Anders geveer: ’n onderhoud met verlede jaar se wenner van die RSG | Sanlamradiodramakompetisie
2019-07-10"Vir my is die roerendste stories dié waarin die karakters nie helde is nie, maar doodgewone mense — met verwonding, met blinde kolle, met tekortkominge en die gedeelde basiese hunkering om iewers geborge te voel."
’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief
2019-07-09"Net so sal ons stelselmatig ’n skoolpyplyn wil bou van kleuterskole af tot by graad twaalf."
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
2019-07-08"Die besef van ons nietigheid en kortstondigheid kan een van hoofsaaklik twee reaksies by ons uitlok: ʼn mengsel van woede en verslaenheid omdat ons magteloos is teen die dood, of volslae dankbaarheid dat ons lewe – ʼn kosbare geskenk waartoe ons niks bygedra het nie."
Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis
2019-07-02"Mense word al hoe meer visueel. Hulle wil nie meer net lees nie. Daarom het ek ryklik gebruik gemaak van kleurvolle foto's op goeie papier – iets wat grootliks ontbreek in ander boeke oor Philippolis."
Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz
2019-07-02"Maar dít is die stories, daardie ironiese reisrampe, wat jy oorvertel. Bygesê, altyd met ons kavalkade van vrolike engele fladderend agterna."
Donkerwerk: ’n onderhoud met Nini Bennett
2019-06-20"'Donkerwerk is konkelwerk,' lui die idioom. Die bundeltitel het niks met onderduimse aktiwiteit te doen nie, maar met die artistieke 'geknoei', die digterlike kunsgrepe tydens die skep van poësie."
Durban Literary Festival: An interview with Darryl David
2019-06-06"Durban is not merely about sunshine, beaches, surfing and bunny chows. ... We must ride the Unesco City of Literature wave – the first on South African shores and the first on the African continent. As a city, we need to honour and celebrate our literary heritage."
Lacuna: an interview with Fiona Snyckers
2019-06-04"It is about a woman by the name of Lucy Lurie (clearly inspired by Coetzee’s character of the same name), who is trying to recover from a gang rape. What makes her situation more unbearable is that a male writer, John Coetzee, has written a bestselling book about her experience. She feels as though it was her story to tell."
Smit Motors: ’n onderhoud met Réney Warrington
2019-05-21"Ek beplan die beste aan ’n nuwe boek op ’n lang, oop grondpad met goeie musiek oor die radio."
Yolanda Wessels vertel meer oor haar boek Smag
2019-05-07"Smag gaan oor wie ’n mens is, wat jy wil hê, en bowenal wat jy verdien. Elke mens smag om iewers te hoort en behoort; elke mens smag na liefde en aanvaarding."
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-04-29"Ek dink daar is ’n behoefte aan kunsjoernalistiek wat goed geskryf is en wat nie ’n templaat volg nie."
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
2019-04-17"Humans have participated in mass migrations since the earliest dawn of human society. ... Understanding how the Patagonian Afrikaans community has negotiated their identity and their relation to place is, therefore, a very current topic, and can be of value to the understanding of current migrant communities."
The Copyright Amendment Bill: an interview
2019-04-11"The Bill erodes copyright protection. It makes it impossible for creators of academic work to protect their legitimate interests, such as being remunerated for their work and having their work’s integrity respected."
Genees die tablet of gee dit kopseer? ’n Gesprek oor tegnologie by die huis en in die klas
2019-04-09"As hulle reeds in oormaat met tegnologie gebombardeer word, waarom dit dan ook in die klaskamer gebruik?"
Bloedlelie: ’n onderhoud met Jeanette Ferreira
2019-04-04"Vergifnis is ’n swaar ding, insig en berusting des te meer. Niks is soos dit vir ons lyk nie, nie eens die sterre nie."

