Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-07-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Bloedbande op 1 Augustus in Stellenbosch. Wilhelm Verwoerd sal met Lionel Louw in gesprek wees.

Die rooikop en die redakteur en ander stories 1955–1959 deur André P Brink: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2018-07-24

"Die jonge, taamlik onskuldige André Brink het wel hierdie verhale om den brode geskryf, maar as jy sy oeuvre ken, sien jy alreeds vingeroefeninge van die persoon wat later ’n meesterskrywer sou word."

Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie

Nadia de Kock Resensies 2018-07-19

"Die roman is redelik lywig, maar lees maklik. Die skrywer is oor die algemeen op haar stukke en haar humorsin is heerlik. Daar is ook pragtige beelde in die boek."

Reading books on current affairs

Karabo Kgoleng Books and writers 2018-07-19

"Now, Zuma is gone, and there are more breaking stories about the extent of the fiscal damage that has been done by his administration. But, When Zuma Goes and On the Brink are still there."

Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-07-18

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips op Saterdag 4 Augustus in Hatfield, Pretoria.

Boerekos with a Twist by Annelien Pienaar: book launch and bread tasting

LitNet Books and writers 2018-07-18

You are invited to the launch of Boerekos with a Twist on 21 July in Durbanville. The author, Annelien Pienaar, will do a bread tasting and all the items you will taste are taken from the recipe book.

Get up! Stand up! by Mark Heywood: a review

Karabo Kgoleng Books and writers 2018-07-18

"Ultimately, what I have taken from this book is the story of a man who could have continued with his life of privilege, but instead chose the road of social justice in a way that few can speak for themselves today."

’n Onvoltooide tapisserie: fakkeldraer Vearey se Jeremy vannie Elsies

Heindrich Wyngaard Resensies 2018-07-18

"Straks dui dit ook, op ’n ander vlak, ’n núwe 'opwindende groeipunt' vir Afrikaanse letterkunde aan (om Elsa Joubert by te haal) en maak dít van fakkeldraer Veary – hierdie selfgedefinieerde en selfgeïdentifiseerde onvoltooide tapisserie – ’n belangrike bydraer tot die taak 'om die prent van ons hele gemeenskap te kan skrywe'."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-17

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LitNet Akademies-resensie-essay: As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss

Thys Human Resensies 2018-07-12

"As in die mond is ’n bundel waarvan die geheelbetekenis véél meer is as die som van die samestellende dele. Strauss benut die moontlikhede wat die skakeling van verhale haar bied, ten volle. Met haar beste verhale, soos 'Kleinood', 'In die skadu van eierwit I' en 'Donkey Kong', laat sy ’n mens se mond met verwondering oopval."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dubbelspiraal deur André Jansen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-12

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dubbelspiraal deur André Jansen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

You have to be gay to know God deur Siya Khumalo: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2018-07-05

"Ten spyte van wat die titel wil impliseer, is hierdie teks nie in die minste godslasterlik nie. Inteendeel, You have to be gay to know God is die naaste wat ek in ’n lang tyd aan ’n liefdesbrief vir God gekom het."

Vroue van die Bybel 2 deur Esté Geldenhuys: ’n resensie

Helene de Kock Resensies 2018-07-05

"Nóg ’n boek met die klem op vrouwees? Ja, maar nie heeltemal eksklusief nie. Hierdie ontginning van die lewe van sekere Bybelse figure is wel hoofsaaklik op vroue gemik maar álle gelowiges kan hieruit put."

Kobus Geldenhuys: Oor drakies, kinderboekvertaling en die proe aan woorde

Naomi Meyer, Kobus Geldenhuys Boeke en skrywers 2018-06-28

"Jy skep op ’n ander manier as die skrywer – jy herskep eintlik – en jy moet seker maak jy laat die teks tot sy volle reg kom in die teikentaal."

Jong lesers: Nina en die wacky hare deur Elizbè van der Colff en Chris Venter

Carli le Grange Jong lesers 2018-06-27

"Dis ’n goeie boek wat my lekker laat lag het, en ook op plekke laat bang word het."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dowe gode deur Dibi Breytenbach

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-06-27

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dowe gode deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2018-06-25

"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."

Stroomop deur Adeline Radloff: boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-22

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Stroomop op 18 Julie in Pretoria. Die akteurs Donnalee Roberts en Ivan Botha gaan met die skrywer, Adeline Radloff, in gesprek wees.

Die Afrikaners deur Hermann Giliomee: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-20

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die Afrikaners deur Hermann Giliomee op 28 Junie in Stellenbosch. Albert Grundlingh sal met die skrywer gesels.

Keur 17 deur Ena Murray: ’n oorsig

Yolanda du Toit Boeke en skrywers 2018-06-20

"Haar meer as 130 titels is meestal snags geskryf, en vyftien uur per dag agter die tikmasjien was vir Ena niks vreemds nie. Sy het deeglike navorsing gedoen en meestal vir haar liefdesverhale bekendheid verwerf."

Top