Pasgelaai
ATR-Kokertoekennings 2019: Motiverings
2019-12-05Hier is die motiverings wat ontvang is vir diegene wat onlangs met ATR-toekennings bekroon is. Die motiverings geskied anoniem.
ATR-Kokertoekenning 2019: bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie
2019-12-05"Die taalverwantskap tussen Afrikaans en Nederlands bied besondere kanse om mekaar te ontmoet, om by mekaar te leer en om saam iets nuuts te skep."
“die meisie mettie boek”
2019-12-05"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flêts, of selfs in SA wôt geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."
Die huiskom van ’n siel
2019-12-05“beweeg ons met die spoed van lig
en staan stil, so stil soos ’n punt”
Bybel in Kaaps: Job 10
2019-12-05"Ek wens ek het nooit geliewe nie, maa dat hulle my regheid van geboote na my graf toe gedra het."
Splinterkoekies vir krismis
2019-12-05“In vaalkos skuil baie keer meer geur en ’n magdom van smaakontploffings as op die borde waarop aspirerende klein kunswerke uitgestal is. En moenie ’n koekie aankyk en beoordeel voordat jy daardie eerste hap gevat het nie …”
Bybel in Kaaps: Job 9
2019-12-05"Die Jirre het my sonne ienige riede hard geslaan. Dit vi my gevoel of ʼn tônado my geslat het."
Pretoria: Boek en koek-bekendstelling, Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2019-12-05Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat 09:00 vir 09:30 op 11 Desember 2019 in Pretoria plaasvind.
Pretoria: Woord en wingerd-bekendstelling, Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2019-12-05Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat 18:00 vir 18:30 op 11 Desember 2019 in Pretoria plaasvind.
Pasverskyn: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert
2019-12-05Met die ANC se oorwinning in die 2019-verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy het nou die kans om sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uit te voer. Gaan hy suksesvol wees en wat beteken dit vir Suid-Afrika en sy mense?
Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud
2019-12-05"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."
Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies
2019-12-05Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.
Video: Cape Town launch of Will South Africa be okay? by Jan-Jan Joubert
2019-12-05The launch of Will South Africa be okay? by Jan-Jan Joubert took place on Thursday, 21 November 2019 at The Book Lounge in Cape Town. Mervyn Sloman was in conversation with Jan-Jan Joubert.
"Afstand tussen skrywer en leser verklein" – ’n onderhoud met Burgert A Senekal
2019-12-05"Sosiale media beklemtoon die volgehoue relevansie van die literatuur in die menslike leefwêreld."
’n Besoek aan 1001 South African Stories: Visionary Women
2019-12-05"Dié maand se 1001 South African Stories-sessie het tydens die 16 Dae van Aktivisme-veldtog plaasgevind en die twee gaste, Lauren Jacobs en Mpho Malgas, het vurig oor geweld teen vroue gesels."
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
2019-12-05"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."
Boekresensie: Grondwoorde 2018 saamgestel deur Wouter J Gildenhuys
2019-12-04"Die afgelope paar weke het dit my weer eens opgeval hoe die Afrikaanse taal gedurig onder beleg verkeer. ... Meer projekte van hierdie omvang is nodig om nie alleen Afrikaans as taal te bevorder nie, maar ook om kreatiewe skryfwerk onder ’n nuwe generasie jongmense aan te moedig."
Filmresensie: Pain and glory
2019-12-04"Banderas groei en krimp saam met die storielyn en vang sodoende die karakter se sterk- en swakpunte perfek vas."
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
2019-12-04"Vermits dit bekend geword het dat die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs aan die bekroonde skrywer en digter, Valda Jansen, toegeken is, kan die beurskomitee gerus moeite doen om die riglyne waarbinne dié beurs toegeken word begryplik aan voornemende aansoekers te verduidelik."
