Pasgelaai

Video: Vandag wil ek my blou skoene dra word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-04-12

Koos Kombuis se digbundel Vandag wil ek my blou skoene dra is Saterdag 7 April in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel.  Danie Marais het met hom gesels.

Hoe om 'n draak se toorn te tem: ’n kinderboekresensie deur ’n tienjarige

Aden van Niekerk Resensies 2018-04-12

"Dit is ’n skreeusnaakse boek met ’n goeie storielyn en ek het regtig baie daarvan gehou. Dit is ’n konkelende storie, ’n mens-weet-nie-wat-gaan-gebeur-nie-tipe storie en die grappe is regtig snaaks."

Die storie van Afrikaans – uit Europa en van Afrika, Deel 1 deur WAM Carstens en EH Raidt

Jac Conradie Resensies 2018-04-12

"Die omvang van die boek maak dit ’n nuttige naslaanwerk, nie net wat Afrikaans betref nie, maar ook vir die Germanistiek as sodanig."

My low carb kitchen by Vickie de Beer: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2018-04-11

"Paging through this book, I am struck by the huge variety of easy recipes that consist largely of everyday basics. The colour photographs by Craig Fraser do justice to the delectable food. I cannot wait to try out a few recipes!"

Tell me your story by Ruda Landman: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-11

You are invited to the launch of Tell me your story by Ruda Landman on 19 April in Hyde Park. Ilse Salzwedel will be in conversation with Ruda Landman and Dineo Ndlanzi.

Press release: Jolyn Phillips receives NiHSS Award for Tjieng Tjang Tjerries

LitNet Books and writers 2018-04-11

"It is a strikingly original work of narrative fiction based on the mimetics of life. The texture of the writing is finely laced and covers a wide range of emotional modalities from the tragic to comical."

Strafoplegging vir dummies

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-04-11

"In feitlik elke ander geval, veral by jeugdiges, het direkte gevangenisstraf net daartoe gelei dat hulle ’n opleidingsentrum vir erger misdade binnegaan. Tronke maak mense nie beter nie."

Kostbare boekenschenking Afrikaanse letteren aan de Universiteit Gent

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2018-04-11

"Sinds vorige week beschikt de Universiteit Gent over veruit de omvangrijkste collectie Afrikaanstalige poëzie en proza buiten Zuid-Afrika."

Self, religion and homeostasis: A neurotheoretical exploration of early Buddhism

Sandra Troskie Academic research 2018-04-11

"The history of early Buddhism provides historical support for the structural relationship the cognitive neurosciences have identified between the self, religion and homeostasis."

Self, religie en homeostase: ’n Neuroteoretiese verkenning van die vroeë Boeddhisme

Sandra Troskie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2018-04-11

"Die versteuring van emosionele homeostase waarvoor die Boeddha geglo het hy ’n oplossing gevind het, was nie alleen deur ingrypende omgewingsveranderinge teweeg gebring nie, maar ook deur ’n religieuse self- en werklikheidsbeskouing aan die grond van die sosiokulturele stelsels van Noord-Indië in hierdie tyd."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-04-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

openbare domein deur Daniel Hugo: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-10

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van openbare domein op 14 April in Stellenbosch. Daniel Hugo gaan met Gunther Pakendorf in gesprek wees.

Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewys – oproep om benoemings

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-04-10

"Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek om geskikte kandidate te benoem vir hul derde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R10 000 elk, geborg deur Naspers."

Van Wyk Louw se "slotreëls"

Joan Hambidge SêNet-briewe 2018-04-10

Oor die aanhaling van Van Wyk Louw se gedig "XIV b"

Winnie Mandela: ’n enigma

Amanda Gouws In memoriam 2018-04-10

"Die verontmensliking deur ’n onmenslike stelsel is nêrens so goed versinnebeeld soos in die lewe van Winnie Mandela nie."

Sielkundige gevolge van langdurige droogtetoestande

Handré Brand Seminare en essays 2018-04-10

Handré Brand bespreek die impak van waterskaarste op mense se psige.

Aan wie behoort die woorde?

Desmond Painter Rubrieke 2018-04-10

"Dit is waarom ons in ’n land soos Suid-Afrika soveel tyd daaraan spandeer om te baklei oor woorde – hoe hulle gedefinieer moet word, waarna hulle verwys, wie hulle mag gebruik."

Under glass by Claire Robertson: a review

Coenraad Walters Resensies 2018-04-10

"In the depiction of the building of a farm and a colony, in the contact between different groups of people, in the relationships within a family with their secrets and pettinesses and preferences and loves, Robertson creates another view of a particular piece of South African history for her readers."

Lara Frances: "Die musiek is altyd teenwoordig"

Henry Cloete Musiek 2018-04-10

"Ek tokkel ’n wysie wat ek in my kop hoor en die lirieke volg kort daarna. Ek skaaf eintlik geensins daaraan nie en vind ek skryf soms selfs te vinnig aan iets."

Die sin van die hut deur Gilbert Gibson: ’n resensie

Ilse de Korte Resensies 2018-04-09

"In hierdie sin word die titel dubbelsinnig. Die hut bied beskerming, maar terselfdertyd is daar ook die begeerte om om verskeie redes weg te breek uit die hut uit ..."

Top