Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Keira – ’n storie van oorbegin deur Corné Welman: ’n resensie
2018-09-25"Corné slaag daarin om diep te delf in die mens se hart, emosies en psige en sal beslis elke leser se hartsnare roer. Elkeen van ons kan op die een of ander manier identifiseer met ’n karakter, situasie of gebeurtenis in dié boek."
Laatoes. Kykweer van ’n kanniedood-koerantman deur Hennie van Deventer: ’n FMR-resensie
2018-09-25"Die boek is ideaal vir ’n gewag van allerlei aard of om te lees waar jy ook al mag reis. Die prosa en meestal speelse verse is deurgaans maklik verstaanbaar. Hennie laat jou lag, maak jou nostalgies of aangedaan."
Video: ConVerse conversation at Tuin van Digters
2018-09-25PEN Afrikaans, with the support of PEN International, presented a panel discussion on the multilingual poetry anthology ConVerse at Tuin van Digters (Garden of Poets), an annual poetry festival hosted by the Breytenbach Centre in Wellington.
Persvrystelling: Wenners van kykNET-Rapportpryse vir 2018 bekend
2018-09-22"Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken."
Boeke vir leeskringe: LAPA se keuse vir 2019
2018-09-20Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is LAPA se voorstelle.
Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting
2018-09-20Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 79 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
Tuin van digters en vertaalkuns: Hugo en T’Sjoen aan die woord oor literêre vertaling en die poësie van De Coninck, Van hee en Nolens
2018-09-20"Is Belgiese Nederlands net so belangrik en interessant as Nederlandse Nederlands? Nie net soveel nie – véél interessanter, meen Hugo uit hoofde van die feit dat hy al werk van Vlaminge, sowel as Nederlandse skrywers vertaal het."
It’s only blood: Shattering the taboo of menstruation by Anna Dahlqvist
2018-09-20"It is a book every menstruator will profit from reading."
Wrok deur Beyers de Vos: ’n resensie
2018-09-20"Hoe dit ook al sy, hier is ’n gebore (en opgeleide) skrywer aan die woord en een van wie ons nog heelwat gaan hoor. Dis ’n stadsroman wat sosiale kommentaar lewer; ’n sterk, leesbare debuut wat die leser sal bybly."
Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n resensie
2018-09-20"Nadat ek die eerste twee hoofstukke gelees het, het my hart vinniger geklop. Ek het geweet die storie is boeiend en hou groot belofte in, maar kon nie my vinger lê op wat presies my aangehits om net aan te hou lees nie."
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie
2018-09-20"Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is vol hoop, bepeinsing en die voortdurende digter-in-stryd wat homself nooit losruk van sy land, mense en die toekoms nie. Dis veral gepas noudat die digbundel sy hoop nie net vir lesers in isolasie bied nie, maar vir lesers in gesprek met mekaar."
Video: Tweespoor deur Helena Gunter word bekendgestel
2018-09-19Helena Gunter se bundel Tweespoor is Saterdag 8 September in die Drostdy-teater op Stellenbosch bekendgestel. Gerard Scholtz het met haar gesels.
Leeskringe in die Noord-Kaap: Boeke kan lewens verander
2018-09-19"Hoewel dit ideaal sou wees dat die lesers identifiseer met die karakters in die verhaal, lei die gesprekke tot ’n gevoel van samehorigheid en voel die lede na afloop van so ’n gesprek weer by magte om hul eie krisisse die hoof te bied."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vertes in deur Zirk van den Berg
2018-09-18LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vertes in deur Zirk van den Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!
2018-09-18"Laat die kinders kook met Klein kook & geniet!"
Wrok deur Beyers de Vos: ’n oudio-onderhoud
2018-09-18Beyers de Vos praat met Naomi Meyer oor Wrok. Luister hier.
Illuminating lives, edited by Vivian Bickford-Smith and Bill Nasson: book launch
2018-09-18You are invited to the launch of Illuminating lives on the 27th of September 2018 at the Book Lounge in Cape Town.
New African Graphic Novel Launches
2018-09-14This full-colour graphic novel places Shaka’s rule against the slave trade that was expanding from the East African coast, and the Europeans spreading inland from the south.
Boekbekendstelling: Daar is ’n engel in my koskas deur Willie Strauss
2018-09-14Jy word hartlik uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Centurion.
