Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Inwoonskrywer: Naomi Meyer

Naomi Meyer, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2022-06-29

"As mens in hierdie dorp inligting vir mens se storie benodig, moet mens net vra en jy sal met vriendelikheid vrygewig ontvang. Baie dankie, Somerset-Oos, en baie dankie Paulet Huis en al jou luukse gasvryheid!"

Van Juba tot Jozi – die seun wat nooit opgegee het nie

Stephen Fourie Boeke en skrywers 2022-06-29

"In 2018 verwerf hy ’n nagraadse kwalifikasie as pulmonoloog (longspesialis) aan die Universiteit van die Witwatersrand. Vandag het hy sy eie praktyk in Midrand, Gauteng."

Die Schreiner Karoo Writers’ Festival, ’n fotoblad

Izak de Vries Boeke en skrywers 2022-06-28

"Hierdie skrywersfees in die Karoo is klein en intiem. ’n Mens leer die sprekers en die gaste ken. Dit is gans anders as die groot nasionale feeste waar die sprekers op die verhoog sit en ’n mens nie regtig na aan hulle kan kom nie. Hier eet almal saam, die sprekers luister na mekaar en daar is ’n heerlike interaksie tussen dié wat optree en die wat die gesprekke en ander items bywoon. Die lieflike Victoria Hotel en die Tuishuise bied ook ’n unieke, warm platform vir die fees."

Klein juweel vlieg: ’n resensie van Chisoni deur JG Jesman

Adele Vorster Resensies 2022-06-28

"Hierdie boek is ’n klein juweel en vlieg op vele vlakke."

Dood, vrees en hoop: ’n resensie van Tenk deur Pieter Stoffberg

Erla Diedericks Resensies 2022-06-28

"Die boek was deel van Stoffberg se MA in kreatiewe skryfkuns aan die UV, en is duidelik deeglik nagevors. Stoffberg het groot moeite gedoen om die feite, terme en oorlogsprosedures haarfyn te beskryf. Dié boek is ’n belangrike een."

Fresh off the press: Sabotage: Eskom under siege by Kyle Cowan

LitNet Books and writers 2022-06-28

Since his appointment in January 2020, De Ruyter has faced intense opposition from within the power utility as he attempts to clean up corruption and return the electricity company to a semblance of its former glory. He is not alone.

Author in residence: Mphuthumi Ntabeni

Mphuthumi Ntabeni, Izak de Vries Interviews 2022-06-28

Mphuthumi Ntabeni is one of six authors currently in residence in Somerset East, courtesy of the Jakes Gerwel Foundation and PEN South Africa. His novel The wanderers is on the long list for the Sunday Times Fiction Prize.

Johann Johl (1951–1996)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-06-28

"Die Afrikaanse poësie is wyd geskakeerd. Mense sê poësie is te moeilik of esoteries, maar dis twak – daar is iets vir almal om te lees."

Major international award for Erika Bornman, author of Mission of malice

Erika Bornman, Izak de Vries Interviews 2022-06-26

"I’m blown away and I feel so honoured. When I left KwaSizabantu back in 1993, there was very little support available to survivors of cultic and coercive groups. It was pre-internet days, too, so I was on my own and really struggled. Books saved me, however."

Wat lees jy in die winter voor die kaggelvuur?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2022-06-24

Koos Kombuis vertel meer oor sy boekrak hierdie maand: wetenskapfiksie en die Afrikaanse musiekindustrie.

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywer: Bibi Slippers oorgehaal vir die muse van die Karoo

Bibi Slippers, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2022-06-23

Bibi Slippers is die intreeskrywer van Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap. Vanaf 30 Junie gaan sy vir ’n maand lank as gas van LitNet en die Victoria Manor in Cradock se Tuishuise woon om ongesteurd aan haar nuwe digbundel te werk. Bibi gesels met Melt Myburgh oor dié salige vooruitsig.

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-23

Vanaf 2022 word die Inwoonskrywerskap jaarliks deur LitNet en die Victoria Hotel en Tuishuise in Cradock aangebied. Tydens dié verblyf kan skrywers ’n maand lank sonder sorge in die Karoodorp tuisgaan om in relatiewe stilte en afsondering aan ’n skryfprojek te werk.

Pasverskyn: Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis deur Fransjohan Pretorius

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-23

Dié is die tweede versameling van Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van die vroegste tye tot taamlik onlangs wat in die dagblad Beeld verskyn het.

Boereverneuker of opreg? ’n Resensie van Die siener deur Yolanda Barnard-Lemmer

Carla van der Spuy Resensies 2022-06-21

"Daar is ook ander opspraakwekkende onthullings. So vertel Gerald dat hy een oggend ’n oproep van die voormalige presidentsvrou Elize Botha ontvang het."

Resensie: minjonet en bitterbos deur Thomas Deacon

Nini Bennett-Moll Resensies 2022-06-21

"Die toonaard van minjonet en bitterbos is nostalgies en berig oor ’n vertroude tipe kennis en ervaring van die streek en sy mense; die oproep van gedeelde en bekende intiemhede en ’n terughunkering na ’n vergange wêreld."

Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n resensie

Erla Diedericks Resensies 2022-06-21

"Moord het méér as een slagoffer. Misdaad het méér as een kant. Die situasie rondom moord is dikwels meer kompleks as die moord self."

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds ’n Arabiese en ’n Albanese vertaling van romans deur Dalene Matthee en Irma Venter

LitNet PEN Afrikaans 2022-06-20

PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende twee vertalings van Afrikaanse romans deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Arabiese vertaling van Kringe in ’n bos deur Dalene Matthee en ’n Albanese vertaling van Minder as niks deur Irma Venter.

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – resensie en onderhoud

Cliffordene Norton, An-Mari do Carmo Skrywersonderhoude 2022-06-17

"Ek wou begin met waar sy wegloop en probeer oor begin. Uit ’n skrywersoogpunt het ek ook geweet ’n openingstoneel van ’n meisie wat vlug – wat so desperaat is om van daardie plek weg te kom dat sy alleen in die middel van die nag Suid-Afrikaanse strate en agterpaaie sal trotseer – gaan daardie impak en hoek hê wat ’n leser dadelik sal intrek."

Cliffordene Norton gesels met An-Mari do Carmo oor haar awesome boek, Toe als groen was.

Towards Shakespearean drama: a review of Nuclear: Inside South Africa’s secret deal

Peter Vale Books and writers 2022-06-15

"The danger of this story is that the country’s international relations were out of kilter with the views of its people, but – far more importantly – that the Zuma presidency came within a whisker of bankrupting several generations of South African tax payers."

’n Gesprek met al die Marte in Dinge van ’n kind

Naomi Meyer, Marita van der Vyver, Cintaine Schutte, Melissa Myburgh, Susanne Beyers kykNET Portaal 2022-06-13

Mart word deur drie aktrises vertolk: Melissa Myburgh speel die jong Mart, Cintaine Schutte is Mart in 1992, en Susanne Beyers is Mart in die hede.

Top