Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop

Jacques Myburgh Resensies 2015-08-25

"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."

Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck

Annareth Bolton Resensies 2015-08-25

"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."

Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert

Philip John Resensies 2015-08-21

"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."

Foto's en oorsig: South African Book Fair 2015

Izak de Vries Boeke en skrywers 2015-08-19

Die South African Book Fair van 2015 is in Johannesburg se Turbinesaal aangebied. Izak de Vries was daar.

Boekresensie: Labirint deur Chanette Paul

Daleen Venter Resensies 2015-08-18

"Dit is die verrassende wendinge, onderhoudende taalgebruik en netjies verwikkelde intriges wat die leser intrek en van Labirint 'n boeiende en onvergeetlike spanningsroman maak."

TT Cloete (1924–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-08-18

“Pyn is kreatief; ek praat daarom van die gawe van pyn.” TT Cloete is op die ouderdom van 91 op 29 Julie 2015 oorlede.

Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Douwleen Bredenhann Resensies 2015-08-17

"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."

NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015

LitNet Jonathan Ball-portaal 2015-08-14

NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!

LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-14

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak op gedurende Augustus!

Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman

Naòmi Morgan Resensies 2015-08-14

"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?

LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Louise Viljoen Resensies 2015-08-13

Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor  vasvang en deurgaans behou".

Kiek-en-fliek: BoekBazaar 2015 op Philadelphia

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-08-13

Die jaarlikse BoekBazaar het 9 Augustus by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. By dié fees is onder meer Koos Kombuis se nuwe rubriekbundel, Ver in die wêreld, sushi, bekendgestel.

Jan Scholtz (1938–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-08-12

"Stories skryf is soos ’n rugbywedstryd. Mense skreeu vir hulle eie span. Daarom gee jy vir hulle iets om mee te identifiseer. Mense gee nie om vir ’n karakter waarvoor hulle niks voel nie. Hulle kies kant." Jan Scholtz se volledige skrywersprofiel is nou beskikbaar.

Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen

Christo van Rensburg Resensies 2015-08-12

"Beslis ʼn bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse mense in Suid-Afrika."

Boekresensie: Monstersaad deur Madeleine Rust

Beyers de Vos Resensies 2015-08-11

"Monstersaad is leesbaar. Daar is dele wat aangrypend is en dit regkry om spanningvol te wees."

Persvrystelling: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer – Aangrypend, ontroerend, inspirerend

LitNet Boeke en skrywers 2015-08-11

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou 'in 'n ander vorm leef'.

Boekresensie: Woestynwysheid deur Ronelle Bezuidenhout

Laurie Gaum Resensies 2015-08-07

"Die boek het my op verskillende vlakke gekonfronteer. Dit is een vir herkou en integreer in ‘n leeftyd se inoefening."

Tien vrae: Nini Bennett oor Boekstaaf

Nini Bennett-Moll, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-08-07

"Met die koms van die internet het die wêreld kleiner begin word – ook die Afrikaanse literêre landskap het paradoksaal verruimend begin 'krimp'."

Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn

Koos Kombuis Resensies 2015-08-07

"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."

Die Catch-22 van woordeboekwerk

Jean Oosthuizen, Jana Luther Skrywersonderhoude 2015-08-06

"’n Goeie woordeboek weerspieël die gees van sy tyd. Ons taal en taalgebruik weerspieël wie ons is. As woordeboekmakers is dit ons werk om taal op ’n gegewe moment in die tyd en geskiedenis te beskryf, sonder waardeoordele."

Top