Bettina Wyngaard2015-04-01Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: "Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?" Lees Bettina Wyngaard se toespraak.
LitNet2015-04-01Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.
LitNet2015-04-01Twee van LAPA Uitgewers se kleuterboeke het uitgeblink by die Nasionale Ontwikkelingsagentskap se Vroeë-kinderontwikkeling-toekennings wat Donderdagaand, 26 Maart 2015, tydens 'n glansryke geleentheid by Montecasino, Johannesburg, oorhandig is.
"In die Bosveld waar ek grootgeword het, het my pa, Sarel, op Vrydae sy verskalwers vendusie toe gevat. En soos dit 'n behoorlike boeremeisie betaam, jaag ek ook voortaan my verse na die Facebook-kraal. Of eerder: 'n inkskets van 'n vers."
LitNet2015-04-01PEN Afrikaans en PEN South Africa is oortuig dat die SABC as ons veeltalige demokrasie se openbare uitsaaier verplig is om sy besluit oor die kansellasie van alle TV-nuusbulletins in alle talle behalwe Engels op SABC News te heroorweeg.
Hendrik-Jan de Wit2015-03-30"Veel boeken van Adriaan van Dis gaan over een vader die het gezin terroriseert met zijn oorlogstrauma. De moeder blijft een beetje op de achtergrond. Dat verandert in de nieuwste roman van Van Dis: Ik kom terug. In deze roman krijgt zijn moeder een stem."
Gerrit Rautenbach2015-03-27Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.
Izak de Vries, Naomi Meyer2015-03-26Wat is uniek vir Suid-Afrikaners aan die bekendmaking van die kortlys van vanjaar se Man Booker International Prize?
Bettina Wyngaard2015-03-26"In die eerste plek het die werk, hoe subtiel ook al, altyd die verdediging van een of ander mensereg, gewoonlik gekoppel aan vryheid of gelykheid, ten doel."
Danie Marais2015-03-26Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"
Louise Viljoen2015-03-25"LitNet, LitNet Akademies en Etienne van Heerden moet gelukgewens word met hierdie inisiatief. Die American Comparative Literature Association (ACLA) publiseer elke 10 jaar ’n verslag oor die 'State of the Discipline' wat betref die vergelykende literatuurstudie."
Joan Hambidge, Naomi Meyer2015-03-24"Die gedig sal terugkom of sig aanmeld wanneer die tyd reg is. Skryf is ’n dissipline. Inspirasie moet daar wees, maar die werklike digproses is om al die buie te kan akkommodeer: ’n pynlike ervaring of herinnering; die dood van ’n geliefde of verhouding."
2015-03-24The finalists for the Man Booker International Prize 2015 include South African author Marlene van Niekerk. Here is a list of all ten finalists and more information about the prize.
Liam Kruger2015-03-24"On the one hand this emphasis of presence counts for the novel’s not unremarkable sense of immediacy; I read the thing in two sittings, and not unhappily."
2015-03-24We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.
Izak de Vries, Naomi Meyer2015-03-24Die tien finaliste van die Man Booker se internasionale skrywersprys van 2015, onder wie Marlene van Niekerk sorteer, is op 24 Maart bekend gemaak. 'n Vieringsgeleentheid hiervan het vir die eerste keer in die geskiedenis van die prys in Afrika by die Centre of the Book op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasgevind. Izak de Vries deel sy eerste foto's van die aand met LitNet se lesers.