Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Video: Stellenbosch-bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2019-12-04

Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld is op Dinsdag 19 November 2019 in die Stellenbosch Hotel bekendgestel. Naomi Bruwer het ’n video van sy gesprek met Etienne Bloemhof geneem. 

Pasverskyn: Chinatown deur Ronelda Kamfer

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-28

In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.

Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit

Natasha Harmse Resensies 2019-11-28

"Dit is ’n roerende verhaal wat inderdaad, soos die voorblad beloof, 'soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê'."

Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Izak de Vries Jonathan Ball-portaal 2019-11-22

Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.

Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez

Elize Parker Resensies 2019-11-22

"Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is."

Resensie: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-Le Roux

Anke Theron Resensies 2019-11-20

"Die karakters worstel elkeen met ’n tweeledige proses van (her)belewing; hulle beleef dit in die verlede en herbeleef dit met verloop van die roman."

Resensie: Soekmekaar deur Dana Snyman

Alta Cloete Resensies 2019-11-15

"Soekmekaar is onontbeerlike leesstof vir elkeen wat hierdie land liefhet, elkeen wat ons uitdagings probeer deurgrond, elkeen wat probeer om ten alle koste die hoop te behou."

Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers

LitNet Wen 2019-11-14

Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry! 

Book launch: Will South Africa be okay? by Jan-Jan Joubert

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-14

You are invited to the launch of Will South Africa be okay? on Thursday 21 November 2019 at The Book Lounge in Cape Town, where the author, Jan-Jan Joubert, will be in conversation with Mbuyiseni Ndlozi.

Book launch: For the love of the land by Ivor Price and Kobus Louwrens

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-13

You are invited to the launch of For the love of the land by Ivor Price and Kobus Louwrens.

LitNet Akademies-resensie-essay: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach

Dewald Koen Resensies 2019-11-12

"Wat Hond se gedagte van ander rugbyromans onderskei, is ongetwyfeld Breytenbach se skerp sin vir humor."

Video: Kaapstad-bekendstelling van Grensgeval deur Marita van der Vyver

Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2019-11-08

Op Woensdag 6 November 2019 is Marita van der Vyver se jongste roman, Grensgeval, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Annelize Visser het met Marita gesels.

Bloemfontein-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 26 November in Bloemfontein plaasvind.

Stellenbosch-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 19 November in Stellenbosch plaasvind.

Bekendstelling: Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling (Stellenbosch)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-05

Jy word uitgenooi na die Aandklas-bekendstelling van Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling, op 7 November 2019 in Stellenbosch.

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-04

Hier is ’n resep uit Dit proe soos huis deur Herman Lensing.

Skrywersonderhoud: Christine Barkhuizen-Le Roux oor My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Remona Voges, Christine Barkhuizen-Le Roux Skrywersonderhoude 2019-11-04

"Ek glo dat ’n roman ’n groter impak op die leser/hoorder kan hê as blote statistiek. As jy iemand kan 'intrek' om die omstandighede self te beleef, bereik jy die hart van die mens."

Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur 2019 bekend gemaak

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-01

Sanlam en Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, kondig met trots die wenners van die 2019-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan.

Boekbekendstelling: Gaan Suid-Afrika oukei wees?

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-31

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Gaan Suid-Afrika oukei wees? op 11 November in Pretoria.

Kerneels Breytenbach oor die Wêreldrugbybeker 2019 en oor Hond se gedagte

Naomi Meyer, Kerneels Breytenbach Onderhoude 2019-10-29

"Die plesier van Hond se gedagte was vir my om rugby te gebruik om mense oor godsdiens te laat nadink. Die boek handel oor geloof – hoe mense dit verloor, hoe hulle geloof herwin, hoe bereid hulle is om in wonderwerke te glo."

Top