Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Omgee vir slagoffers: ’n lesersindruk van Michael Connelly se Desert star

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-03-29

"Ek kon nooit my vinger daarop sit waarom Connelly se boeke vir my so uitstaan nie. Dalk is dit sy indiepte-waarneming van speurders en sy gesels met moordenaars wat sy boeke geloofwaardig maak en die leser deel van die ondersoekspan laat voel."

Pasverskyn: Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate deur Johan Fourie

LitNet Boeke en skrywers 2023-03-29

Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier.

The Samsung man’s path to success by Sung Yoon: book launch

LitNet Jonathan Ball-portaal 2023-03-29

Pippa Hudson will be in conversation with Sung Yoon at the V&A Waterfront on Wednesday, 5 April 2023.

Is KI ons nuwe Raka?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2023-03-28

Gaan KI ons werk oorneem? Rekenaars skryf nou al selfs digbundels, sê Koos oor ’n slukkie uit sy blikbeker.

Time of the Writer festival 2023: Born-frees curate a festival of critical reflection and optimism

Ismail Mahomed Books and writers 2023-03-27

"If Eskom and corruption seem to take up the headspace of most adults in South Africa there’s a lot more that takes up the headspaces of born-free South Africans. This year’s festival, with its theme Placemaking: influence, roots, expression & imagination, was a dynamic platform for critical reflection and engagement."

Chase Rhys (1989–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-03-27

"My hele lewe ontwikkel ek my skryfstyl in private. Ek het nieman toegelaat ommit te lees nie, wan ek het gewiet ek moes eers myself vind voordat ek iets kan offer, anneste maak ek net geraas. Nou wiet ek wie ek is en die werk is uit in die wêreld om te doen wat dit moet doen."

Omdat hy kán

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-03-24

"BEE, of SEB, is ’n onderwerp wat in ’n koerant met Afrikaanssprekende lesers nie dieselfde aanklank sal vind as foto’s van Eben Etzebeth se troue nie. ’n Resensent weet hy gaan iets anders moet doen met só ’n onderwerp."

Persverklaring: Kortlyste vir die 2023 UJ-debuutprys en die 2023 UJ-prys

LitNet Boeke en skrywers 2023-03-24

In 2023 het vier titels uit die dertien inskrywingsdebute die kortlys vir die 2023 UJ-debuutprys gehaal.

Ghost limb deur Almini van der Merwe, ’n resensie

Susan Booyens Resensies 2023-03-23

"Sy besin as volwassene oor die impak wat hul huiswerker, Johanna, kleintyd op hulle as gesin gehad het en hoe sy steeds aan die periferie van haar bewussyn bly, ten spyte van volgehoue pogings deur die res van die familie om haar te vergeet."

Kopiereg en billike gebruik vir leke

Catrina Wessels, Naomi Meyer, Izak de Vries Onderhoude 2023-03-23

Wat is kopiereg? Hoekom is daar iets soos kopiereg? Mag ek iemand se kiekies op die sosiale media deel? Mag ek ’n gedig met WhatsApp na ’n vriendin stuur? En wat van billike gebruik? LitNet het by Catrina Wessels, ’n kopieregkonsultant en literêre agent, gaan aanklop.

Cut to the chase: Scriptwriting for beginners – an interview with Janet van Eeden

Naomi Meyer, Janet van Eeden Books and writers 2023-03-23

"Filmmaking is famously described as 'showing and not telling'. My favourite thing about it is that screenwriting is the art of getting a character to say something which reveals a completely different truth to the words they say. As Emma Thompson said when I had the honour of meeting her (it’s in the book!), screenwriting is the art of a character saying, 'Pass me the butter', when they really mean, 'You have ruined my life.'"

Twitter dawn: ’n gesprek met Koos Kombuis, oftewel Joe Kitchen

Naomi Meyer, Koos Kombuis Skrywersonderhoude 2023-03-23

"Die nuwe tegnologie is besig om op talle vlakke ons lewens te verander en oor te neem. Twitter dawn was vir my die begin van hierdie spekulasieproses."

Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda

François Verster Resensies 2023-03-22

"Soos dit ’n skrywer betaam, al het sy nooit dié titel nagejaag nie, het sy dus geslaag waarin betreklik min ander storievertellers én woordkunstenaars al kon slaag: Sy het eenvoudig geskryf, en van dié eenvoud dan lewendige, gelaagde en geslaagde metafore van Die Lewe geskep."

Submission in opposition to the current Copyright Amendment Bill

PEN Afrikaans, Catrina Wessels, Izak de Vries Kopiereg-wetsontwerp 2023-03-22

"We implore the legislature to reconsider the entire clause 12A and 12D until a proper socio-economic impact assessment has been done. We are legitimately concerned that fair use will diminish legal certainty and harm authors and publishers by diminishing their work, and creating a climate for freely using their work without permission or compensation."

Books on the Bay 2023

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2023-03-20

"Clearly, the longing for such a gathering of writers and readers must have been in the salty air for a long time, and hopefully Books on the Bay can still it every Cape autumn from now on."

WJ Henderson se meesterlike vertalings van Latynse gedigte

Cas Vos Boeke en skrywers 2023-03-20

"Neem, tel op en lees! Nuwe opwindende wêrelde sal vir jou oopgaan."

Die Groot Sagmoedige Reus (GSR) is onder sensuur

Anke Theron Boeke en skrywers 2023-03-17

"Duidelik is daar selfs onder die kundiges, ervare skrywers en beroemdes nie konsensus of die veranderinge goed of slegs is nie. Waarom dan die groot bohaai?"

LitNet Akademies-resensie-essay: Toegepaste taalkunde in Afrikaans, WAM Carstens & TJ van Dyk (redakteurs)

Roné Wierenga Resensies 2023-03-16

"Deur bevordering van ’n toegepaste benadering tot taalkunde kan die uitdagings rondom taal in Suid-Afrika op ’n effektiewe en praktiese manier aangepak word."

Uit die mond van Klein-Brakriver | From the mouth of Little Brak River: ’n onderhoud met Skip Krige

Naomi Meyer, Skip Krige Skrywersonderhoude 2023-03-16

Waarom ’n koffietafelboek oor Klein-Brakrivier saamstel? Skip Krige vertel.

Romanza-skrywers aan die woord

Louise Viljoen (JBay) Boeke en skrywers 2023-03-15

"Op die ou einde stem lesers met hulle beursies. Romanzas se verkoopsyfers bly groei. Die boeke, wat nagenoeg 190 na 200 bladsye beslaan, boer op topverkoperlyste. Jy glip dit sommer maklik in jou handsak om enige plek te lees."

Top