Pasgelaai
The Lacanian Real and horror films: The commodification of the Real? Some notes on the “torture porn” genre
2018-02-22"As one of the most important flagships of the torture porn genre, and despite its very low critical appreciation, the Saw film franchise still managed to garner huge amounts of income at the box office, showing the divergence between critical and popular opinion."
Die Lacaniaanse Reële en grufilms: Die kommodifisering van die Reële? Enkele opmerkings oor die “martelporno”-genre
2018-02-22"Ná ’n bespreking van martelporno as genre en die vernaamste kritiese perspektiewe hierop, sal die reële Reële, die imaginêre Reële en die simboliese Reële as kapstokke gebruik word om die bespreking van die Reële in die Saw-filmreeks te belyn."
The Lacanian Real and horror films: Jennifer Kent’s The Babadook (2014)
2018-02-22"If the Real can be consciously used in this genre as a way to prompt certain responses of fear or disgust from viewers, does this not mean that the Real becomes nothing more than a codified element of horror films which is subsequently exploited as a genre commodity?"
Die Lacaniaanse Reële en grufilms: Jennifer Kent se The Babadook (2014)
2018-02-22"Teen die agtergrond van hoofstroomontwikkelinge binne die grufilmtradisie oor die afgelope dekade of twee verteenwoordig The Babadook ’n veel ingewikkelder en meer genuanseerde omgaan met universele temas as waarop byvoorbeeld die martelpornogenre, wat tot redelik onlangs by die loket hoogty gevier het, kan aanspraak maak."
By die viering van die US se honderdste bestaansjaar: Ope brief aan Jannie Marais van Coetzenburg
2018-02-21"Oom Jannie, jy het toe besluit om ’n honderdduisend pond (’n aardige bedraggie destyds, moet ek sê) in jou testament na te laat vir die ideaal van ’n Afrikaanse universiteit op Stellenbosch, jou geboortedorp, want jou moedertaal het sy nis diep binne-in jou ruim hart gehad. Oom Jannie, jy sal seker vandag in die skamele asse van jou graf omdraai as jy sou moes sien wat besig is om hier te gebeur."
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Saartjie Botha
2018-02-21"100% Stellenbosch is vanjaar die US Woordfees se vlagskipproduksie en ons pak dit aan saam met Rimini Protokoll, ’n Duitse teatergroep uit Berlyn wat soortgelyke produksies al in 34 stede regoor die wêreld aangebied het."
US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde
2018-02-21"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."
Johan Combrink-gedenklesing: Raakspraak en wraakspraak
2018-02-21Die veteraanjoernalis Martie Retief-Meiring en haar ewe bekende dogter, die TV-aanbieder Kabous Meiring het by vanjaar se Johan Combrink-gedenklesing in Stellenbosch gepraat oor wraakspraak. Jean Oosthuizen berig, met foto's deur Izak de Vries.
Internasionale Moedertaaldag: Wat is die belang van moedertaal?
2018-02-21"Op 21 Februarie word Moedertaaldag wêreldwyd gevier. PEN Afrikaans het by ’n paar mense gaan aanklop om te hoor wat volgens hulle die belang van moedertaal is en waarom dit gevier behoort te word."
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard
2018-02-21Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.
Wat is ’n land as haar moedertale nie erken word nie?
2018-02-21"As jy vir die meeste van ons KhoeSanmense hier in Suid-Afrika nou vra: 'Wat is julle moedertaal?', dan sal die meerderheid tog sê Afrikaans of Engels, en hoe dan te besef hoe ignorant ons is oor die feit dat vir duisende jare was dié nie tale wat hier in Suid-Afrika deur ons voorouers gepraat was nie."
Darryl David oor die tweede Adam Small-fees
2018-02-21"Die fees gaan by die Pniël Museum plaasvind. Mense kan nie die pragtige kerk misloop nie. Dis waar jy moet parkeer. Alle lesings is gratis. Behalwe Peter Braaf se opvoering van Joanie Galant en What about the Lô wat R50 kos. En Ghaireyah se opvoering kos ’n skamele R5 per leerling."
Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)
2018-02-21"Daa was bronsskerms voo sy biene en op sy rug het ’n bronsspies gehang. Die steel van sy spies was soe dik soesie dwarsbalk van ’n weefstoel, ennie ysterlem daavan was siewe kilogram."
Taal van die hart, taal van denke
2018-02-21Internasionale Moedertaaldag is vanjaar op Woensdag 21 Februarie gevier. Lees hier hoedat die taal van jou hart ook deur LitNet Akademies gevier word as taal van denke.
Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif
2018-02-20Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.
Ware mense deur Bart de Graaff: ’n resensie
2018-02-20"My eerste reaksie was: wou die skrywer maar net staaf wat almal alreeds weet of het hy werklik gehoop om ’n nuwe perspektief te bring op die manier waarop die mens-mense (Khoi-Khoin) gemarginaliseer is?"
Copyright Workshop, 24 February: Information
2018-02-20Information regarding the Copyright Workshop, 24 February, Pretoria.
US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans
2018-02-20"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."
