Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Huisies van papier deur Dalena Theron

Izak de Vries Resensies 2015-09-14

"Huisies van papier vertel die verhaal van 'n jong vrou wat haarself moet los maak van haar pa se rokspante."

Video: Frans Rautenbach se Jou Krugerwildtuin Gids, met stories word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-09-10

Frans Rautenbach en Toast Coetzer gesels oor Jou Krugerwildtuin Gids, met stories en deel hulle ervarings van die Krugerwildtuin.

Video en foto's: Bekendstelling van Jerzy Koch se omvattende geskiedenis van Afrikaanse letterkunde

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-09-08

Daniel Hugo het met Jerzy Koch in Stellenbosch Protea Boekwinkel oor A History of South ­African Literature: Afrikaans ­Literature 17th - 19th Centuries gesels.

Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Herman Lategan Boeke en skrywers 2015-09-08

"Ek sien daarna uit om Coetzer se volgende boek te lees, want sy kan skryf."

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

André Fourie, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-08

"Dit titel verwys ook na ‘n blaai deur ‘n album vol monochroom foto’s van onthoutye en wonderlike (maar ook nie-so-wonderlike-nie), kleurvolle dae."

Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom

Lien Botha, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-09-07

"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."

Open Book 2015: Martin Steyn oor Skuldig en spanningslektuur

Martin Steyn, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-09-07

"Wat wel ’n faktor in die Suid-Afrikaanse konteks is ...is dat Suid-Afrikaners ’n begeerte het om te sien dat die misdadigers gevang en gestraf word, dat geregtigheid geskied, al is dit dan nou ook fiktief."

Foto's: Boekbekendstelling van Split deur Debbie Loots

Izak de Vries Boeke en skrywers 2015-09-04

Split se onlangse Kaapse boekbekendstelling was in Clarke’s Bookshop, die oudste boekwinkel in Kaapstad. Izak de Vries was daar.

Lien Botha en Debbie Loots oor beeldende kunste, romanskryf en Thelma & Louise

Debbie Loots, Lien Botha Boeke en skrywers 2015-09-03

Glo jy in vlieënde pierings? Speel jy viool? Bid jy? Het jy al ’n wilde voël geëet?

Boekresensie: Stylboek: Riglyne vir paslik skryf deur Piet du Toit en Wanda Smith

Amanda Marais Resensies 2015-09-02

"Dat Stylboek ’n ryk naslaanbron is, ly geen twyfel nie."

Open Book 2015: Rudie van Rensburg oor Judaskus en oor spanningslektuur

Rudie van Rensburg, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Die storie bly koning."

Tien vrae: Juliana Coetzer oor Bloedvreemd

Juliana Coetzer, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Elke ouer het drome vir sy kind, maak nie saak of dit onrealisties is nie. Ek moes elkeen van daardie drome laat gaan."

Onderhoud: Heindrich Wyngaard oor A home for Zephany

Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"... en straks die belangrikste, is daar die versugting om stories van my gemeenskap te vertel."

Onderhoud: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek

Susina Jooste, Henk Stander, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-08-31

"Jou dis is so goed soos jou vis."

Foto's: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek word by The Private Hotel School bekendgestel

Naomi Bruwer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-28

Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek is Woensdagaand by The Private Hotel School bekendgestel. 

LAPA Uitgewers en skrywers kuier by die Bellville-biblioteek

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-28

Kom kuier saam op Donderdag 10 September 2015 om 17:30 vir 18:00. 

Open Book 2015: Dalena Theron oor Huisies van papier

Dalena Theron, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-08-28

"Daarby het ek gevoel dat die storie van 'n gesin met twee pa's of twee ma's iets is wat oopgeskryf moes word in Suid-Afrika."

Boekresensie: Woestynroos deur Vita du Preez

Nadia de Kock Resensies 2015-08-26

"Du Preez se ruimtebeskrywings is oor die algemeen geslaagd, veral dié van Namibië. Ek het tydens die een toneel nogal gewens ek was langs ‘n kampvuur op ‘n stil woestynnag."  

Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey

Henry Cloete Resensies 2015-08-26

"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."

Denise Ackermann en die Man op die geleende donkie

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2015-08-25

Denise Ackermann en Elna Mouton het Saterdagoggend in Protea Boekwinkel gesels oor Ackermann se boek Surprised by the man on the borrowed donkey, uitgegee deur Lux Verbi.

Top