Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Lafras Cuyper kanonnier deur Karl Kielblock

François Verster Resensies 2015-11-05

"En dit was veral Kielblock se skryfvaardigheid wat my geïnteresseer het toe ek na soveel jaar weer lees oor die seun wat uit die Kaap weggeloop het en op ’n Britse oorlogskip beland het. Sou ek teleurgesteld wees?"

Boekresensie: Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale deur Deon Meyer

Beyers de Vos Resensies 2015-11-05

"'Bottervisse in die jêm' is nog net so hartroerend soos wat dit in 1997 was. ‘n Onsentimentele verhaal oor ‘n siniese kunstenaar wat ‘n nuwe lus vir die lewe ontdek, danksy sy buurvrou se onbeskofte en skaamtelose seun. 'Om ‘n man te vang' is soortgelyk belowend; bewyse van ‘n meer volwasse skrywer. Dis ‘n pragtige verhaal."

Was Ingrid Jonker ’n slagoffer van die rooi skoene?

Elkarien Fourie Seminare en essays 2015-11-05

Ingrid Jonker is vanjaar ’n halfeeu lank oorlede. Hierdie indringende essay verbind die mite van die mens Ingrid Jonker met die sprokie van die rooi skoene en die destruktiewe dans.

 

'n Onderhoud oor elke skrywer se droom: die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs

Steward van Wyk, Naomi Meyer Onderhoude 2015-11-05

"Ons kyk na die projekomskrywing en die werkplan, want ons wil weet of die projek haalbaar is, suksesvol afgehandel kan word en uiteindelik tot ’n publikasie sal lei. Ons wil ’n idee kry van die bewese skryfvermoë van die aansoeker, maar die agtergrond en aansien van die aansoeker is nie ’n faktor nie."

Fotoblad: Swellendam verwelkom die rooskoningin

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-11-05

Izak de Vries was by die boekbekendstelling van Rose – die Suid-Afrikaanse groeigids vir al vier seisoene deur rooskoningin Nan Steyn.

Writer of the Week: A decade of Lauren Beukes

LitNet Books and writers 2015-11-04

This week LitNet celebrates one of South Africa's greatest literary exports, Lauren Beukes.

Resensie: Stories deur Julia Donaldson leer kinders om te lag

Amanda Botha Resensies 2015-11-04

Ses humoristiese verhaaltjies deur die bekroonde Skotse skrywer is nou ook in Afrikaans beskikbaar.

Jeugresensie: Die laaste geveg deur CS Lewis

Nina Swart Resensies 2015-11-04

'n Knap veertienjarige resensent lees die laaste aflewering in die Narnia-reeks.

'n Babalela vir Kersfees

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-04

Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.

Resensie: Die silwer stoel deur CS Lewis

Marike van der Watt Resensies 2015-11-04

Marike van der Watt bespreek die vertaling van hierdie Narnia-verhaal.

Resensie: Plasenta deur Peet Venter naelbytlekker

Madri Victor Resensies 2015-11-03

"Vergeet maar van fliek by Ster Kinekor."

Boekwurms looi bankier se spaarplanne

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2015-11-03

"’n Voorstel dat boekliefhebbers biblioteek toe gaan of vriende se boeke leen as hulle geld wil bespaar het ’n storm in die kuberruim veroorsaak."

Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015

LitNet Boeke en skrywers 2015-11-02

Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015.

Skrywer van die week: Nathan Trantraal

LitNet Argief 2015-11-02

Treffend, vreesloos, Kaaps – Nathan Trantraal het pas die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, Chokers en Survivors, verwerf. 

Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie

LitNet Boeke en skrywers 2015-10-31

Die wenbundel word geloof vir die “sterk en pretensielose kommentaar” wat dit lewer op die “wanhopige sosiale milieu” van die Kaapse Vlakte.

Kompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015

LitNet Jonathan Ball-portaal 2015-10-30

Watter NB-fiksievoorblad is jou gunsteling?

South African writers dominate shortlist for Short Story Day Africa Prize

LitNet Books and writers 2015-10-30

This year over 450 entries were received for the prize from over two dozen countries, both from writers living on the African continent and from writers in the African diaspora.

Skrywer van die week: Ingrid Jonker

LitNet Argief 2015-10-29

"Wees jy die pad waarlangs ek weer/ kaalvoet oor die dubbeldorings loop/ na waar die varing en die varkblom bloei/ – die gousblom kranse oor die velde knoop"

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Karin Schimke, Naomi Meyer Books and writers 2015-10-28

"She still scratches at me. I wish I could interview her." – Karin Schimke, journalist and poet, on her translation of some remarkable love letters.

Fotoblad deur Darryl David: BookBedonnerdfees 2015

Darryl David Boeke en skrywers 2015-10-28

Darryl David staan pa vir die Richmondfees. Hy deel sy feesfoto's van vanjaar.

Top