Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Kortlyste vir die 2015 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak

LitNet Boeke en skrywers 2015-05-15

Media 24 kondig met trots die kortlyste vir sy 2015 Literêre Toekennings aan.

Bekendstelling: Samsa-masjien by Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet Boeke en skrywers 2015-05-14

Dié drama word op Saterdagoggend 16 Mei 2015 om 11:00 by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel.

"Die regte Eugène Marais moet nog ontdek word.”

Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2015-05-13

"Die handdruk van die dood is ’n eerlike poging om te probeer verstaan hoekom Marais nooit werklik ten volle tot sy reg gekom het nie; dit is ’n opregte poging om begrip vir die omvang van sy verslawing te kweek."

Tien vrae: Santie van der Merwe oor gelyke kans

Santie van der Merwe, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-05-13

"Jy kan tog nie ‘n geloofwaardige karakter skep as jy jouself nie in sy of haar skoene kan indink nie. Dit was vir my skrikwekkend om te dink hoe maklik dinge kan skeefloop."

Breaking the back of neoliberalism: On Goosen’s Oor gemeenskap en plek

Auwais Rafudeen Boeke en skrywers 2015-05-13

"This lyrical, lucid and indeed spiritual meditation on our current condition seeks to challenge the hyper-individualism of our times by restating the centrality of community in cultivating the real self."

Ena Jansen gesels oor Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste

Ena Jansen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-05-13

Soos familie: "Dit  veronderstel 'n intieme verbintenis, maar dit kan ook 'n slagveld van emosies wees,  van afstandelikheid en wantroue. Wat huiswerkers betref: die angel lê in die  woordjie soos. Uiteindelik kan hulle  uit jou lewe verdwyn op 'n manier wat regte familie nie maklik sou nie."

Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories

Maryke Roberts Resensies 2015-05-12

Die potlooddief se bruid en ander stories is "sielvolle vertellinge oor mense wat jou anders na jou  geliefdes laat kyk".

Tien vrae: Fanie Viljoen oor Prooi

Naomi Meyer, Fanie Viljoen PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-05-12

"Die  jagter weet natuurlik hy jag, maar die prooi weet nie of hy of sy gejag word nie.  Dit help om die spanning snaarstyf te span."

Barend J Toerien (1921–2009)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-05-07

Barend J Toerien is op 29 Maart 1921 op die plaas Steenwerp buite Porterville in die Swartland gebore

ATKV Woordveertjies 2015 nou oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-07

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Junie 2015.

African Library: Dust by Yvonne Adhiambo Owuor

Annie Gagiano Books and writers 2015-05-05

"Dust is a major novel – a complex text that takes on a huge topic: no less than nearly five decades of Kenya’s fraught history, linked to the experiences of a core of characters who are either members of, or whose stories are entangled with, an unusual family from the dry, far north of Kenya."

Resensie: Skuldig deur Martin Steyn

Jonathan Amid Resensies 2015-05-05

"Skuldig is met tye ’n genadeloos intense roman wat die leser se morele kompas stuk vir stuk aftakel en doelbewus met meer vrae as antwoorde laat."

Resensie: Kondensmelk deur Cleta Joannou

Marike van der Watt, Elsa-Marié van der Watt Resensies 2015-05-04

Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed  kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou  fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is  die resep ook hoe maklik."

Tien vrae: Rhona Scheepers oor Pedale van papier

Rhona Scheepers, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-04-30

"Grootliks  word daar probeer om gehoor te word. Dalk in Karien se geval die eerste keer."

Tien vrae: Anzil Kulsen oor 'n Hart vol sand

Anzil Kulsen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-04-29

"Die antwoord is eenvoudig: ek moet sin probeer maak van  alles wat kwel, en alles wat ek sien en hoor."

Resensie: Narokkong deur Riël Franzsen

Joan Hambidge Resensies 2015-04-29

"Dit  is 'n bydrae tot die genre van siektepoësie in Afrikaans."

Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-04-24

Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het die gesprek met hom gevoer.

Nuwe boeke by LAPA: April 2015

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-04-23

Hier is LAPA Uitgewers se nuwe boeke vir April 2015!

Günter Grass (1927–2015) en die eensaamheid van skryf

Loammi Wolf In memoriam 2015-04-22

"My eerste gedagte toe ek hoor dat Günter Grass oorlede is, was aan die uieskillery."

Resensies: Onder 'n sterrehemel en Goue dagbreek deur Bets Smith

Maryke Roberts PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-04-16

"Albei boeke is insiggewende romans teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog," skryf Maryke Roberts.

Top