Suddenly the storm: ’n teaterresensie
2017-06-20"Sterk is die opbou. Dan, wanneer Dwayne sy weergawe van die verlede gee, toe hy nog ’n polisieman was, en Namhla hare oor ballingskap en haar familie, begin een van die sterkste en mees emosioneel gelaaide onthullings en ontknopings in ons toneelkuns."
Gulp: Kaapse paragrawe deur Johann de Lange: ’n resensie
2017-05-03"Tussen die menigtes in die Goue Akker en met sielige musiek wat speel, beland sy agter twee netjiese jongmans met aktetasse. Bo die geraas hoor sy een vir die ander een vra: 'So, how’s your sex life?'"
Tartuffe, 'n teaterresensie
2017-04-27"Sylvaine Strike, die spelers en die tegnici verdien hoë lof. ’n Mens beleef nie dikwels sulke toneelkuns nie."
Scenes from an execution: ’n teaterresensie
2017-04-12"Jy word telkens verras. Jy sukkel nie om te hoor en te sien nie. En dan is daar die inhoude oor menslike verhoudings met al die motiewe wat daarby betrokke is, en die botsings tussen die kunste en die staat."
Syferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie
2017-03-23Danie Botha resenseer Syferfontein deur Cas Wepener. Hierdie resensie is oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.
Fine Music Radio-resensie: Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans, vertaal deur Daniel Hugo
2017-02-16Danie Botha resenseer Oorlog en terpentyn, in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo. Hierdie resensie is oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.
Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie
2017-01-26"Dié opvoering en die individue daarin kan gerus bekroon word."
Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre
2016-12-08"Regisseur Luke Ellenbogen het met die hele geselskap en die tegnici die speurdrama-cum-klug ... laat werk. Dis ook so geskik vir die vakansiemaand."
Teaterresensie: Quartet by die Kunstekaap
2016-11-24"Marthinus Basson se regie sorg vir netjiese samehang."
Boekresensie: Dollars Eventualis deur Nico van Rensburg
2016-11-23Hierdie boekbespreking deur Danie Botha is op Woensdag 16 November 2016 uitgesaai in Fine Music Radio se program, Boekkeuse, onder leiding van Amanda Botha.
Teaterresensie: Pa maak vir my 'n vlieër, Pa in die Milnerton Playhouse
2016-09-27"Die drie spelers se spraak is sterk en maklik hoorbaar."
Teaterresensie: The Painted Rocks at Revolver Creek by die Fugardteater
2016-09-05"Deur die drama heen is baie verwysings na ons landsake van gister en vandag. Dis kragtige uitsprake waarmee ’n mens heel menslik kan saamstem of verskil. Dit ontroer ook."
Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met oud-uitgewer Danie Botha
2016-08-19"En die weervoorspelling? Dit het gelui dat teen die namiddag verspreide donderwolke in die Noordelike Karoo sou opkom."
Teaterresensie: The Barretts of Wimpole Street
2016-08-04"The Barretts of Wimpole Street bly ’n mens by. Dit maak amateurteater die moeite werd."
Resensie: Kroniek van Donkerhoek deur Kees van Dijkhorst
2016-07-20"Met elke hoofstuk behou jy jou konsentrasie baie goed, want die teks stu kragtig voort na die einde van elke hoofstuk."

