Pasgelaai
Video: Bekendstelling van Carel van der Merwe se Kansvatter
2019-12-04Carel van der Merwe se biografie van Ben Viljoen, Kansvatter, is Saterdag 30 November in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.
Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019
2019-12-04Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.
Valda Jansen: ’n onderhoud rondom die 2020 Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs
2019-12-04"Die idee vir hierdie projek het so sewe jaar gelede reeds oor my pad gekom."
Sedgefield se leeskring loop ’n natuurpad
2019-12-04"Sedgefield Leeskring het behoorlik die natuurpad saam met Antoinette en oom Johannes geloop tydens Dianna Lombard se bespreking van Die lang man sonder skaduwee."
Danie Botha (1947–)
2019-12-04"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."
Hoëgraad-boemelaar
2019-12-04"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."
Video: Stellenbosch-bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2019-12-04Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld is op Dinsdag 19 November 2019 in die Stellenbosch Hotel bekendgestel. Naomi Bruwer het ’n video van sy gesprek met Etienne Bloemhof geneem.
Bodily and moral impurity in Leviticus: an integrated purification system
2019-12-04“The article engages with the debate on the difference between bodily or ritual impurity on the one hand and moral impurity on the other.”
Liggaamlike en morele onreinheid in Levitikus: ’n geïntegreerde reinigingsisteem
2019-12-04“Die artikel lewer ’n bydrae tot die debat oor twee soorte onreinheid in Levitikus.”
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019
2019-12-04Wat is 2019 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Jy het een week om R1000 te wen!
Resensie: Die man van Quatro deur Calvyn van Niekerk
2019-12-04"Sodra ’n leser dink hier is net nóg ’n nuwe misdaadroman in Afrikaans, word jy aangenaam verras met Van Niekerk se roman wat nie bloot ’n voorspelbare resep van clichés is nie."
Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!
2019-12-04"Dis eers wanneer die pot kook dat die paddas dit berou. Veeltalige Suid-Afrika se water kook reeds ..."
Lesersindruk: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-le Roux
2019-12-04"Dit is ’n onthutsende verhaal oor die skending van onskuld, die toesmeer van dinge en ook die aandeel van elkeen wat kies om daaroor te swyg."
Reisskets: 'n Meer wat wegraak
2019-12-04"Rukwa laat hom nie sonder meer vind nie. Jy moet hom gaan soek; met respek versigtig deur ’n soutpan óf op die blote beduidenis van ’n wielspoor langs."
Skryf in vir Rachelle Greeff se Skryfskool in 2020
2019-12-04Skrywers kan nou inskryf vir die Breytenbach-sentrum in Wellington se Afrikaanse prosa-skryfskool in 2020.
Drie US-Konvokasie-lede bedank
2019-12-03Lees Jan Heunis, President van die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch, se volledige bedankingsbrief hier.
Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag
2019-12-03"Indien die aanloop tot die uitspraak nie die toets van grondwetlikheid slaag nie, is die uitspraak self dan mos ook ongrondwetlik."
Persverklaring: US-raad aanvaar Fourie-verslag se bevinding oor rektor se optrede
2019-12-03Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is van enige blaam onthef ná ’n ondersoek na beweringe dat hy probeer inmeng het in die Konstitusionele Hof se gedingvoering rakende die US se Taalbeleid 2016, deur oudregter Edwin Cameron te probeer oorreed om die nominasie vir die Kanseliersverkiesing te aanvaar.
ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig
2019-12-03"Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied."
