Teaterresensie: A cock & bull story by die Theatre on the Bay
2016-05-25"Dit is eenvoudig ‘n sterk opvoering. Smith en Van der Walt hanteer pouses en die spanning voortreflik. Fisiek en sielkundig is alles só oortuigend."
Teaterresensie: The tragedy of Othello, the Moor of Venice
2016-02-10"Vanaf die vierde bedryf tot aan die laaste woorde van die vyfde ervaar ons die hoogtepunt van die aanbieding. Soveel emosionele intensiteit, soveel afwagting wat spanning skep."
Boekresensie: In sneeu geskryf deur Francois Loots
2016-01-12Gayseks en 'n moord. 'n Boek gebaseer op die werklikheid.
Singin’ in the rain: Dis ’n bruisende gebeurtenis!
2015-12-17"Die ouditorium is vol. Die gehoor reageer byna aanhoudend. Die sangers en dansers bly energiek. Die uitvoering stu sterk voort."
Pieter-Dirk Uys se African Times: teaterteks en resensie
2015-11-12Wetenskapsfiksie en erfenis: 'n teaterstuk oor 'n toekomstige Suid-Afrika – deur Pieter-Dirk Uys
Resensie: Buhr van die Bokveld, saamgestel deur Hermann Giliomee
2015-11-10Danie Botha resenseer 'n versameling skryfwerk van Johann Buhr, "een van die blinkste sterre van die jonger generasie van Afrikaanse joernaliste in die vyftien jaar nadat Afrikaans in 1925 ampstaal geword het”.
Clover Aardklop 2015: Teaterresensie van My boetie se boetie se boetie se baba
2015-10-07"In hierdie opvoering speel almal in die klugstyl sonder om geforseerd snaaks te wil wees."
Vir Crito: Regardt van den Bergh is Dulcie van den Bergh se seun
2015-09-30"Crito, jy het 'n fout begaan."
Teaterresensie: Marion Holm vir beginners
2015-08-18"Marion Holm bereik haar gehoor sonder aggressie, sonder treitering. Sy skep ’n atmosfeer van meelewing, van gesels met handelinge. Lekker, man, lekker."
Teaterresensie: Twee vir die prys van een
2015-07-21"Die verplasing na Suid-Afrika geskied oortuigend in goeie Afrikaans. Kort-kort sê ek in my kop ek sal graag hierdie of daardie kwinkslag wil onthou."
Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small
2015-05-12"Die spelers se spraak is duidelik; hulle bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters."
Resensie: Takelwerk deur Daniel Hugo
2015-04-08 "Maar lees nou hierdie digbundel van Daniel Hugo, of net maar 'Stellenberg se eik' (56). Dan het ’n mens mos hoop. Dan kan jy nog die krag van Afrikaans so duidelik ervaar. Jy gaan oor tot verstáán."
Teaterresensie: Pythonesque
2015-04-02 Pythonesque Met Russel Savadier, Graham Hopkins, Robert Fridjhon en Theo Landey Regie: Alan Swerdlow ’n Pieter Toerien-produksie in The Theatre On The Bay. Tot 11 April. deur Danie Botha “Monty Python” ... Dis ’n begrip in die komediekuns. ‘n Mens weet hulle soort vermaak val nie in almal se smaak nie. Jy kies jou gaste […]

