Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Susan Gaigher
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Susan Gaigher antwoord 'n paar vrae.Nuwe Stories 3: Onderhoud met Christina van Deventer
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Christina van Deventer beantwoord 'n paar vrae.Nuwe Stories 3: Onderhoud met Corné Koegelenberg
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Corné Koegelenberg beantwoord 'n paar vrae.Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carla Kargaard
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Carla Kargaard beantwoord 'n paar vrae.Nuwe Stories 3: Onderhoud met Martin Laubscher
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Martin Laubscher beantwoord 'n paar vrae.Nuwe Stories 3: Onderhoud met Frederick Botha
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Frederick Botha beantwoord 'n paar vrae.PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2014
2014-12-16 Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by te woonAfrican Library: Yoruba Girl Dancing by Simi Bedford
2014-12-16 "Though she exists only in fiction, Remi is an unforgettable character whose humane and spirited nature recognises the ugly, unnecessary barriers that many non-African people continue to put up against Africans for ridiculous reasons, impoverishing their lives."Ampie van Straten (1937–1997)
2014-12-16"Met die Pendorings probeer ek demonstreer dat Afrikaans alles behalwe ’n stywe en omslagtige taal is en dat nuttige woorde en uitdrukkings nie van Afrikaans weerhou moet word nie. Dit verarm ons taal." Lees Ampie van Straten se ATKV-skrywersalbum.
