Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-29

Is jy in graad 4 en hou jy baie van jou kat en jou hond? In hierdie lekker oefenvraestel deur Lee-Ann West kan jy met ’n staafgrafiek prettige inligting oor troeteldiere uitwerk. Boonop berei dit jou voor vir jou volgende toets. Twee vlieë met een klap!

Graad 1: Wiskundetoets en memo vir die eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-28

Graad 1 kan sommer kinderspeletjies wees as jy hierdie gratis oefenvraestel en memo deur Lee-Ann West aflaai!

Toegang tot geregtigheid in Suid-Afrika: almal se reg; ’n ontoeganklike ideaal vir talle

Theo Broodryk LitNet Akademies (Regte) 2023-03-28

"Die regbank staar die vooruitsig van ’n steeds groter wordende werkslas in die gesig en ingrypings soos hierdie is nodig om die doeltreffendheid en doelmatigheid van die regbank te bevorder, om hofprestasie te verbeter en om toegang tot howe te verhoog."

Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke

Owen Williamson, Jako Viviers, Selna Cornelius, Niké S. Jacobs LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-03-28

"Inwoners behoort dus as deel van ’n multidissiplinêre benadering betrek te word by besluitneming- en ontwikkelingsprosesse omdat hul inheemse kennis onder andere kan bydra tot die volhoubaarheid van die voorgestelde oplossings."

Graad 9: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-23

Is jy ’n graad 9-leerder wat nou net aan die vakansie dink? Gebruik eers hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en kry sommer twee keer soveel punte vir jou Wiskundetoets as gewoonlik! Dan is die vakansie dubbel so lekker.

Die toepassing van ’n multigeletterdheidsbenadering in ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-klaskamer

Alta Engelbrecht, Anike Conradie LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-03-23

"Die doel van hierdie studie is om die hoekom, wat en hoe van multigeletterdheid te ontgin om die aanleer van ’n addisionele taal te vergemaklik."

Wat beteken dit om volgens Kolossense 3:10 vernuwe te word "in kennis na die beeld van sy Skepper"?

Jan G van der Watt LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2023-03-23

"Die vernuwing vind ten opsigte van kennis plaas wat as voorbeeld die beeld van sy Skepper het. ... Op grond van die kennis van God weet gelowiges hoe om reg op te tree, en deur reg op te tree brei hulle kennis van God uit."

Sal die Suid-Afrikaanse konstitusionele demokrasie die huidige krisis wat die bestel in die gesig staar oorleef?

André Duvenhage LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-03-20

"In ’n omgewing van institusionele en politieke verval van die staat is die tot niet gaan van die regstaatidee en samehangende demokratiese praktyke ’n werklikheid, en ’n scenario wat nie geïgnoreer kan word nie."

Besinning oor die ASSAf-paneelbespreking oor ChatGPT, assessering en hoër onderwys

Dirk Postma Seminare en essays 2023-03-16

"Die paneellede maak dit duidelik dat die tyd verby is om kennisinhoude te assesseer. Daar moet eerder gefokus word op die prosesse van die generering van kennis. Vir Johannes Cronjé is die fokus op die vermoë om dit wat AI genereer te kan evalueer. Franci Cronjé toon aan hoe kreatiwiteit en kritiese denke ontwikkel kan word deur van studente te verwag om valshede in ’n teks te identifiseer en reg te stel."

Logos as logika: Die epistemologie van die Calvinistiese filosoof Gordon Clark (1902–1985)

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2023-03-16

"[Dit is] interessant hoe Clark se Presbiteriaanse agtergrond en sy gepaardgaande streng aanhang van die Westminster Geloofsbelydenis van 1647 ’n deurslaggewende rol in terme van sy beskouing van die rol van Logos as epistemologiese begrip gespeel het."

Dekolonialisering van die gees: ’n opvoedingsfilosofiese perspektief

Hannes van der Walt LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-03-16

"Hierdie ondersoek toon dat die voortgaande kolonialisering van die gees / kolonialiteit van die voorheen gekoloniseerdes en van die voormalige koloniseerders ’n ingewikkelde vraagstuk is, en dat dit nie maklik teengewerk kan word nie."

Lesing: Die herstandaardisering van Afrikaans

Gerda Odendaal Akademies en skole 2023-03-15

Gerda Odendaal het die 22ste Jaarlikse Nasionale Kongres van die Professionele Vereniging vir Afrikaans-taalonderrig in Namibië (PVATN) geopen met ’n lesing getitel "Die herstandaardisering van Afrikaans". Luister die lesing hier.

Suid-Afrikaanse universiteite in die internasionale wedloop op universiteitsranglere, deel 2: Die Suid-Afrikaanse geval

Charl Wolhuter LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-03-15

"Een van die redes wat aangevoer word vir die afskaling en uitrangeer van Afrikaans as medium van onderrig aan Suid-Afrikaanse universiteite is dat dit nie ’n internasionale taal is nie en dat Engels die internasionale lingua franca van die akademie is ..."

Suid-Afrikaanse universiteite in die internasionale wedloop op universiteitsranglere, deel 1: Die opkoms en beoordeling van die verskynsel van internasionale universiteitsranglere

Charl Wolhuter LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-03-15

"Wanneer universiteite se pogings om op internasionale ranglere te presteer ondersoek en beoordeel word, moet ook nasionale kontekstuele eise en werklikhede in ag geneem word."

Graad 2: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-08

Dink jy die Wiskundesomme wat ’n mens in graad 2 doen is kinderspeletjies? Moet nooit vergeet watter belangrike boustene die grondslagfase vir toekomstige Wiskunde voorsien nie. Laai Lee-Ann West se gratis oefenvraestel af en bou stuk-stuk saam met jou kind verder aan ’n huis wat op ’n stewige fondament staan.

Spieëltjie, spieëltjie 

Jeliese Homan Kuberklas Kreatief 2023-03-08

In Kuberklas Kreatief verskyn skryfwerk deur skoolkinders.
"Is dié my voorland, spieëltjie?
Die spieël bly stil."

Pos by LitNet: Produksie-assistent / Assistent-produksiebestuurder

LitNet NetWerk 2023-03-07

LitNet, LitNet Akademies en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike personeellid om bystand met daaglikse werksvloei te verleen. Ons soek ’n energieke spanspeler met – en dis kardinaal – ’n besonder fyn oog vir besonderhede (tekstueel en visueel).

Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-03-06

Alles lyk groter as mens deur ’n mikroskoop daarna kyk – ook jou spanning oor toetse met betrekking tot mikro-organismes! As jy in graad 11 is, sal hierdie oefenvraestel deur Rita Engelbrecht kan help.

NALN word 50! Mylpaal en LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus

Menán van Heerden, Wyno Simes, Burgert A Senekal Onderhoude 2023-03-03

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud! Menán van Heerden gesels met die kurator van NALN, Wyno Simes, oor hierdie mylpaal, en met Burgert Senekal, navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat, oor die LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus.

Die 25ste LOK-simposium (2023): Waarom letterkunde? Wat van die walvisse?

Hein Willemse Akademies en skole 2023-03-03

Die jaarlikse LOK-simposium vir Afrikaans-onderwysers is op Saterdag 25 Februarie 2023 by die Universiteit van Wes-Kaapland aangebied. Hein Willemse het die openingsrede gelewer.

Top