Pasgelaai

Van waar sal ons hulp vandaan kom

Reusedwerg SêNet-briewe 2018-03-22

"Ek ontvang vandag 'n WhatsApp-boodskap van 'n aangetroude familielid wat land-uit gewyk het ..."

Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2018-03-22

"Die taalgebruik is so beeldend dat mens as leser die gebeure sintuiglik beleef: jy hoor en voel die wind wat verwoed waai; jy hoor en sien die weerligblitse; jy sien vir Tarsis wat ronddwaal in die nag; en jy sien vir Raka in Ierland. Die leser word magies ingesleep in die wonderwêreld wat Scheepers skep."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-03-22

Oor: Internasionale Moedertaaldag; ’n nuwe konseptaalbeleid vir hoër onderwys; terugvoer oor die Kopieregalliansie se beraad; inhoud uit Taalgenoot se Lente 2017-uitgawe; spesiale PharosAanlyn-aanbod verstryk binnekort; Wat Elke Skrywer Moet Weet: artikel oor vererwing van kopiereg; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart.

Die Kaapstadkarnaval: kleur, klank en ’n klomp mense

Izak de Vries Leefstyl 2018-03-22

Die negende Kaapstadkarnaval het Saterdagaand 17 Maart 2018 in Groenpunt plaasgevind. Dit was ’n visuele skouspel. Izak de Vries en sy kamera was daar.

The challenge of language in post-apartheid South Africa

Kwesi Kwaa Prah Universiteitseminaar | University Seminar 2018-03-22

"Literacy in the indigenous African languages is, needless to say, crucial. For, without literacy in the languages of the masses, science and technology cannot be culturally owned by Africans. Africans will remain mere consumers, incapable of creating competitive goods, services and value-additions in this era of globalisation."

Pos beskikbaar: Akademiese-boekspesialis – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe akademiese-boekspesialis. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Pos beskikbaar: Assistent-bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe assistent-bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Pos beskikbaar: Bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-03-20

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Graad 12: Rye en reekse

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-03-20

Hier is gratis notas oor rye, reekse en sigma-notasie vir graad 12-leerders.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-03-20

"Alhoewel elke vrou haar eie soort voorbeeld vir die gemeenskap is, het al twaalf van hulle die brandende begeerte om hoop terug in die gemeenskap van Atlantis te ploeg. ’n Gemeenskap waaraan hulle geheg is."

Comments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education of 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-03-20

"With the utilisation of Afrikaans having been severely limited at many tertiary education institutions, we feel that the current level of utilisation should be extended, not sustained."

Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib

Carla Heising Menings 2018-03-20

Lees LitNet se eerste Nama-artikel (met Afrikaanse weergawe): "Maar vir my was ek Nama. Niks anders. En ek’t in my gevoel dat my Nama-wees net so belangrik is. Dit was my identiteit. My taal."

Die mag en waarde van simbole

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-03-20

"Dis nie die klere self, of die vlag self, wat mag besit nie. Dis die lens waardeur ons dit bejeën wat daaraan mag verleen."

’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 3)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-03-19

"Die grootste deel van die Oudgriekse mites is, soos Esopus se fabels, geskep om ’n boodskap oor te dra. ’n Boodskap wat óf die onverstaanbare etiologies wil verduidelik, óf waar dit daarom gaan om akute emosies in die lewe van die mens na vore te bring."

Voorbeeld van ’n Teengeweld-onderwys-lesplan vir Basiese Onderwys vir Volwassenes: vlak 1- en 2-leerders

Danie Kloppers, Geesje van den Berg Akademies en skole 2018-03-19

In ’n onlangse artikel in LitNet Akademies (Opvoedkunde) verskyn navorsing om volwassenes in die klaskamer teen geweld toe te rus. Kyk hier na ’n praktiese lesplan wat uit die gesprek voortvloei.

Kennis is mag! Basiese onderwys vir volwassenes as teenvoeter vir geweld teen vroue en kinders

Estelle Kruger, Danie Kloppers, Geesje van den Berg Onderhoude 2018-03-19

"Die hele samelewing, en nie net vrouens nie, is aandadig aan gewelddadigheid, omdat ons nie genoeg oor die onderwerp, en die oorsake en gevolge daarvan, praat nie. Dit vra dus vir die aanspreek (en veroordeling) van geweld in opvoeding en onderrrig op alle moontlike vlakke."

NALN: Twee feeste op een dag

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-19

Op 24 Maart word NALN 45 jaar oud. Kom kuier hierdie dag saam met ons en vier ook Elsabe Steenberg, geliefde skrywer, se 80ste verjaardag met die verskyning van ’n briewebundel, Waar rats die ribbok gaan, saamgestel deur Sarel Venter.

Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Maryke Roberts Resensies 2018-03-19

"Dis nie ’n boek vol lewenslesse en -waarhede nie. Dis inderdáád loslit humor op sy beste – lees dit in daardie gees. Genade, ons het nodig om oor lawwighede te kan lag."

Top