Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Resensie: Nomade deur Johann Lodewyk Marais

Joan-Mari Barendse Resensies 2015-04-15

"’n Nomadiese reis deur die bladsye van hierdie bundel word ... ten sterkste aanbeveel."

Is Al-Qaeda regtig in Suid-Afrika bedrywig?

Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2015-04-14

"Daar is meer as genoeg bewyse van wat in ons land aan die broei is."

UJ-pryse 2015 aangekondig

LitNet Akademies en skole 2015-04-14

"Die UJ-pryse word  jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van  genres heen, toegeken. Die pryse is die  UJ-debuutprys vir die beste kreatiewe debuut in Afrikaans (met ’n prysgeld van  R30 000) en die UJ-prys vir die beste kreatiewe teks in Afrikaans (met ’n  prysgeld van R75 000)."

Is Afrikaans Literature a World Literature? New Notes on an Old Field

Jeanne-Marie Jackson, Leon de Kock 2015-04-09 "'A world literature' ... gets us asking a really hard question: What are the standards by which a set group of texts or writers – not the one, but also not the many – can be said to be 'of the world', or of a world standard?"

Dié skrywers haal kortlys vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

LitNet 2015-04-09 NB-Uitgewers kondig met trots die kortlys vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 aan. Uit ’n totaal van 95 inskrywings het die beoordelaars op die volgende kandidate besluit ...

Resensie: Takelwerk deur Daniel Hugo

Danie Botha 2015-04-08 "Maar lees nou hierdie digbundel van Daniel Hugo, of net maar 'Stellenberg se eik' (56). Dan het ’n mens mos hoop. Dan kan jy nog die krag van Afrikaans so duidelik ervaar. Jy gaan oor tot verstáán."

Deelnemers aan die tweede Week van de Afrikaanse roman bekend

Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-04-07 Die name van die deelnemende skrywers aan die Week van de Afrikaanse roman 2016 is pas bekend. Ingrid Glorie vertel vir Naomi Meyer van dié fees en wie in 2016 daar te siene sal wees. Marlene van Niekerk Etienne van Heerden Francois Smith Lien Botha Simon Bruinders Karin Hougaard Hallo Ingrid, wat is en waarom […]

Tien vrae: Martin Steyn oor skuldig

Naomi Meyer, Martin Steyn Skrywersonderhoude 2015-04-07

"Toe ek die skryfkursus by die South African Writers’ College gedoen het, was een van die eerste opmerkings van Wilna Adriaanse: Wie is die perspektiefkarakter? Vertel die storie deur sy oë."

Ná die seks

Izak de Vries 2015-04-01 Haar hande skep behendig ’n Solomonknoop. Die vrou sien hoe mooi sý verlengde kortbeen groei en glimlag vir hom. “Wat van ’n worssteek,” fluister hy. Sy skud haar kop en sê: “Ons begin met ’n spykersteek.” * * * Hoe skryf ’n mens oor seks? Hoe skep ’n skrywer seksterme in Afrikaans? Wat van die […]

Oor pypdrome, anachronismes en ander ongemakke

Willem Anker, Alfred Schaffer Skrywersonderhoude 2015-04-01 "Waar begin die een en eindig die ander?" ’n Gesprek tussen Willem Anker en Alfred Schaffer, Coenraad de Buys en Sjaka Zulu.   Willem: Mens Dier Ding, jou sesde bundel poësie, wat verlede jaar verskyn het, het Sjaka Zoeloe as hoofkarakter. Eerstens baie geluk met ’n wonderlike bundel, en ook met die goeie ontvangs daarvan […]

Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-04-01

Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Kyk 'n video met Breyten Breytenbach se toespraak.

PEN Afrikaans-gesprek: Die impak van die Afrikaanse skrywer

Bettina Wyngaard 2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: "Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?" Lees Bettina Wyngaard se toespraak.

Video: Adam Small oor die impak van die Afrikaanse skrywer

LitNet 2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.

LAPA kry toekennings weens kinderontwikkelingsboeke

LitNet 2015-04-01 Twee van LAPA Uitgewers  se kleuterboeke het uitgeblink by die Nasionale Ontwikkelingsagentskap se  Vroeë-kinderontwikkeling-toekennings wat  Donderdagaand, 26 Maart 2015, tydens 'n glansryke geleentheid by Montecasino,  Johannesburg, oorhandig is.

Carina Stander oor kuns, verse en 'n Facebook-vendusie

Naomi Meyer, Carina Stander Skrywersonderhoude 2015-04-01

"In die Bosveld waar ek grootgeword het, het my pa, Sarel, op Vrydae sy verskalwers vendusie toe gevat. En soos dit 'n behoorlike  boeremeisie betaam, jaag ek ook voortaan my verse na die Facebook-kraal. Of  eerder: 'n inkskets van 'n vers."

SABC News (DStv-kanaal 404) kanselleer alle TV-nuusbulletins in alle nasionale tale behalwe Engels

LitNet 2015-04-01 PEN Afrikaans en PEN South Africa is oortuig dat die SABC as ons veeltalige demokrasie se openbare uitsaaier verplig is om sy besluit oor die kansellasie van alle TV-nuusbulletins in alle talle behalwe Engels op SABC News te heroorweeg.

Boekrecensie: Ik kom terug door Adriaan van Dis

Hendrik-Jan de Wit 2015-03-30 "Veel boeken van Adriaan van Dis gaan over een vader die het gezin terroriseert met zijn oorlogstrauma. De moeder blijft een beetje op de achtergrond. Dat verandert in de nieuwste roman van Van Dis: Ik kom terug. In deze roman krijgt zijn moeder een stem."

PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's

Gerrit Rautenbach 2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.

Nuwe boeke by LAPA gedurende Maart 2015

LAPA Uitgewers 2015-03-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Maart 2015.

Oorsig en foto's: Man Booker International Prize 2015

Izak de Vries, Naomi Meyer 2015-03-26 Wat is uniek vir Suid-Afrikaners aan die bekendmaking van die kortlys van vanjaar se Man Booker International Prize?
Top