Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Poolshoogte-afsluiting: Is Afrikaanse skrywers betrokke?
2015-03-26 "In die eerste plek het die werk, hoe subtiel ook al, altyd die verdediging van een of ander mensereg, gewoonlik gekoppel aan vryheid of gelykheid, ten doel."PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?
2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"Poolshoogte-afsluiting: Nuwe ontwikkelinge in die Afrikaanse literatuurstudie
2015-03-25 "LitNet, LitNet Akademies en Etienne van Heerden moet gelukgewens word met hierdie inisiatief. Die American Comparative Literature Association (ACLA) publiseer elke 10 jaar ’n verslag oor die 'State of the Discipline' wat betref die vergelykende literatuurstudie."Tien vrae: Joan Hambidge oor Matriks
2015-03-24 "Die gedig sal terugkom of sig aanmeld wanneer die tyd reg is. Skryf is ’n dissipline. Inspirasie moet daar wees, maar die werklike digproses is om al die buie te kan akkommodeer: ’n pynlike ervaring of herinnering; die dood van ’n geliefde of verhouding."The Man Booker International Prize 2015: Finalists' list announced
2015-03-24 The finalists for the Man Booker International Prize 2015 include South African author Marlene van Niekerk. Here is a list of all ten finalists and more information about the prize.Resensie: My groot vet Griekse egskeiding deur Pat Stamatélos
2015-03-24 "My groot vet Griekse egskeidingis ligte leesstof en baie snaaks."Review: The Space Between the Space Between by John Hunt
2015-03-24 "On the one hand this emphasis of presence counts for the novel’s not unremarkable sense of immediacy; I read the thing in two sittings, and not unhappily."Workshop: "Disturbing the 'normalized quiet of unseen power': Alternative ways of representing violence"
2015-03-24 We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.Ter viering van die Man Booker International Prize 2015
2015-03-24 Die tien finaliste van die Man Booker se internasionale skrywersprys van 2015, onder wie Marlene van Niekerk sorteer, is op 24 Maart bekend gemaak. 'n Vieringsgeleentheid hiervan het vir die eerste keer in die geskiedenis van die prys in Afrika by die Centre of the Book op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasgevind. Izak de Vries deel sy eerste foto's van die aand met LitNet se lesers.Review: War and Society by Albert Grundlingh
2015-03-23 Francois Verster on Albert Grundlingh's book on black remembrance: "A sliver of history brought to light."Poolshoogte-diskoers by die US Woordfees 2015: Bestekopname van die bestekopnemers
2015-03-20"Sonja Loots, die gespreksleier, het opgemerk dat skrywers mekaar vroeër in kroeë ontmoet het, maar dat die kuberruim deesdae dié gespreksruimte vir skrywers geword het." Izak de Vries deel sy indrukke van die gesprek by US Woordfees 2015.
