Pasgelaai

Persvrystelling: Reisboek wen Andrew Murray-prys

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-09

"Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys 2018 vir sy boek Geloof alleen – uitgegee deur Naledi."

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 2)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-04-09

"Toe stiek Moses sy stok oo Egipte uit en toe lattie Jirre ’n oostewind virrie hele dag ennie hele nag waai. Tienie oggend hettie wind die sprinkane gebring."

New Microsoft Word document

Jemima Meyer Poësie 2018-04-09

"I don’t desire our time
to be another document"

Knysna-brande

Sunelle Geyer Poësie 2018-04-09

"Vir Moses was God
in die braambos"

Winnie – ’n storie om te vertel

Diana Ferrus In memoriam 2018-04-06

"Sy was ’n mens met al die kompleksiteit van menswees."

Hester se Skattebolletjie

Abraham Brits Fiksie 2018-04-06

"Die weke het maande geword en die klein duifie is nie meer klein nie en heet nou Skattebolletjie. Hy ry doodluiters op Hester se skouer, net waar sy haar draai maak."

Nessun dorma

Benni Barker Fiksie 2018-04-06

"Cleo kyk met naguilpupille na haar, haar blou oë groot en wyd in die nag. Sy slaap nie haar katslaap nie. Sy is te bewus van die foltering van gelaaide emosie in die kamer."

LitNet: Jou bekronings

LitNet Nuusbrief 2018-04-06

LitNet: Jou bekronings

Russophobia in the New Cold War

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-04-06

"Angus, you should understand the scope of this article in your language, English ..."

The South African legal framework applicable to the production and sale of raw milk intended for direct consumption purposes

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane Academic research 2018-04-05

"There is a growing trend worldwide among consumers to prefer 'natural products' like raw milk due to their alleged health benefits. It is argued that the heat applied to milk during the treatment process destroys its nutritional quality and health benefits."

Die Suid-Afrikaanse regsraamwerk rakende die produksie en verkoop van rou melk wat vir direkteverbruiksdoeleindes bestem is

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane LitNet Akademies (Regte) 2018-04-05

"Die heersende tendens onder verbruikers om 'natuurlike produkte' te kies gaan gepaard met ’n groeiende voorkeur vir die verbruik van rou melk, aangesien rou melk verskeie beweerde gesondheidsvoordele inhou. Rou melk verwys in die algemeen na melk wat nie pasteurisasie, sterilisasie of ultrahoëtemperatuurbehandeling ondergaan het nie."

KKNK 2018: Plekspesifieke produksie neem voortou met ses Kanna-benoemings

LitNet KKNK 2018-04-05

Hier is die volledige lys van benoemdes vir 2018 se Kanna-toekennings.

’n Onderhoud met bekroonde navorser Michelle Barnard

Michelle Barnard, Naomi Meyer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-05

"Dit was vir my baie belangrik dat die artikel ’n oorspronklike bydrae tot die vakgebied moes beliggaam en moontlik die ontwikkeling van Afrikaans as wetenskapstaal sou bevorder."

Groot Romanwedstryd 2018: Gerhard Greyvensteyn

Gerhard Greyvensteyn, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Dis ’n misdaadroman, niks ambisieus nie, veronderstel om lekkerlees-ontvlugting te wees."

Groot Romanwedstryd 2018: Ingrid Winterbach

Naomi Meyer, Ingrid Winterbach Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Ek vind dat daar altyd genoeg is om oor te lag, maar ook om oor te huil, en genoeg waaroor mens net in stomme verbystering kan staan. Trouens, niks wat ek kan uitdink, kan meeding met sommige van die absurditeite van die Suid-Afrikaanse lewe nie."

Vandag wil ek my blou skoene dra: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Koos Kombuis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Vir my het Vandag wil ek my blou skoene dra gevoel soos ’n bevryding van daardie ou klomp pyn. Dit was soos om jou ore oop te gaap as jy afkom van ’n bergpas."

Groot Romanwedstryd 2018: Debbie Loots

Naomi Meyer, Debbie Loots Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Ek dink in die storie, soos in die lewe, help mense mekaar, en leer hulle belangrike lesse op 'n onderbewustelike vlak."

’n Onderhoud met bekroonde navorser Cilliers van den Berg

Cilliers van den Berg, Francis Galloway Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-05

"Ek is eintlik ’n Germanis en is veronderstel om my met die Duitse letterkunde besig te hou, maar Afrikaans sal altyd die taal wees waarin ek my die beste kan uitdruk. Dat goeie navorsing steeds in hierdie taal gegiet kán word, is klinkklaar, en dit is graag hiér waar ek ook ’n bydrae wil lewer."

Oop gesprekke oor genderuitbeelding in jeugverhale

Estelle Kruger, Isabella Geldenhuys, Johan Anker Onderhoude 2018-04-05

"Ek sal graag wil hê dat my leerders hul selfwaarde moet besef; dat hulle elkeen uniek en ’n individu is en dat hul menswees nie onderhewig moet wees aan die samelewing se vooropgestelde idees van wie hulle as mense moet wees net omdat hulle gebore word as seun of dogter nie."

’n Onderhoud met bekroonde navorser Helgard Raubenheimer

Helgard Raubenheimer, Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-05

"Dit was vir baie jare pret om op die gebied van goudchemie, een van my gunstelinggebiede, te werk en dit verder te ontwikkel."

Top