Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Debora en seuns deur Helene de Kock

Riette Rust Resensies 2015-06-02

"Mens sou dit ’n historiese verhoudingsroman kon noem. Vir  lesers van liefdesverhale werk dit - maar hierdie roman is veel, veel meer as  net dit."

Book review: Wasted by Mark Winkler

Michael King English 2015-06-02

"Mark Winkler’s command of the warp and weft of his  plot, his depiction of place, and his powerful and clear delineations of  character, both Nathan’s and the surrounding characters – all make for a strong  read."

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Cheetah, Naomi Meyer Jonathan Ball-portaal 2015-06-02

"Ek het al verskeie verhale op LêNet [LitNet se ruimte vir die hygliteratuur - redaksie] geplaas ... en dít is waar die uitgewer my raakgesien het."

“Dear Derek”: Afterwords to Attridge at 70

Carrol Clarkson, Imke van Heerden English 2015-05-28

"One of your core preoccupations is the ethics of reading, and in writing you an e-mail, this makes me think about what's at stake in the process, of you - so often the writer - becoming my reader; that is to say, this event of 'I-becoming-you'."

Wen 'n eksemplaar van Boererate deur Danie Smuts

Melt Myburgh, Naomi Meyer Wen 2015-05-28

Boereraat teen kanker: "Sy het 8 paddas geneem in 'n neteldoekse sakkie op die bors geleg, wat dadelik op die bors so fas kleef as bloedsuiers, toen hulle fol gesuig het, fal hulle met hewige stuipe af, sonder dat di uitsuie pyn feroorsaak."

Onderhoud: Theunis Engelbrecht oor Papegaaislaai

Theunis Engelbrecht, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2015-05-27

"Ja, dit lyk inderdaad of hierdie mens-onterende waardes nog steeds algemeen  voorkom – nie net in Suid-Afrika nie, maar oral in die wêreld. Daar is baie  verregse, hiperkonserwatiewe groeperinge met ’n Middeleeuse mentaliteit."

Boekresensie: Die groot Boere-ontsnapping deur Willie Steyn

François Verster Resensies 2015-05-27

"Willie Steyn was een  van 600 Boerekrygsgevangenes wat in 1900 na die Diyatalawa-kamp op Ceylon  gestuur is. Steyn en vier kamerade het egter nooit daardie kamp bereik nie."

Boekresensie: Mara deur Lisette van de Heg

JB Roux Geestelik 2015-05-26

"Mara is ’n pragtige boek, vol verdriet en wroeging, maar nie  sonder humor nie."

Onderhoud: Debuutpryswenner van Groot Afrikaanse Romankompetisie 2015

Anneli Groenewald, Naomi Meyer Jonathan Ball-portaal 2015-05-26

"Is almal nie maar op een of ander stadium in hul lewe, hoe kortstondig dan ook al, randfigure nie? Almal het ’n bepaalde konteks waar hul deel van die binnekring sal voel, en dan weer ’n ander konteks waarbinne hulle sal hap na wind."

Nuwe boeke by LAPA: Mei 2015

LitNet Akademies en skole 2015-05-26   LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei. Prooi Fanie Viljoen ISBN: 9780799375169 Fanie Viljoen het in 2014 twee opspraakwekkende tekste gelewer: Pleisters vir die dooies (oor ’n skoolskieter) en toe Uit (oor ’n gay seun se soeke na aanvaarding). In afgelope twee jaar het sy naam meer as vyftig keer op […]

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Judaskus

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-05-26

"Wat wel uitdagend  in Judaskus was, was dat Kassie, ’n  gebore alleenloper en allermins jou tradisionele romantiese held, aan die  swymel begin raak oor ’n aantreklike nuwe buurvrou. Dit was ’n splinternuwe  kinkel wat ek nie voorsien het toe ek aan die manuskrip begin skryf het nie!"

Foto's en commendatio's: Die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-05-22

Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 is gisteraand in Kaapstad aangekondig. Prysgeld van R350 000 is vanjaar aan die wenners oorhandig.

Video: Bekendstelling van Samsa-masjien

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-05-22

Willem Anker se drama Samsa-masjien het pas by Protea Boekhuis verskyn. By die boekbekendstelling in Stellenbosh se Protea Boekwinkel, het Willem Anker gesels met regisseur Jaco Bouwer en Pierre-Henri Wicomb, wat die musiek vir die produksie geskryf het.

Video: David Attwell on JM Coetzee and The Life of Writing

Naomi Bruwer Books and writers 2015-05-21

David Attwell's new publication JM Coetzee and the Life of Writing was launched at Clark's Bookshop in Cape Town on Tuesday, 12 May. Finuala Dowling conducted the interview.

Review: Second Life by SJ Watson

Elsibe Loubser McGuffog Books and writers 2015-05-20

"One could say that this story is about a death in a family and how it  can be a tipping point, the nudge that will unravel the almost well-united  family. But in another breath  it’s correct to say that this is simply a story about lies and deceit, some of  those planned and plotted, and some just silly decisions or inaction."

Onderhoud en inligting: Protea Boekhuis se kinderboekillustrasiekompetisie

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-05-20

"Vir illustreerders om naam te maak, is dit vandag noodsaaklik om internasionale  blootstelling te kry. Ons wil met hierdie kompetisie aan 'n internasionale  gehoor wys watter talent daar by ons plaaslik skuil."

Tien vrae: Willem Anker oor die boek Samsa-masjien

Willem Anker, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-05-20

"Ons het die musiek van Pierre-Henri  ingesluit op 'n CD wat agterin die boek lê en wag om kliphard geluister te  word, asook ’n hele paar foto’s uit die produksie, sodat die lesers 'n idee kan  kry van die stel en die aksie op die verhoog."

Aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer by Human & Rousseau

LitNet Jonathan Ball-portaal 2015-05-20

NB-Uitgewers kondig graag die aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer van Human & Rousseau aan.

Essay: Richard van der Ross se In our own skins

Heindrich Wyngaard Boeke en skrywers 2015-05-18

"Nogtans behoort hierdie boek verpligte leesstof te word vir bepaald mense wat hulself bruin noem of wat deur ander as bruin beskou word. Eweneens moet dit sy weg vind na Kaapse skole en universiteite, maar ook die res van die land."

Kosgedigkompetisie (en 'n resep vir vanaand)

Daleen van der Merwe, Naomi Meyer Jonathan Ball-portaal 2015-05-18

Wil jy vier heerlike kookboeke wen nadat jy die onderhoude oor Wenresepte 2 en Spogresepte gelees het? Stuur dan vir LitNet jou kosgedig.

Top