Voorburg/Bridgewater, verlede en hede (deel 2)
2019-10-22Lees die tweede gedeelte van Handré Brand se essay oor Voorburg/Bridgewater hier.
Voorburg/Bridgewater, verlede en hede (deel 1)
2019-10-09"Die doel van hierdie artikel is om kortliks die historiese ontwikkeling van die plaas Voorburg (wat tans as Bridgewater Manor bekend is) te bespreek. Die plaas was aanvanklik aan die oostelike oewer van die Lourensrivier, Somerset-Wes in die Hottentots-Hollandkom, geleë."
Dinamiet, sout en lig
2019-09-25"Die onderliggende lewenswaardes wat voortspruit daaruit om ’n bron van sout en lig vir die breë gemeenskap te wees, is ’n verdere uitbouing van die historiese ontwikkeling van die Bizweniplaas."
Futiliteitsdilemmas en die Tweede Wêreldoorlog
2019-09-03Die Tweede Wêreldoorlog het net meer as tagtig jaar gelede, op 1 September 1939, uitgebreek. Handré Brand skryf ’n artikel oor "wat sou gebeur het"- of "sê nou maar"-vrae.
An unwitting assassin deur Susie Cazenove: ’n lesersindruk
2019-07-04"Die boek is keurig versorg; dit is ’n nuttige verwysingsbron, en kan in ’n historiese sin as ’n versamelaarsitem beskou word. Daar is 51 foto’s wat die teks uitstekend illustreer, asook ’n reeks verbatim briewe en oorspronklike koerantberigte oor die sluipmoordaanval."
Mikrodosering?
2019-06-12Heinz Mödler skryf onlangs in ’n dagbladrubriek dat "pasiënte met middelweerstandige depressie en posttraumatiese stres, vir wie daar nie meer raad is nie, kan baat vind deur ’n kort kursus LSD ..., ecstasy ... of magic mushrooms ... te neem". Handré Brand ondersoek hierdie stelling.
Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid
2019-04-17"Die huidige historiese beskouings oor Tsafendas as ’n skisofreniese moordenaar moet (aldus Dousemetzis) omskep, gewysig en reggestel word tot dié van ’n heldhaftige, polities gemotiveerde vryheidsvegter."
’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart
2019-03-10"Die titel vir die biografie kon selfs ook Louis Botha: a man of courage gewees het."
Die sielkunde van korrupsie
2018-12-04“Binne die konteks van ’n konseptuele raamwerk sou ’n vertrekpunt in die toekoms moontlik wees om ’n drieledige teoretiese raamwerk daar te stel wat fokus op persoonlikheid, moraliteit en magsbewustheid as ’n grondslag vir korrupsievatbaarheid.”
Deelbaarheid van grondwater
2018-07-03"Indien elke inwoner van ’n bepaalde dorp elkeen ’n eie boorgat op sy erf sou laat boor, dan gaan dit waarskynlik op ’n topografiese kaart lyk soos ’n deeglik geprikte makataanskil. Wat gaan die gevolge wees indien barste in die rotsformasies ondergronds ontstaan en sodoende omstandighede vir aardskuddings en insinkings skep?"
Gewelddadige betogings: die vet is in die vuur
2018-05-30"Wat sou ’n groep mense beweeg om tot sulke uiterste nieverbale demonstrasies van hul standpunte en gepaardgaande emosies oor te gaan?"
Sielkundige gevolge van langdurige droogtetoestande
2018-04-10Handré Brand bespreek die impak van waterskaarste op mense se psige.
Die kwessie van die spaar embrio’s
2018-03-14"Tydens die Frederik Van Zyl Slabbert-gesprekreeks is ... aandag gegee aan die rol van moreel-etiese, filosofiese en teologiese kwessies by die toepassing van genadedood en die reg om self te besluit. Terselfdertyd is die genetiese manipulering van menslike embrio’s tydens ʼn natuurwetenskap-café krities onder die loep geneem en deur die bril van die filosofie en genetika bekyk."
Nalatenskappe
2018-01-29"Berus ’n persoonlike nalatenskap noodwendig uitsluitlik op eksterne persepsies, waarnemings en interpretasies van die lewenstyl, waardes, beginsels en werksprestasies van ’n persoon? Hoe geldig is sulke interpretasies van ander se nalatenskappe?"
Die akkuraatheid van weervoorspellings
2017-10-31"Weer- en klimaatverskynsels kan onverwags toeslaan en nadelige gevolge vir lewe op die aarde inhou, maar terselfdertyd is dit moeilik om die toekomstige weerpatrone wat verwag word, akkuraat te voorspel. Weerkundiges verkeer dus in ’n moeilike situasie."

