Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Die 2015 Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie

LitNet Boeke en skrywers 2015-08-05

Inskrywings word ingewag vir die 2015 Ingrid Jonker-prys vir poësie.

Mathews Phosa (1952–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-08-04

"Omskep Afrikaans in ’n geneestaal. Taal moet aangewend word sodat ons die kleinlike kompartemente waarin ons ons laat klassifiseer en herklassifiseer het, kan afbreek." Matthews Phosa se skrywersprofiel is nou bygewerk.

Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach

Org Potgieter Resensies 2015-08-04

"Dibi Breytenbach verdien applous vir haar eerste poging met 'n boek wat lekker lees en teen die einde moeilik neergesit word."

Resensie: Woudfontein deur Hannes Haasbroek

Riette Rust Resensies 2015-08-04

"Dit was vernuwend om met Woudfontein ’n nuwe subgenre van die spanningsverhaal te skep. Iets waarop die skrywer en ander skrywers sal kan uitbou."

Boekresensie: Verdriet se moses deur Helm Jooste

Elvira Hattingh Resensies 2015-08-04

Dié boek is "‘n moet-lees vir elke oud-Namibiër wat hom- of haarself elders bevind en soms na die woestynland terugverlang".

Bekendstelling: Koos Kombuis se Ver in die wêreld sushi

LitNet Boeke en skrywers 2015-08-04

Koos Kombuis se jongste boek word op 8 Augustus op Philadelphia bekendgestel.

Onderhoud: Skeppende Inkleurboek (Ontspanningsterapie vir besige mense)

Marianne van Loggerenberg, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-08-03

"Vir my is mindfulness die moontlikheid om onverskrokke te kan skep of om onverskrokke deel te word van ’n skeppingsproses, op ’n realistiese of op ’n verbeeldingsvlak."

Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2015-07-30

"Go Set a Watchman must be seen for what it is, a once discarded manuscript that is historically of enormous literary value as a long-lost cousin of its brilliant relative."

Boekresensie: Skadustemme deur Joanne Macgregor

Maryke Roberts Resensies 2015-07-29

"En wat my die meeste beïndruk het, is die boek se realistiese en geloofwaardige einde."

ATKV se Filmverse by die South African Book Fair 2015

Nita Cronjé, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-07-29

"Filmverse kan beskryf word as 'n 'visuele bloemlesing'. Ons het 'n DVD saamgestel met animasiefilms van 12 Afrikaanse gedigte, elk met sy eie klankbaan."

Boekresensie: Bambaduze deur Derick van der Walt

Henriëtte Loubser Resensies 2015-07-27

"Derick van der Walt is nie bloot besig om jong lesers te verlei tot die lees van meer gesofistikeerde fiksie nie. Hy skrýf dit reeds: goeie, betekenisvolle, literêre tekste, en hy skuur dus sodoende met gemak skouers met die grotes."

Boekresensie: Moestas deur Deborah Steinmair

Giselle Botha Resensies 2015-07-27

"’n Onstuitbare leesgenot."

JM Coetzee’s "The Vietnam project"

AC Coubleigh Books and writers 2015-07-23

"Coetzee illustrates through microcosm (the destruction of one man) the inefficacy and cost of the Vietnam War."

South African Book Fair 2015: Interview with Batya Bricker

Batya Bricker, Naomi Meyer English 2015-07-22

"Book fairs are all about discussion and dialogue, and books are a mirror to society and its issues, so it makes sense that sometimes uncomfortable issues emerge. It is ideal if these can be the impetus for addressing the issues in a meaningful and constructive way."

Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman

Riette Rust Resensies 2015-07-21

"In die blou kamp sou ’n tydsdokument genoem kon word, want ’n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat reeds aan die uitsterf is, word opgeteken – met empatie, verwondering en humor."

Video's en foto's: Dana Snyman se In die blou kamp word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-07-16

Dana Snyman se boek In die blou kamp is Woensdag, 8 Julie by die Dros-restaurant in Willowbridge-Noord bekendgestel.

South African Book Fair 2015: Bernette Bergenthuin

Bernette Bergenthuin, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-07-15

"Ek beskou dit as grensverskuiwend, want die suggestie is daar dat 'n vrou steeds haar basiese behoeftes as vrou mag hê terwyl sy ook ander behoeftes soos beroepsvervulling, wanderlust en dies meer najaag."

South African Book Fair 2015: Deborah Steinmair

Deborah Steinmair, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-07-15

"As 'n mens so bedraad is, wil jy uitdaag, jy wil vensters in mense se koppe laat oopwaai, jy wil lesers se harte breek, hul lewens ruïneer en hul maandstondes twee weke te vroeg laat opdaag. Hoekom anders wil 'n mens skryf?"

Resensie: Katerina se mojo deur Kristel Loots

Corlietha Swart Resensies 2015-07-14

"Loots se weldeurdagte en aweregse humor, wat soos 'n silwer randjie om elke donker binnewroegingswolk van Katerina huiwer, sorg vir heelwat binnepret by die leser."

Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett

Phil van Schalkwyk Resensies 2015-07-14

"Boekstaaf verdien ʼn gunstiger ontvangs, want hierdie werk getuig van noemenswaardige groei."

Top