Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Resensie: Die silwer stoel deur CS Lewis
2015-11-04Marike van der Watt bespreek die vertaling van hierdie Narnia-verhaal.
Resensie: Plasenta deur Peet Venter naelbytlekker
2015-11-03"Vergeet maar van fliek by Ster Kinekor."
Boekwurms looi bankier se spaarplanne
2015-11-03"’n Voorstel dat boekliefhebbers biblioteek toe gaan of vriende se boeke leen as hulle geld wil bespaar het ’n storm in die kuberruim veroorsaak."
Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015
2015-11-02Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015.
Skrywer van die week: Nathan Trantraal
2015-11-02Treffend, vreesloos, Kaaps – Nathan Trantraal het pas die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, Chokers en Survivors, verwerf.
Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie
2015-10-31Die wenbundel word geloof vir die “sterk en pretensielose kommentaar” wat dit lewer op die “wanhopige sosiale milieu” van die Kaapse Vlakte.
Kompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015
2015-10-30Watter NB-fiksievoorblad is jou gunsteling?
South African writers dominate shortlist for Short Story Day Africa Prize
2015-10-30This year over 450 entries were received for the prize from over two dozen countries, both from writers living on the African continent and from writers in the African diaspora.
Skrywer van die week: Ingrid Jonker
2015-10-29"Wees jy die pad waarlangs ek weer/ kaalvoet oor die dubbeldorings loop/ na waar die varing en die varkblom bloei/ – die gousblom kranse oor die velde knoop"
Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker
2015-10-28"She still scratches at me. I wish I could interview her." – Karin Schimke, journalist and poet, on her translation of some remarkable love letters.
Fotoblad deur Darryl David: BookBedonnerdfees 2015
2015-10-28Darryl David staan pa vir die Richmondfees. Hy deel sy feesfoto's van vanjaar.
Fotoblad deur Chanette Paul: BookBedonnerdfees 2015
2015-10-28Skrywer Chanette Paul deel haar Richmond-feesfoto's.
Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen
2015-10-28"Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai?" 'n Hoërskoolleerder resenseer Troula Goosen se jeugroman.
Jeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice Pantermüller
2015-10-28Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. 'n Laerskoolleerder resenseer die vyfde kinderboek in die Lotta-reeks.
African Library: Wife of the Gods by Kwei Quartey
2015-10-28"This fine example of the detective genre is strongly recommended to readers – not only for its clever plot, but also for its richer insights."
Richmond: Wat’s die telling?
2015-10-28BookBedonnerdfees 20 – Departement Kuns en Kultuur (Noord-Kaap) 0.
LAPA se nuwe boeke vir Oktober 2015
2015-10-27LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Oktober 2015.
Abraham Phillips (1945–)
2015-10-22“As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie.”
"There is it": an interview with Suzelle (DIY)
2015-10-21"Suzelle, which of your videos are your own personal favourites?"
Suid-Afrikaanse skrywers prominent by Frankfurt-boekeskou 2015
2015-10-21Die Frankfurt-boekeskou is die grootste en oudste in die wêreld. NB-Uitgewers was daar.
