Pasgelaai
Liefde is ... Inskrywings (X)
2018-02-15Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die laaste inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Elsabe Steenberg (1938–1996)
2018-02-15"Ons almal wat graag lees, het die heerlike taak om kinders en tieners bewus te maak van die wêreld wat oopgaan by die lees van elke boek." Lees oor die lewe en werk van Elsabe Steenberg in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Omstrede kwessies in voorgeskrewe jeugliteratuur: ’n onderhoud
2018-02-15"Ek sou beslis ’n voorstander wees daarvan om jeugromans van ’n omstrede aard, maar met ’n hoopvolle einde, voor te skryf. Ek glo dat leerders deur die lees van sulke jeugromans afsluiting (katarsis) kan vind van hulle eie probleme of ten minste vaardighede kan aanleer om soortgelyke probleme te kan hanteer."
"Afrikaans sal nie verdwyn nie"
2018-02-15"Wanneer Malixole Gwatyu ín Afrikaans óór Afrikaans praat, sit jy regop en spits jou ore."
Water crisis: a country at war
2018-02-15"In the end, like in the book, it boils down to helping one another. There is great blessing in giving a glass of water to a poor and thirsty person. It is a form of healing."
Zuma se fees van die ontplooides
2018-02-14"Ramaphosa sit opgeskeep met ’n swetterjoel van Zuma se ontplooide kaders in magsposisies van wie hy nie sommer oornag kan ontslae raak nie, al wil hy. So het die politieke wetenskaplike Willie Breytenbach Ramaphosa se uitdaging vir die land se toekoms opgesom nadat die ANC aangekondig het hulle gaan Zuma herroep."
Liefde is ... Inskrywings (IX)
2018-02-14Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk
2018-02-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Misterie
2018-02-14"Pouse is nog aan die gang, en dit lyk of die skoolkinders alreeds snuf in die neus gekry het dat iets nie pluis is nie. Daar is ’n samedromming buite die hek van die swembad."
Genoeg is genoeg
2018-02-14"Iewers moet ons ’n streep in die sand trek. Iewers moet ons besef die enigste persone wat ons samelewing kan verander, is ons. Ons is dit verskuldig aan die lang lyn slagoffers van misdaad. Meer as dit, ons is dit verskuldig aan onsself."
By die herlees van Offerland: FA Venter
2018-02-14"Alhoewel Offerland steeds ’n tradisionele en kultuurgebonde historiese roman uit die sestigerjare sal bly, is ek aan die einde van die lees daarvan wéér ontroer."
Waar rats die ribbok gaan ...: rondom briewe van Elsabe Steenberg
2018-02-14"In Elsabe Steenberg se nagelate briewe aan haar vriendin Elizabeth Venter (saamgestel deur haar man, Sarel Venter) verskyn ’n heroïese mens in die teleskoop: ’n skryfster, ’n akademikus en passievolle dosent, ’n waarderende eggenoot, ’n moeder wat haar kinders bemin, ’n liefhebbende vriendin; en dan, ’n vegter: een wat haar tot die dood toe verset teen die slopende en verlammende siekte veelvuldige sklerose, wat uiteindelik ná dekades haar lewe beëindig het."
Katelknaap: ’n onderhoud met Leon van Nierop
2018-02-14"’n Roman gee jou absolute vryheid om in die karakters se koppe in te kom en dit was vir my van kardinale belang – nie die gesteun of gespierde sespak nie, maar die genot sonder ’n skuldgevoel."
Slegte smaak
2018-02-14"Seker een van die slegste goed waaraan mens kan proe is ’n sigorei-wortel ..."
Die heroes van Dag Zero
2018-02-13"Hoekô praat niemand oorie feit dat die hele wêreld biesag is om warmer te wôd ennie drinkbare water biesag is om skaarser te wôtie? OK, ek wiet mos nou daa is baie mense, hoge mense wat praat oo die global warming stukkie, maa die mense oppie grond vat dittie kop toe nie, wan dis noggie 'Nuus' ie. Nou wanne gannit dan nuus raak?"
Buiteperspektief op tale in die onderwys
2018-02-13"Salomone vra die vraag of die Konstitusionele Hof se meerderheidsbesluit minder gaan oor die 'krag van Engels as verenigende neutrale taal', en meer oor die simboliese assosiasie van Afrikaans met die rasgemotiveerde foute van apartheid en mense se behoefte om onregte van die verlede met sprekers self af te reken."
Eulogy to Raymond Danowski – in sacred memory
2018-02-13"[I]n the mid-70s as he [Raymond] was putting together his collection of 20th-century English poetry ... From this initial stage, today the final product amounts to what is now known as the Danowski Poetry Library – a 75 000-volume collection of rare and first editions of modern and contemporary poetry at Emory University. It includes every poetry volume in English published world-wide in the 20th century."
Morality and controversial matters in youth literature: a perspective on Onderwêreld by Fanie Viljoen
2018-02-13"Teachers should raise intellectual discussions and debates with the learners on these matters in the controlled classroom environment. The therapeutic value hidden in this type of youth literature is enhanced by discussing the causes and consequences of, and possible solutions to, such matters."
Moraliteit en omstrede kwessies in jeugliteratuur: ’n beskouing oor Onderwêreld deur Fanie Viljoen
2018-02-13"Indien die onderwyser hierdie onderwerpe met sensitiwiteit hanteer, kan die lees van hierdie jeugverhale adolessentelesers by hulle medemens se ervarings betrek en terselfdertyd na oplossings vir hulle eie probleme begelei. Dusdoende kan leerders afsluiting vind van hulle eie probleme en kan die lig van hoop weer vir hulle aangesteek word."
Liefde is ... Inskrywings (VIII)
2018-02-13Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
