Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Foto's: 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse
2015-06-09Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig tydens 'n glansgeleentheid in die Hilton Hotel.
Wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse aangekondig
2015-06-05Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig. Totale prysgeld van meer as R200 000 is aan die wenners oorhandig.
Resensie: Matriks deur Joan Hambidge
2015-06-05"Matriks behels enersyds die aangrypende naspoor van die uiteenlopende invloede en patrone wat ’n skrywerslewe help vorm het. Andersyds behels dit ook ’n skrywende sinmaak ..."
LitNet Akademies resensie-essay: Eugene de Kock – Sluipmoordenaar van die staat
2015-06-04"Deur Anemari Jansen se boek word Eugene de Kock letterlik weer eens opgeroep om in diens te bly staan van ’n ander stryd wat groter is as hy self, ’n broodnodige proses van versoening en waarheid in die ware sin van die woord."
Ena Murray (1936–2015)
2015-06-04Ena Murray is op Donderdag, 4 Junie 2015, in die ouderdom van 78 oorlede. Lees oor haar omvattende skrywersloopbaan.
LAPA se Romanza is tien jaar oud
2015-06-04LAPA Uitgewers kondig met trots aan dat ons Romanza-klub op 4 Junie 2015 presies tien jaar oud is.
Book review: Everyday Matters: Selected Letters of Dora Taylor, Bessie Head and Lilian Ngoyi
2015-06-03"This book is the work of a critic and scholar of commitment and mature wisdom."
Uit Stasi se oogpunt: Moestas deur Deborah Steinmair
2015-06-03As jy 'n karakter in 'n boek was, hoe sou jy die fiksie beleef wat rondom jou afspeel? Stasi - oftewel Annelie de Wet - die hoofkarakter in Deborah Steinmair se Moestas, verklap háár ervaring.
Boekresensie: Prooi deur Fanie Viljoen
2015-06-02" ... dan sal daar diegene wees vir wie die felheid, die intensiteit van die emosies vreeslik (maar tog so mooi) sal wees – diesulkes wat daardie dramatiese, Angst-gevulde en stomende tydperk tussen adolessensie en volwassenheid sal herken en so 'n ontstellende, onvergeetlike leeservaring sal geniet.
Boekresensie: Debora en seuns deur Helene de Kock
2015-06-02"Mens sou dit ’n historiese verhoudingsroman kon noem. Vir lesers van liefdesverhale werk dit - maar hierdie roman is veel, veel meer as net dit."
Book review: Wasted by Mark Winkler
2015-06-02"Mark Winkler’s command of the warp and weft of his plot, his depiction of place, and his powerful and clear delineations of character, both Nathan’s and the surrounding characters – all make for a strong read."
Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden
2015-06-02"Ek het al verskeie verhale op LêNet [LitNet se ruimte vir die hygliteratuur - redaksie] geplaas ... en dít is waar die uitgewer my raakgesien het."
“Dear Derek”: Afterwords to Attridge at 70
2015-05-28"One of your core preoccupations is the ethics of reading, and in writing you an e-mail, this makes me think about what's at stake in the process, of you - so often the writer - becoming my reader; that is to say, this event of 'I-becoming-you'."
Wen 'n eksemplaar van Boererate deur Danie Smuts
2015-05-28Boereraat teen kanker: "Sy het 8 paddas geneem in 'n neteldoekse sakkie op die bors geleg, wat dadelik op die bors so fas kleef as bloedsuiers, toen hulle fol gesuig het, fal hulle met hewige stuipe af, sonder dat di uitsuie pyn feroorsaak."
Onderhoud: Theunis Engelbrecht oor Papegaaislaai
2015-05-27"Ja, dit lyk inderdaad of hierdie mens-onterende waardes nog steeds algemeen voorkom – nie net in Suid-Afrika nie, maar oral in die wêreld. Daar is baie verregse, hiperkonserwatiewe groeperinge met ’n Middeleeuse mentaliteit."
Boekresensie: Die groot Boere-ontsnapping deur Willie Steyn
2015-05-27"Willie Steyn was een van 600 Boerekrygsgevangenes wat in 1900 na die Diyatalawa-kamp op Ceylon gestuur is. Steyn en vier kamerade het egter nooit daardie kamp bereik nie."
Boekresensie: Mara deur Lisette van de Heg
2015-05-26"Mara is ’n pragtige boek, vol verdriet en wroeging, maar nie sonder humor nie."
Onderhoud: Debuutpryswenner van Groot Afrikaanse Romankompetisie 2015
2015-05-26"Is almal nie maar op een of ander stadium in hul lewe, hoe kortstondig dan ook al, randfigure nie? Almal het ’n bepaalde konteks waar hul deel van die binnekring sal voel, en dan weer ’n ander konteks waarbinne hulle sal hap na wind."
Nuwe boeke by LAPA: Mei 2015
2015-05-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei. Prooi Fanie Viljoen ISBN: 9780799375169 Fanie Viljoen het in 2014 twee opspraakwekkende tekste gelewer: Pleisters vir die dooies (oor ’n skoolskieter) en toe Uit (oor ’n gay seun se soeke na aanvaarding). In afgelope twee jaar het sy naam meer as vyftig keer op […]Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Judaskus
2015-05-26"Wat wel uitdagend in Judaskus was, was dat Kassie, ’n gebore alleenloper en allermins jou tradisionele romantiese held, aan die swymel begin raak oor ’n aantreklike nuwe buurvrou. Dit was ’n splinternuwe kinkel wat ek nie voorsien het toe ek aan die manuskrip begin skryf het nie!"
