Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie

Hennie van Deventer Resensies 2019-06-11

"Oor die vraag of sy eie 50 Blertsies die eerbiedwaardige ouma Tinkie se voorkeurlys van verdienstelike pennevrugte sou gehaal het, laat ek my liefs nie uit nie. Die boek is nou nie lelik of banaal of so nie, maar plek-plek … wel … tog stouterig."

Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2019-06-06

"Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra."

UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Andries Buys

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-06

Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na sy repliek.

UJ-pryse 2019: ’n video van die commendatio-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Amanda Lourens

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-06

Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na Amanda Lourens se commendatio. 

UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2019-05-30

Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Charl-Pierre Naudé se repliek.

UJ-pryse 2019: ’n video van die commendatio-toespraak rondom Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Frederick J Botha

LitNet Boeke en skrywers 2019-05-30

Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Frederick J Botha se commendatio. 

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2019-05-23

"Elise het sóveel fasette van die uitmergelende alzheimerpad wat sy saam met haar man gestap het, in hierdie boek vervat."

Wanneer water wyn word deur Vivian Kleynhans (soos vertel aan Jacqueline Leuvennink): ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2019-05-23

"Wat wel vir my die hardste praat in hierdie boek, is die krag van ’n vrou. En hoewel hierdie ’n bruin vrou is wat swaargekry het onder apartheid en die verhaal uit daardie oogpunt geskryf is, is haar storie universeel."

Die verevrou beeld wêreld van volstruise epies uit

Elbie Adendorff Resensies 2019-05-21

"Jan van Tonder se oeuvre bereik ’n hoogtepunt met Die verevrou. Dit is ’n moet-lees vir diegene wat van verweefde karakters en storielyne en motiewe hou."

Duinhuis, ’n kookboek deur Isabella Niehaus: ’n resensie

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2019-05-20

"Soos die woorde op die voorblad aandui, gaan die boek oor smake en geure en dus die sintuie wat herinneringe diep inprent."

Press release: Sanlam Prize for Youth Literature 2019 finalists announced

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-05-06

"From entries in English and Afrikaans to isiZulu and Sesotho, here are the 20 finalists for the Sanlam Prize for Youth Literature 2019."

Invitation to the Cape Town launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-05-06

The book will be launched in Cape Town on 16 May and James-Brent Styan will be in conversation with the author.

Invitation to the launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-04-30

The book will be launched in Johannesburg on 9 May and Peter Bruce will be in conversation with the author.

Sweepslag deur Annerlé Barnard: ’n boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Sweepslag op 16 Mei 2019 in Bloemfontein.

Die dag toe die draak kom (vir seuns en vir meisies) deur Fanie Viljoen: ’n resensie van albei boeke

Anke Theron Resensies 2019-04-25

"Hierdie boeke is broodnodig binne die Suid-Afrikaanse konteks, omdat seksuele misdade teen kinders aan die toeneem is."

Sondag deur Irma Venter: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2019-04-16

"Jy hoef nie voorheen ’n Venter-roman te gelees het nie; Sondag is ’n verhaal wat op sy eie sin maak. Dis trouens ’n boeiende blitsblaaier wat ek heelhartig aanbeveel."

Smulkos deur Esther Malan: bekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-11

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos op 12 April in die Paarl. Hier is nog inligting.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Smulkos deur Esther Malan

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-04-11

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-10

Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2019 UJ-pryse bekend maak.

Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2019-04-09

"Hierdie is hopelik die begin van ’n lang lys suksesboeke in die spanningsgenre. Hy kan beslis kers vashou by ons land se voorste misdaadskrywers."

Top