Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Power in the New Testament deur Pieter GR de Villiers en Annette Merz (redakteurs): ’n resensie
2023-03-02"Hierdie boek lewer belangrike nuwe bydraes oor hoe die diskoers van mag in die Nuwe Testament gefunksioneer het. Die inleidende en oorsigtelike studies, sowel as die spesifieke gevallestudies, toon duidelik die kompleksiteit van magsdiskoers, en hoe mag op intersosiale en intragodsdienstige vlakke gewerk het."
Mike Nicol se roman The rabbit hole is trots Suid-Afrikaans, ’n lesersindruk
2023-03-02"Alhoewel Fish, die surfer / privaatspeurder wat dagga smous, my sterk aan Vachss se Burke laat dink, is dit sy newekarakters wat die boek as eg Suid-Afrikaans brandmerk en ’n outentieke geur gee."
Fresh off the press: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-03-02The company looked too good to be true – promising to turn the mines into a new business. Soon after the acquisition, cracks appeared.
Rosa Keet (1945–)
2023-03-02“Ek het al probeer kortverhale skryf, maar ek kan dit nie doen nie. Daar is niks wat my die bevrediging gee wat ek uit dig kry nie.”
Heilna du Plooy: Daardie lang reis
2023-03-02Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf? Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor. In hierdie gesprek nooi sy ons om saam te reis.
Persverklaring: Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte deur Imke van Heerden, met Anil Bas en Etienne van Heerden
2023-03-01Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie.
In conversation with Jessica Powers, owner of Catalyst Press
2023-03-01"My boyfriend has never been to South Africa. He has a small farm in western Texas, and I recently gave him Story of an African farm by Olive Schreiner to read, because western Texas reminds me of the Karoo."
Persverklaring: NALN word 50!
2023-03-01Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud. Talle boekbekendstellings en ander gebeure deur die loop van 2023 kenmerk dié mylpaal, sê Wyno Simes, kurator. Die 50ste verjaardagviering bereik ’n hoogtepunt in Maart met die feesrede, bekendstelling van die Volksblad-redakteurskamer en ’n inligtingsessie oor NALN en die gebou se geskiedenis.
Time shelter deur Georgi Gospodinov, ’n lesersindruk
2023-03-01"Die lees van die boek het my herinner aan ’n moderne Milan Kundera (The book of laughter and forgetting). Time shelter speel aanvanklik met die kwessies van onthou, vergeet en die persoonlike belewenis hiervan, veral by mense wat aan Alzheimer se sindroom begin ly."
Authors’ Corner episode 2: Ntabeni and Pitt
2023-02-24"I find that stories often have their own objectives, which I only discover while writing, or sometimes after writing."
Esta Steyn (1945–)
2023-02-24"Waar kom stories vandaan, wonder ek? En waar gaan soek jy die begin en die einde? Ek weet regtig nie. Ek weet net dat daar partymaal ’n fontein van vreugde uit die hemel oor mens oopgaan. En dan word die druppels woorde op papier."
Wat lees Koos Kombuis in Februarie?
2023-02-24Wat is die kletsbot ChatGPT se antwoord op Koos Kombuis se versoek: Bestaan daar ’n stad met die naam Simoelégri (nav Jaco Fouché se Simoelégri. Stad van onrus)?
Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg (CAB): Die dreigende gevaar wat Suid-Afrika se kunste kan knak
2023-02-24"Die fair use-leerstuk ... word deur artikel 12A van CAB by ons reg geïnkorporeer. In wese beteken dit dat enige persoon of maatskappy byvoorbeeld groot dele van ’n boek kan herpubliseer of dit kan verwerk tot ’n film, sonder toestemming van die outeur, en bloot aanvoer dis 'billike gebruik'. ...[U]iteindelik is dit tyd dat individue se stemme gehoor word."
Iets vir baas én Klaas: ’n lesersindruk van Impossible bosses
2023-02-23"Wat nogal verfrissend is, is dat daar in die boek op ’n heel genuanseerde manier na hierdie 'moeilike bestuurders' gekyk word. Die klem word gelê op die feit dat eienskappe nie noodwendig altyd inherent goed of sleg is nie. Alles word bepaal deur die situasie en konteks."
Nog gedagtes oor die bemarking van boeke
2023-02-23"Voordat ek en Anschen Conradie van #uitdieperdsebek vriende geword het, het ek haar op Lekkerleesboekrak gevolg om te sien wat sy aanbeveel. Haar eerlike indrukke het van haar ’n betroubare bron gemaak."
Elders gesien: Dahl se stories moet juis nie soet en voorbeeldig en prekerig vervelig wees nie
2023-02-23"Want as jy eers begin met sensuur, hoe goed bedoel en edel jou motiewe ook al is, eindig jy onvermydelik met óf boosheid óf die soort absurditeit wat Roald Dahl se boeke nou tref, waar karakters nie vet of lelik mag wees nie, waar alles soet en voorbeeldig en prekerig moet word."
Pasverskyn: Hulle noem haar Carminda deur E Kotze
2023-02-23Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier.
Suid-Afrika kan slegs van onder na bo gered word
2023-02-23"Hy glo dat diegene wat bereid is om vir minder as die minimumloon te werk, toegelaat moet word om dit te doen. Volgens hom sal hulle dan ten minste kos op die tafel en ’n voet in die arbeidsmark hê en vandaar opwaarts kan beweeg pleks daarvan om heeltemal werkloos te wees."
Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager
2023-02-22"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."
Die bemarkingsmoontlikhede van e-boeke
2023-02-21"Gevestigde skrywers moet in hul kolligmaand behoorlik gloei om hul verkoopsyfers hoog te hou – hoekom nie die kolligtydperk verleng nie? Gebruik sosiale media vir bemarking daarvoor. Onthou net, 'kits' is die wagwoord. Dink Dana."
