FMR-resensie: Aan die deur van die wis en die onwis deur Pirow Bekker
2019-07-10Danie Botha resenseer Pirow Bekker se kortverhaalbundel Aan die deur van die wis en die onwis.
intussen deur Johan Rabie Murray: ’n FMR-resensie
2019-04-25"Johan Rabie Murray se tweede digbundel het onlangs verskyn. Dit heet intussen."
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie
2019-04-09"Die verhale is deurgaans geskryf soos die karakters in daardie landstreek die woorde uitspreek en inspan: rewirs, kestrolle, opkoenek, lantering, badskamer, bykenvelletjies, ens."
4 Love: teaterresensie
2019-03-11"Die vier gesiene akteurs kom uit Londen se teaterland om uittreksels te doen uit bekende, gewilde toneelstukke uit die 20ste eeu." 4 Love is te sien in The Theatre On The Bay, Kampsbaai tot 16 Maart.
Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie
2019-03-05"Wat my die allereerste in die roman beïndruk het, is dat jy op feitlik elke bladsy besonderse beelde, beskrywings of stelwyses kan bewonder."
King Richard III deur William Shakespeare by die Maynardville Opelugteater
2019-02-20"Alan Committie lewer ’n vertolking van hoogstaande gehalte. Aanvanklik is hy die hertog van Gloucester. Hy stuit nie vir geweld en geslepenheid om koning Richard III te word nie."
Nooit meer slaap nie deur Willem Frederik Hermans: 'n FMR-resensie
2019-01-21"As jy nou ’n roman wil lees oor ongewone gebeurtenisse in wêrelddele wat vir jou minder bekend is, is Nooit meer slaap nie dié boek vir jou."
50 blertse blou deur Blouwillem: ’n FMR-resensie
2019-01-04"In 127 bladsye is 50 koerantrubrieke van Blouwillem versamel. Op elkeen is daar iets waaroor jy spontaan glimlag, grinnik of hardop lag. Gewoonlik vir meer as een situasie of sêding op een bladsy."
Blye weersiens van Christie se Mousetrap
2018-12-18"Hier is alles afgerond, netjies en strelend vir die oog. In die spel kom humor ook meer na vore as wat ek uit vorige produksies kan onthou."
Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie
2018-11-27"Sy’t agtergekom dat hy op die Bybel kyk, maar uit sy kop uit vertel. 'Partykeers het hy die gelykenis van die saaier voor in die Bybel gelees; ander aande agter. Een aand was dit koring, die ander aand hawer.'"
Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n FMR-resensie
2018-10-31"Dit was vir my telkens opwindend hoe vol besonderhede die teks is en hoe Bezuidenhout oor die taalkennis en letterkundige aanvoeling beskik om alles oortuigend en ongedwonge in Afrikaans te stel. Wonderlik ook die verrassings aan die eindes van sinne."
The curious incident of the dog in the night-time: ’n teaterresensie
2018-10-11"Die veelbekroonde toneelstuk is ’n verwerking van ’n trefferroman. Daarom is daar heelwat uitdagings om dit teatermatig te maak."
Laatoes. Kykweer van ’n kanniedood-koerantman deur Hennie van Deventer: ’n FMR-resensie
2018-09-25"Die boek is ideaal vir ’n gewag van allerlei aard of om te lees waar jy ook al mag reis. Die prosa en meestal speelse verse is deurgaans maklik verstaanbaar. Hennie laat jou lag, maak jou nostalgies of aangedaan."
Die keer toe ek my naam vergeet het deur FA Venter: ’n FMR-resensie
2018-07-31"FA Venter se Die keer toe ek my naam vergeet het is ’n uitstekende outobiografiese vertelling oor sy ervarings ná hy ’n beroerte beleef het."
Gedagtes rondom Charles Fryer se Só moes die Liefde ly: ’n Passiespel
2018-05-29"Veral Jesus se woorde is hoofsaaklik direk uit die Bybel. Maar wanneer dit kom by die liewe ou gewone mense, kry ’n mens heerlike kwinkslae of aardse uitdrukkings."

