Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe

Jacques Myburgh Resensies 2015-10-21

"Van der Merwe se joernalistieke vaardighede en kleurvolle skryfvaardighede gee aan die boek ’n boeiende element wat jou in die middel van die moordtoneel en die hofkamer plaas."

Book review: The Fetch by Finuala Dowling

Eva Hunter Books and writers 2015-10-21

"There is much to charm and delight — not least some very funny dialogue — in this story about a motley ('mixed') group of South Africans living their 'ordinary' lives and learning to express love for each other in practical ways."

Ena Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger

Ena Jansen Boeke en skrywers 2015-10-20

Soms kom die nuus: ’n skrywersargief skuif na die buiteland. Maar onlangs het daar stil-stil ’n groot gebeurtenis plaasgevind: ’n gedeelte van Elisabeth Eybers se boeke en persoonlike besittings is van Amsterdam na Bloemfontein oorgeplaas. 

Boekresensie: Liefde is 'n sprokie, saamgestel deur Santie Nel

Ilse de Korte Resensies 2015-10-19

"Vlam, ons hedendaagse Rooikappie, is letterlik 'n rooikop en sy woon op die sprokiesagtige dorpie Woudenburg, waar sy op haar fiets deur die strate ry en vir haar ouma in die ouetehuis, die Toevlug Aftreeoord, gaan kuier."

Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2015

LitNet Boeke en skrywers 2015-10-16

Tydens haar “tweede begrafnis” in Julie 1965 het vriende van die geliefde digteres besluit om ʼn prys met haar naam vir debuutdigters uit te loof.

Boekresensie: Skrik op die lyf saamgestel deur Deborah Steinmair en Gerda Taljaard

Maryke Roberts Resensies 2015-10-16

Sangomas, spoke, krapgeeste, en djins — kyk maar twee maal om voor jy gaan slaap.  

Skerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self

Ampie Coetzee Kuns 2015-10-16

"weet egter ook dat ek in die nanagspieël 
die nagmerrie van berou sal hoor runnik ..."

Voorleggings word ingewag vir die 2016 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde van R500 000

LitNet Boeke en skrywers 2015-10-14

Die pryse word toegeken in die volgende kategorieë:

  • Beste Afrikaanse volwasse roman (R200 000)                   
  • Beste Afrikaanse niefiksie-boek (R200 000)
  • Afrikaanse roman of niefiksie-boek met die meeste filmiese potensiaal (R100 000)

Boekresensie: Megastructures and Masterminds deur Tony Murray

Christo Viljoen Resensies 2015-10-14

"Die gewone leser wat belang stel in die geskiedenis van ons land se ontwikkeling sal die boek ʼn genot vind om te lees."

Boekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez

Koos Kombuis Resensies 2015-10-13

"Hierdie nuwe Sugar Man-verhaal is goed geskryf, by tye stilisties briljant, en Robert Plummer se redigering is, soos altyd, byna onverbeterlik."

Vlam in die sneeu: Spesiale genommerde uitgawe | Flame in the Snow: Special numbered edition

LitNet Boeke en skrywers 2015-10-13

'n Spesiale, beperkte uitgawe van Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker is beskikbaar vir voorafbestelling tot 30 Oktober. | A special, limited edition of Flame in the Snow: The Love Letters of André Brink and Ingrid Jonker is available for pre-order until the 30th of October.

Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-10-08

Carel van der Merwe se opspraakwekende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. Kyk na 'n video van die gesprek.

Die smeulende lamppit en die geknakte riet: Die verhaal van ’n vader – Arnon Grunberg se roman Tirza

Lina Spies Boeke en skrywers 2015-10-07

Arnon Grunberg besoek Suid-Afrika van 19 tot 30 Oktober. In vooruitsig van hierdie besoek, het Lina Spies hierdie omvattende essay oor Grunberg se roman Tirza geskryf. Spies het die boek in Afrikaans vertaal.

#SAS4_2015: Foto's

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-10-07

Die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium is die afgelope naweek by die Universiteit van die Weskaap aangebied. Die simposium, met die tema "'n nuwe Afrikaanse paradigma?", het verskeie paneelbesprekings ingesluit wat kwessies soos identiteit, die toekoms van Afrikaans, selfpublikasie en rubriekskryf aangespreek het.

Book review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case

Paul Murray Books and writers 2015-10-07

"But ultimately no memorial, no biography, no written account or account of any other nature will be able to reflect the ignominy, hurt and shame that the crippling racial laws inflicted on the emotions of the majority of South Africans restricted from participating in the broadest possible opportunities – such as to play golf when they wanted to, loved it and were good at it. Case has at least achieved giving one a glimpse of the reality of their triumph and their loss. The story of Papwa is a glowing example."

Boekresensie: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Willie Burger Resensies 2015-10-07

"Saam met al hierdie ander tekste dra Strachan se roman beslis by tot nadenke oor geskiedenis en oor verraad."

Interview: Rooms your kids will love by Sam Scarborough

Sam Scarborough, Naomi Meyer English 2015-10-07

"The ideas in this book are easy to make and do not require DIY handyman experience. There are step-by-step instructions with each project and idea."

Changes to the Copyright Act: what all South African artists and authors should know

Sophia Sanan, Naomi Meyer Kopiereg-wetsontwerp 2015-10-06

Whose line is it anyway? Sophia Sanan, research manager of the African Arts Institute, answers Naomi Meyer's questions about the proposed Copyright Amendment Bill of 2015.

Boekresensie: Tussen heinings deur Corlia Fourie

Elbie Adendorff Resensies 2015-10-06

Tussen heinings "verwoord nie net die verhaal van vroue tussen heinings nie, maar verwoord veral die verhaal van oorlewing en aanpassing tussen hierdie heinings".

Onderhoud: Peet Venter

Peet Venter, Izak de Vries, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2015-10-02

Peet Venter op 75: "Om ’n meganiese stelsel te kan ontwerp moet ek dit eers in my geestesoog kan sien. Dieselfde met karakters en hulle handelinge. Ek moet hulle kan sien, hoor, voel."

Top