Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, Drieklawerblaar, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Elna van der Merwe het met haar gesels.
Kyk ook:
![]() |
Video: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling
Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel die na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels. |
![]() |
Video: Johan C Bakkes lees voor uit Openbaring
Johan C Bakkes se reisroman Openbaring is onlangs by die Wild Clover Bierbrouery bekendgestel. |



