Pasgelaai
Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling
2018-05-02Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 17 Mei in Bellville. Maryke Roberts gaan met Rudie in gesprek wees.
Pharos Afrikaansgids deur Nicol Faasen: ’n resensie
2018-05-02"Leerders, onderwysers, studente, belangstellendes en lees- en leergierige boekwurms, maak plek vir hierdie knap gids met sy mooi blou baadjie."
MC Botha (1954–)
2018-05-02"Die publiek verkeer onder die wanindruk as hulle glo dat kunstenaars inspirasie nodig het om te skep – in elk geval het hulle nie méér nodig as ’n gewone man om die oggend uit die bed op te staan en kantoor toe te ry nie." Lees oor die lewe en werk van MC Botha in die LitNet|ATKV-Skrywersalbum.
Vonnisbespreking: Die reg op privaatheid en outonomie
2018-05-02"Hier was die kernvraag na die geldigheid van wetgewing wat die gebruik, besit, koop en kweek van Cannabis (dagga of hennep) vir persoonlike gebruik in die privaatheid van ’n woning verbied in die lig van die staat se regverdiging vir sodanige beperking op privaatheid."
Soos een wat op verlossing wag
2018-05-02"sy roep die winde met haar laaste asem
en smeek hul om die wolke
en die storm te gaan haal"
Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie
2018-05-02"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."
Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie
2018-05-02"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."
Responsible filmmaking: ethics and spectatorship through the lens of Michael Haneke’s Amour
2018-05-02"How does Haneke assume responsibility for both the representation of Anne’s suffering and his (invisible) audience and, by implication, make his audience responsible in return?"
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie
2018-05-02Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.
Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik
2018-05-02"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai."
Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
2018-05-02"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."
Verantwoordelike rolprentvervaardiging: etiek en toeskouerskap deur die lens van Michael Haneke se Amour
2018-05-02"Aangesien ons moderne samelewing deur die media oorweldig word, stel Michael Haneke voor dat filmmakers ’n verantwoordelikheid het om gehore aan te moedig om aan ’n film se betekenisskeppingproses deel te neem, veral wanneer dit kom by die uitbeelding van geweld."
7 Days in Entebbe: ’n filmresensie
2018-04-30"As die kompleksiteite van Suid-Afrika se woordestryd oor wie se land dit is ’n mens wil oorweldig, gee hierdie film oor Israel/Palestina nogal perspektief."
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018
2018-04-304–6 May 2018 at Cape Town’s CTICC 2: "Cape Town is a melting pot of diverse cultures and traditions. We believe the Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo presents a unique opportunity for the bringing together of different denominations and cultures."
Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt
2018-04-30"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat goed spel en nie lees nie."
Die Romeinse invloed op Europese beskawing
2018-04-30"Interessant dat beskawing vanaf die Mediterreense gebied noord versprei het ..."
Taalschrift | Discussie | Afrikaans is Amsterdams
2018-04-30"Daar is meer aan Nederduits as streeksdialek ..."
Leesstof vir boekliefhebbers uit Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe
2018-04-26Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Afrikaners deur Herman Giliomee
2018-04-26LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Afrikaners deur Herman Giliomee, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Nuwejaar 1961
2018-04-26"Met ’n grondvaal gesig teen die motorruit besef ek kleintyd die wonder van ’n Karoo-aand – onmeetlik stil met duisend handtasbare sterretjies wat aan die firmament skitter."
