Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Jaco Fouché
2020-01-29"My verhaal se verteller is ’n ontnugterde vrou. Dit gaan nie goed in haar huwelik nie en sy moet die nuus aanvaar dat haar man ’n affair het."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Emile Joubert
2020-01-28"My verhaal is iets waaraan ek lank gedink het. Dit handel oor ’n afgetrede polisie-offisier wat op sy sieke oudag – hier in die hede – deur ’n episode uit sy verlede gekonfronteer word."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2020-01-28"Die titel van die verhaal is 'Die worshond', maar dit handel eintlik oor mense."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Santie van der Merwe
2020-01-28"My skryftyd is gewoonlik soggens, maar op ’n Vrydag het ek laatmiddag in die tuin gewerskaf (tuinwerk is vir my ’n ongewone aktiwiteit) en die verhaal was net daar, so tussen die dooie roosblare."
Skrywersonderhoud: Derick van der Walt oor Toring van Jasmyn
2020-01-21"Soos Murphy dit wou hê, het die staatsgreeppoging plaasgevind in Istanbul en Turkye se hoofstad, Ankara, die eerste nag toe ons in Istanbul oornag het."
The choice between us: an interview with Edyth Bulbring
2020-01-14"And like most white children, I also had several 'nannies' who looked after me and seemed to care about me. I can never get over how strange and complex these relationships were in the context of apartheid."
Hoekom soek boer ’n vrou?
2020-01-10"En ek wonder voort: Hoekom soek boer nie eerder antwoorde op vrae soos wat beurtkrag aan sy boerdery gaan maak nie?"
Brand: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2020-01-08"Sosiale media is dalk ook so opgestel om afloerders van mense te maak. Jy soek dalk jou vriende tussen al die mense en beland in ’n doolhof van ander gesigte, foto’s en lewens."
Skrywersonderhoud: Bun Booyens oor 50 jaar met Fred
2020-01-07"Die beste prente bly dié wat so ondubbelsinnig is dat geen woorde nodig is nie."
Raaiselster: ’n onderhoud met Troula Goosen
2020-01-02"Ek sal die boeke wat ek as kind gelees het, net nooit vergeet nie. Dit speel só ’n belangrike rol in die vorming van jong lewens en kweek die lesers van die toekoms."
For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens
2019-12-13"Ons wou ’n boek vir gewone Suid-Afrikaners skryf. Die mense wat bedags by radiostasies inskakel omdat hulle omgee oor wat in die politiek en die ekonomie gebeur. Die mense wat so dikwels in die slaggat val om in lelike Twitter- en Facebook-gevegte oor landbou en grond betrokke te raak. Baie van hulle is mense wat nogtans daartoe verbind is om aan ’n beter Suid-Afrika te help bou."
Skrywersonderhoud: Kobus van der Westhuyzen oor Landbouweekblad: Hart tot hart
2019-12-12"Ek kom al hoe meer agter die ouens boer omdat dit vir hulle ’n liefhebbery is. Hulle kan nie loskom nie, hulle is verslaaf daaraan. Dit is amper soos ’n diamantdelwer. Jy kry dalk nie vandag ’n diamant nie, maar dan gaan jy maar more weer terug ..."
Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud
2019-12-05"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."
Valda Jansen: ’n onderhoud rondom die 2020 Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs
2019-12-04"Die idee vir hierdie projek het so sewe jaar gelede reeds oor my pad gekom."
ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig
2019-12-03"Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied."

