Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Op pad: Snyman se groot trek deur die ruimtes tussen mense
2018-06-07"Tog word dit gou duidelik dat hierdie geografiese reis vir Snyman ook ’n reis van selfkonfrontasie word. Nie net ’n reis dieper die binneland in nie, maar ook ’n reis dieper die land van sy binneste in."
Truitjie roer my nie: ’n onderhoud met Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling
2018-06-07"So dit is nie ’n Schalk-boek deur Erns nie, maar ’n Schalk-boek deur Schalk, in samewerking met Erns."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey
2018-06-07LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Yes, really! A life deur Kate Turkington: ’n resensie
2018-06-05"Turkington is onthutsend eerlik, maar sy vertel haar storie soos enige goeie rillerskrywer sou."
Selma en Louise: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2018-06-04"Elk dien as ’n spieël vir die ander – by tye word die lig gereflekteer; ander kere die donker. Die Bostik van die vriendskap is die deurlopende humor en meelewende deernis tussen die twee vroue wat die toets van die tyd en veranderlikes deurstaan."
Invitation: Join us for a celebration of Colour me yellow by Thuli Nhlapo
2018-05-30Colour me yellow by Thuli Nhlapo was shortlisted for the Sunday Times Alan Paton award 2018. Join the celebration on 2 June in Newtown, Johannesburg.
Pos beskikbaar: Leksikograaf – Pharos Woordeboeke (Kaapstad)
2018-05-30Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, het tans ’n vakature vir ’n junior leksikograaf by hul kantoor in Kaapstad. Aansoeke sluit op 8 Junie 2018.
Pos beskikbaar: Senior leksikograaf – Pharos Woordeboeke (Kaapstad)
2018-05-30Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, het tans ’n vakature vir ’n senior leksikograaf by hul kantoor in Kaapstad. Aansoeke sluit op 8 Junie 2018.
UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die debuutprys vir radbraak
2018-05-30"Radbraak leer my weer taal is niemand se hou of houer nie. Jy praat dit, maar dit behoort nie net aan jou nie. Die taal praat aan – met of sonder jou."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling
2018-05-29LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling: boektoer
2018-05-28Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling se Truitjie roer my nie word van 5 Junie af landswyd tydens hul boektoer bekendgestel. Hier is inligting oor die bekendstellings.
Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Bloemfontein
2018-05-24Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 6 Junie in Bloemfontein. Gert Coetzee gaan met Marinda in gesprek wees.
’n Luiperd in my bed deur Annelize Slabbert: ’n resensie
2018-05-24"Lanklaas het ek ’n boek gelees wat my tegelykertyd só laat lag het, laat terugdink het aan my eie ervarings in die bos én met soveel stof tot nadenke oor ons alledaagse bestaan gelaat het."
Ek & jy: verhoudings wat werk deur Louis Awerbuck en Lise Swart: ’n lesersindruk
2018-05-23"Dis nie ’n boek van komplekse filosofie nie. Die filosowe word baie vlugtig besoek, en dan begin die nare waarhede uit die blaaie uitklim. Mense trou met vreemdelinge."
Die dao van Daan van der Walt – en die dao van Lodewyk G du Plessis
2018-05-23"Die karakter (teken) in Chinees vir dao wat 'weg' of 'pad' beteken, verskil van die karakter vir dao (op ’n ander toonhoogte uitgespreek) wat 'mes' beteken."
Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling in Bloemfontein
2018-05-14Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 31 Mei in Bloemfontein. Charles Smith gaan met Rudie in gesprek wees.
Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie
2018-05-14"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl
2018-05-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Stellenbosch
2018-05-11Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 26 Mei in Stellenbosch. Nicol Stassen gaan met Marinda in gesprek wees.
Keur 3 deur Helene de Kock: ’n skrywersonderhoud
2018-05-10"Lesers behoort dan te sien dat universele, basiese dinge nie werklik verander nie, maar dat sieninge wel mense se optredes kan swaai. Daarom het ek die verhale wat nou vir die derde maal verskyn, net so gelos."
