Uittreksel uit Die helder dae deur Danie Botha
2015-03-17 "’n Mens se leed word redelik geledig as iemand vir jou sê: 'Jy is nie alleen nie. Jy het nie dié smart uitgevind nie.'"In Memoriam: Augusta Grobbelaar
2015-02-24 "'n Paar dae gelede, op 9 Februarie 2015, is Augusta Grobbelaar oorlede. In die jare sestig tot die eeuwending (moontlik langer) het sy vir skrywers en die boekredakteurs by Tafelberg-Uitgewers voortreflike diens gelewer as vryskut-proefleser."Die vrou wat alleen bly
2015-01-20 Danie Botha resenseer twee draaiboeke van Karel Schoeman wat as een bundel verskyn het.“Hoe sal mens ’n ander, jouself ooit bevry?”: Herinneringe aan Charles Fryer
2014-11-17 Danie Botha deel sy herinneringe sedert studentedae van Charles Fryer.Resensie: Die pad byster deur Nicola Hanekom
2014-08-27 "Menige toneelpraktisyn sal die groter bladspieël as gewoonlik verwelkom. Hulle sal Nicola Hanekom dankbaar wees vir hoogs bruikbare tekste."Teaterresensie: Vanya and Sonia and Masha and Spike
2014-08-21 "Ek het gewonder hoekom ek nie juis meegevoer is deur hierdie vermenging van komedie en erns nie."Sy het Meeulanders help skep: Herinneringe aan Debora Carstens
2014-04-25 Met haar dagboeke en herinnerings het sy romansier, televisiedraaiboekskrywer en dramaturg Esta Steyn van Saldanha help skep aan die gewilde televisiereeks Meeulanders.’n Mens onthou maar ... By die heengaan van Hennie Aucamp
2014-03-24 In Januarie, met Hennie se tagtigste verjaardag, kon ons hom loof vir sy uitgebreide, geskakeerde en voortreflike oeuvre, getuig hoe hy ons geïnspireer het, mentor was op verskeie lewensterreine.Toe wingerdpale om ons breek en spoorstawe buig: Die vloedramp van Januarie 1981
2014-02-05 “Drie-en-dertig jaar lank het dié eerstehandse verslag rondom die Laingsburg-vloedramp bewaar gebly. Hoe dit die mense van Ladismith getref? Suzanne Crafford, nou 93, skryf op 28 Januarie 1981 aan haar kinders vanaf die plaas Voorberg, Ladismith.”The tragedy of King Richard III by Maynardville
2014-01-22 "Toe Warrick Grier sy eerste woorde as Gloucester sê, begin mý “winter of … discontent”. Ek wanhoop. Gaan ons nou werklik die hele aand luister na en te doen hê met so ’n bejaarde, patetiese omie?"Leeskringbespreking van Die skrywer deur Esta Steyn: “Deel van die sirkel van liefde … vir ewig”
2013-11-28 ’n Bespreking van Esta Steyn se Die skrywer op 15 Oktober 2013 by De Tyger-leeskring in Parow-Noord onder voorsitterskap van René Honiball.Guys and dolls: ’n triomf vir die Gilbert en Sullivan-vereniging
2013-10-30 Vol van kleure, aanskoulik, so energiek! Naas die musiek, sang, toneelspel, stralende verhooginkleding en verrassende geprojekteerde animasies is dit veral ’n opwindende dans- en bewegingskuns-ekstravaganza – ’n hoogtepunt in Kyla Thorburn se teaterloopbaan.Boy meets boy: A musical comedy
2013-07-10"Elke gesigsuitdrukking wat verander, kan jy sién, kommunikeer met jou. Die geringste liggaamsbewegings ook. Jy wil uitreik na húlle toe." Danie Botha resenseer Boy meets boy.

