Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
US Woordfees 2015: Foto's van Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies
2015-03-13 “Hy skryf so lekker, want hy praat so lekker,” sal Nanette van Rooyen vir jou sê van Fanie Viljoen.Boekbekendstelling en kulkunsvertoning
2015-03-13 Pharos Woordeboeke nooi jou uit na 'n aand van toorkuns en woordspel – op die 19de Maart 2015 op die 22ste vloer van die Naspersgebou om 17:30 vir 18:00.Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees
2015-03-12"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei."
Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015
2015-03-11Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.
US Woordfees 2015: Foto's van Zelda la Grange: Goeiemôre, mnr Mandela
2015-03-10 Zelda la Grange se Goeiemôre, mnr Mandela was ’n kits-blitsverkoper, maar wie is Zelda regtig? Piet Croucamp het dit probeer uitvind in die US Woordfees Boektent.US Woordfees 2015: Moestas deur Deborah Steinmair
2015-03-10 Deborah Steinmair: "Skryf is tog nie soos mandjies vleg nie. 'n Mens kan nie 'n boek wat jy vir lesers aanbied gebruik om jou jou eie kwessies te verwerk nie."US Woordfees: Die Roebaijat van Omar Khajjam
2015-03-09 Uit die Afrikaanse Roebaijat, die kwatryne van die Persiese digter Omar Khajjam, lees die digter-vertaler Daniel Hugo voor, en liedjieskrywer Nedine Blom sing.Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015
2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery
2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.African Library: The Naked Gods by Chukwuemeka Ike
2015-03-03 "A prize-winning author in his country of origin and also king of an Aro town in Eastern Nigeria, Ike is an alumnus of Ibadan University and his writing has a sophisticated satirical edge."Francois Smith oor Fifty Shades of Grey
2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."Allan Boesak (1945–)
2015-03-03"Die toekoms van Afrikaans hang af van die manier waarop Afrikaanssprekende mense in die taal met mekaar omgaan, want die taal sal doodgaan as ons dit steeds gebruik as net nog ’n knuppel om mekaar te bly slaan soos ons in die verlede die taal gebruik het." Lees Allan Boesak se skrywersprofiel.
