Merwe Scholtz (1924–2005)
2014-09-23 "Merwe Scholtz sal altyd binne die Afrikaanse letterkunde onthou word vir die sfeer van intellektuele opwinding wat hy met hom saamgedra het." Louise Viljoen. Merwe Scholtz se profiel is nou volledig bygewerk.Verna Vels (1933–2014)
2014-09-03 “Solank ons Afrikaans praat, sal dit voortbestaan. As Afrikaans ondergaan, sal dit in ’n groot mate ons eie skuld wees. Al geniet Afrikaans nie meer dieselfde ‘status’ as vroeër nie, troos ek myself daaraan dat Afrikaans steeds in die volksmond en –hart lê.” Verna Vels se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.Gerhard J Beukes (1913–1998)
2014-08-21 “Geen skrywer kan in ’n lugleegte skryf nie – elkeen het weerklank nodig en dit het ek by mede-Afrikaners gekry wat my werk gelees, waardeer en ook gekritiseer het.” Lees oor die lewe en werk van Gerhard J Beukes.Ernst van Heerden (1916–1997)
2014-07-09 “Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”CM van den Heever (1902–1957)
2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”Sonja Loots (1972–)
2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.Hennie van Deventer (1941–)
2014-05-10“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”

