Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder
2015-02-11 "Alhoewel Afrikaans foutiewelik as die taal van die onderdrukker uitgekryt was en nog steeds soms word, het André P Brink as protesskrywer juis in veral sy romans sterk geprotesteer teen die onmenslike bestel van apartheid en dus Afrikaans ook as ’n taal met ’n protesstem gevestig."Woorde vir André
2015-02-11 "Die man agter die boek verdien al die woorde wat vriendskap, menslikheid en mentorskap kan insluit: beskeie, besielend, die ekstra myl, gasvry, gul, liefdevol, privaat, skaam, vergewensgesind, vrygewig."André P Brink: Oor die vroue in sy lewe
2015-02-11"Dit was ’n lekker gesprek oor sy vrouekarakters in sy boeke, maar ook oor die vroue in sy lewe. Só sal ek hom onthou: lojaal, meelewend, mededeelsaam, innemend en welwillend."
Brink – tydig en tydloos
2015-02-11 "Daar was iets idealisties, amper Don Quichot-agtig, aan Brink se geloof dat hy die siektes van die samelewing kon oopskryf."Die dood van André P Brink
2015-02-11"Seks ontdoen van taboes kan die fondamente van 'n hele politieke orde skud. ... Seks wat grense oorskry, verskuif daardie grense. Dit is een van die politiek-didaktiese boodskappe wat Brink in sy romans oorgedra het."
After Brink
2015-02-10 "The question is: Can we gather together such an accumulation of civil dissent again? Surely – if only for André Brink’s sake, and for the memory of his principled refusal – we should decline to sit back and let the thievery pass us by as if it’s just another day, business as usual?"Nederlandse reacties op het overlijden van André Brink
2015-02-10 "Het aantal reacties op het overlijden van André Brink is ook in Nederland overweldigend. De afgelopen dagen verschenen op de verschillende media veel necrologieën waarin de Zuid-Afrikaanse schrijver wordt herdacht."Photos of André Brink's last public performance
2015-02-10After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview was the last time he appeared in front of an audience in his life. Here are photos of this final interview.
