Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Book launch: Yellow and Confused by Ming-Cheau Lin
2019-09-18The book launch of Ming-Cheau Lin’s biography, Yellow and Confused, will take place on Wednesday 18 September 2019 at 17:30 at The Book Lounge in Cape Town.
Book review: Verwoerd: My journey through family betrayals by Wilhelm Verwoerd
2019-09-18"Ultimately, it is about coming to terms with being the grandson of Hendrik Verwoerd."
Eerste slukkie: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
2019-09-18LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.
Boekbekendstelling: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-09-17Die boekbekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach vind op Dinsdag 17 September 2019 om 17:30 vir 18:00 by die Book Lounge in Kaapstad plaas.
Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots
2019-09-04"Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie."
Book review: The echo of a noise: A memoir of then and now by Pieter-Dirk Uys
2019-09-03"When Pieter-Dirk Uys appeared on a lonely stage at the 2017 Woordfees in Stellenbosch, dressed in black and discernible only by a white face, white hands and the words 'Almost famous' dancing white on his chest, I was in the audience. For over 90 minutes, I was mesmerised."
Boekbekendstelling in Stellenbosch: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
2019-08-20Hier is ’n uitnodiging na die boekbekendstelling van Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes op Saterdag 31 Augustus 2019 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.
In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien
2019-08-14"Hierdie is ’n grondverskuiwende boek. Dit is slim. Dit is vlymskerp. Dit is uitstekend geskryf. Dit is ’n dapper skrywer wat haarself so blootlê, en wat haar eie verhaal gebruik om ons te laat besin."
Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie
2019-08-12"My raad is: koop een. Pos dan ’n tweede boek aan jou famile- en vriende in Kanada of waar ook al, sodat jy self aan hul tafel lekker warm kan eet wanneer jy eendag daar gaan kuier."
Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout
2019-08-12"Maar ongeag wat vir my voorlê of waar ek my gaan bevind, ek weet ek sal nie sommer ophou skryf nie."
Video: Stellenbosch-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee
2019-08-05Op Saterdag 3 Augustus 2019 is Azille Coetzee se debuut, In my vel, by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Mercy Kannemeyer het ’n eerlike, maar gemaklike gesprek met Azille gevoer in die volgepakte boekwinkel. Onderwerpe soos wit skuld en magstrukture is met humor onder die loep geneem. Cliffordene Norton het die gesprek opgeneem en foto’s geneem.
Sondes van die vaders deur Lerina Erasmus: ’n onderhoud met François Bloemhof
2019-07-30"Ek het dit nooit as 'haar en my boek' beskou nie. Sekere stukke wat ek in een van my eie boeke heeltemal anders sou aangepak het, het ek so gelos omdat dit Lerina se manier van dink weerspieël."
Cape, curry and koesisters: an interview with Fatima Sydow and Gadija Sydow Noordien
2019-07-19"Cape Malay culture and food, for us, is a melting pot of many different cultures – Asian and parts of the rest of Africa. So, all these flavours combined have resulted in a unique culinary experience that has yet to be discovered by the rest of the world."
Blou is nie ’n kleur nie : ’n leeskring se bespreking
2019-07-03Estelle Kruger het die jeugboek Blou is nie 'n kleur nie by haar leeskring bespreek.
Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019
2019-06-30"Die sukses van die bundel berus nie slegs op die hantering van hoogs aktuele tematiek nie, maar 'op ’n deurlopende toepassing van ontwikkelde verstegniek om dit lewend en skrynend te maak'."
Vir mans deur Johan Ferreira: ’n resensie
2019-06-27"Die verhalende trant waarmee hy ’n reeks situasies skets waarmee mans te doen kry, en hulle simptome, maak die boek toeganklik. Ferreira is reg wanneer hy inleidend sê dat jy jou waarskynlik êrens in die boek gaan raaklees."
Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2019 bekend
2019-06-13"Oudregter Andries Buys het vir die derde keer bewys dat dit nooit te laat is om ’n debuutroman te skryf nie."
Invitation to the launch of Holding the fort by Toni Strasburg
2019-06-11Kwela and Love Books invite you to the Johannesburg launch of Holding the fort by Toni Strasburg on 18 June, and on 25 June in Cape Town.
50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie
2019-06-11"Oor die vraag of sy eie 50 Blertsies die eerbiedwaardige ouma Tinkie se voorkeurlys van verdienstelike pennevrugte sou gehaal het, laat ek my liefs nie uit nie. Die boek is nou nie lelik of banaal of so nie, maar plek-plek … wel … tog stouterig."
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie
2019-06-06"Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra."
