Pasgelaai
Liefde is ... Inskrywings (VII)
2018-02-13Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Liefde is ... Inskrywings (VI)
2018-02-12Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Januarie 2018
2018-02-12Oor: PEN Internasionaal-werkswinkel in Malawi; ’n nuwe artikelreeks; goeie nuus oor die kykNET-Rapport-boekpryse; kunstenaarsbeurse vir bywoning van die US Woordfees; ’n spesiale PharosAanlyn-aanbod vir opbetaalde lede van PEN Afrikaans; belangrike inligting oor ’n kopiereg-saamtrek in die noorde; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Februarie.
Outeursreg: beloning, balans en ’n bondel regte
2018-02-12Wat is outeursreg? Wat is die skrywer se regte en wat die uitgewer s’n? ’n Oorsigartikel oor outeursreg as inleiding tot PEN Afrikaans se nuwe artikelreeks, wat ná hierdie algemene vertrekpunt in meer spesifieke vrae sal delf.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2018
2018-02-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Nuwe stemme 6, saamgestel deur Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers: ’n resensie
2018-02-12"Nuwe stemme 6 slaag daarin om ’n paar sterk stemme klokhelder te laat opklink – sommiges sterker as ander – en soos met vorige uitgawes van Nuwe stemme speel die publikasie daarvan nie net ’n rol in die bewaring en ontwikkeling van hierdie stemme nie, maar spreek dit ook van diversiteit, durf en bowenal belofte onder ontluikende Afrikaanse digters."
Oor Angus se taalles van 9 deser
2018-02-12"Angus ... Angus ... Angus ... Jy sê dieselfde goed oor en oor ..."
Siektes van 1890 se SA weer in die kollig in 2019 se SA
2018-02-12Die politieke korrekte spreekwoord "die geskiedenis herhaal homself"...
Review: When swallows cry
2018-02-09"The motivation for the play is clear, and this can be a very important piece of theatre: the refugee crisis is, sadly, an ongoing one, and in some wealthy parts of the world, like Trump’s America, refugees – or people fleeing to have better lives – are not welcome."
Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!
2018-02-09“Dit is nie sleg vir ’n fees wie se deure twee jaar terug toegemaak is nie. In so ’n kort tydperk is die fees van niks af opgebou tot die gewildste fees in die land!”
Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n lesersindruk
2018-02-09"Die boek dokumenteer die reise van die skrywer deur Suid-Afrika, op soek na enige monumente, insluitend grafte. Dan word die spesifieke monument kortliks in historiese konteks geplaas: Wat het daar gebeur? Wie was betrokke?"
kykNET Fiëstas 2018: Wenners
2018-02-09Vanjaar se kykNET Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind en was oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Hier is vanjaar se wenners.
ʼn Taalles vir Jan: nog steeds sukkel hy met grammatika
2018-02-09"Ek gaan nou vir jou stap vir stap verduidelik hoe die vurk in die hef steek ..."
We are a country in waiting
2018-02-08"The postponement of SONA is a metaphor for where we are as a country. We are a country in waiting. The dreams of 1994 and our hopes as citizens have been deferred. Again."
Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?
2018-02-08"Hierdie dag vat my journey my na Stellenbosch, die plek bekend vir sy wynlande wat compete met die beste wynlande in enige dele van die wêreld, ’n plek wat ek ook my huis genoem het vir twee jaar, die plek waar jy wakker skrik met die ruik van pinotage, of as jy net R20 het, kan jy soma drie borrels rooi wyn koop by die bargain, maar ook die plek met die rykste maar ook die armste mense innie land, die plek wat jou behoorlik schizophrenic laat voel, en die plek is Stellenbosch."
Is onteiening sonder vergoeding werklik die antwoord?
2018-02-08"Ondertussen skyn dit onnodig vir grondeienaars te wees om snags wakker te lê. Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se ekonomiese-transformasie-komitee, het na aanleiding van adjunkpresident Ramaphosa se aankondiging gesê dat die ANC eers sal probeer om grondhervorming te versnel voordat daar aan die eiendomsklousule getorring sal word."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden
2018-02-08LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rian deur Rian van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer
2018-02-08"Nietemin, die behoefte om in Afrikaans ingelig te word, gaan nie verdamp nie; dalk eerder versterk word deur die toenemende politieke inbreuk op die lewensruimte van ons taal. Vir Afrikaanse e-media voorsien ek dus stelselmatige groei namate rekenaargeletterdheid en -gebruik toeneem."
Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n resensie
2018-02-08"Dus, ’n familiesage wat vir die Afrikaanse leser aangebied word deurdat Zandra Bezuidenhout, ervare en bekende vertaler, die Nederlandse teks – reeds in 2010 gepubliseer – vernuftig in Afrikaans omgeskakel het."
