Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Landbou Boerekos deur Arina du Plessis: van die plaas na die tafel
2018-10-24"Die A–Z van die lekkerste kos met plaasprodukte: van aartappels en amandels, beet, dadels, lamsvleis en lemoene tot by waterblommetjies en wortels. Die boek bied ook uitstekende waarde vir geld, met meer as 300 resepte."
Weerklink van ’n wanklank deur Pieter-Dirk Uys: bekendstelling in Pretoria
2018-10-22Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerklink van ’n wanklank op 25 Oktober in Pretoria. Die skrywer, Pieter-Dirk Uys, sal met Phyllis Green in gesprek wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sondag deur Irma Venter
2018-10-22LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sondag deur Irma Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
The Echo of a Noise by Pieter-Dirk Uys: book launch
2018-10-19You are invited to the launch of The Echo of a Noise on 23 October in Melville. The author, Pieter-Dirk Uys, will be in conversation with Michelle Magwood.
Kinnes deur Chase Rhys: bekendstelling in Kaapstad
2018-10-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Kinnes op 30 Oktober in Kaapstad. Die skrywer, Chase Rhys, sal met Anastasia de Vries gesels.
Huppelkind, gister en vandag: ’n onderhoud
2018-10-18"Huppel is die universele kind. Hy is sorgvry en nuuskierig oor die mense, diere en dinge om hom."
Stroomop deur Adeline Radloff: ’n resensie
2018-10-17"Die boek word nie toegelaat om op eie voete te staan nie, maar vorm bloot deel van die bemarking vir die film."
Skadujagter deur Dihanna Taute: ’n resensie
2018-10-11"Skadujagter is ’n aangrypende verhaal wat die skrywer met intense deernis, maar ook met hope insae, deel. Sy skryf vernuftig en behendig, met ’n styl en aanslag wat by die jong volwassene aanklank sal vind."
Ankers vir vandag deur Nadine Blom: ’n resensie
2018-10-11"Ankers vir vandag laat die klem op twee soorte ankers val: dié wat ’n mens daarvan weerhou om geestelik te kan groei en ander wat jou stewig vashou wanneer die lewe se storms woed."
Skadujagter: 'n onderhoud met Dihanna Taute
2018-10-10"Ek probeer my werk lees uit die leser se perspektief."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stof deur Alettie van den Heever
2018-10-08LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stof deur Alettie van den Heever, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Annie Klopper “sing soos sy gebek is”
2018-10-05"Die konstante interaksie tussen feit en fiksie plaas weer eens klem op die outentieke aard van die roman, iets wat Annie, met verwysing na hip-hop, beskryf as 'keeping it real'." Lees hier oor Ryan Pedro se gesprek met Annie Klopper en kyk ook na ’n video-opname van die gesprek.
Vyf goed van ... die middaguurgesprek met Annie Klopper oor Die tragiese saak van Pamina Vermaak
2018-10-03"As jy dus enigiets wil wegneem van Pamina se tragiese saak, is dit om vrede met jouself te maak."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: ’n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo
2018-09-28LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit ’n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Wit terroriste deur Albert Blake: bekendstelling in Roodepoort
2018-09-26Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Wit terroriste deur Albert Blake op 9 Oktober in Roodepoort. Albert Blake sal met Tim du Plessis in gesprek wees.
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie
2018-09-20"Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is vol hoop, bepeinsing en die voortdurende digter-in-stryd wat homself nooit losruk van sy land, mense en die toekoms nie. Dis veral gepas noudat die digbundel sy hoop nie net vir lesers in isolasie bied nie, maar vir lesers in gesprek met mekaar."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vertes in deur Zirk van den Berg
2018-09-18LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vertes in deur Zirk van den Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!
2018-09-18"Laat die kinders kook met Klein kook & geniet!"
Boekbekendstelling: Daar is ’n engel in my koskas deur Willie Strauss
2018-09-14Jy word hartlik uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Centurion.
Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n boekresensie
2018-09-12"Enige leser wat oor die volwassenheid beskik om ander religieuse standpunte te akkommodeer en te probeer begryp, sal hierdie goedgeskrewe roman geniet."
