Pasgelaai
Filmresensie: Griekwastad
2020-04-29"Griekwastad is een van die beter Afrikaanse rolprente wat my, in ’n toenemend bar Afrikaanse filmlandskap, weer laat moed skep."
So overt, dis COVID
2020-04-29"Dink jou in hoe die toekoms sal lyk: breër sypaadjies en allerlei toebehore om sosiale afstand te enable, Gucci-maskers vir die modebewustes ..."
Kinderboeke in die tyd van COVID-19
2020-04-29"Hoe kry ouers nou boeke in die hande met boekwinkels wat toe is en aanlyn winkels wat nie in hierdie tyd boeke kan aflewer nie? Om hierdie rede moet planne dadelik beraam word om die boeke steeds in hierdie tyd toeganklik te maak vir beide ouers en kinders, want dit moet op die een of ander manier by hulle uitkom. Die kinders moet lees!"
Jou grendeltyd: Elke dag ’n Sondag sonder die Bybel …
2020-04-29"Dis in dié tyd dat ek na my ouma Bekker se kennis en wysheid verlang. Sy’t groot donkertes in haar leeftyd deurmaak en tog altyd daarin geslaag om haar wese met geesdrif te omarm: die Anglo-Boereoorlog, konsentrasiekampgruwels by Volksrust, die 1914-Rebellie, 1918 se Spaanse griep en die verlammende Groot Depressie van die jare dertig, om maar ’n paar te noem."
Persverklaring: Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring
2020-04-29Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied "Hot Gates" word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer.
The role and experiences of teachers in the development of health literacy in secondary schools
2020-04-29"This period and environment decidedly offer ideal opportunities to stimulate critical thinking and to focus learners’ attention on cultivating sound health literacy practices."
Jou grendeltyd: Binne ons huis
2020-04-29"Daar is ’n krapperigheid in die lug. Ons hap en grom oor onnodige goed. Hoe sê ek vir my kinders daar is nie meer méér nie? Sover moontlik het ek beplan. Soveel brood en soveel koffie vir die tydperk. Nou is die groente op en inkomste morsaf afgesny."
Jou grendeltyd
2020-04-29Stuur jou bydrae! In grendeltyd voer gepubliseerde skrywers ’n korona-kettinggesprek oor hul gevoelens en ervarings in dié moeilike tyd. LitNet nooi nou ook lesers om hul menings oor en ervaring van grendeltyd vir redaksionele oorweging voor te lê.
Die rol en ervarings van die onderwyser in die ontwikkeling van gesondheidsgeletterdheid in sekondêre skole
2020-04-29"Hierdie tydperk en omgewing bied onteenseglik die ideale geleentheid om kritiese denke te stimuleer en om leerders se aandag op die ontwikkeling van goeie gesondheidsgeletterdheidspraktyke te vestig."
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist II
2020-04-28"Feit is dat de neerlandistiek (een huis met vele kamers) aan Vlaamse universiteiten vandaag helemaal niet wordt gecontesteerd. Waarom zou het?"
Die Son Struikel, Aurelius en aanlyn-oordaad
2020-04-28"Wat het ’n 90-jarige Afrikaanse skrywer, ’n Romeinse keiser van 2 000 jaar gelede, ’n ontnugterde ou Rus en ’n joviale Franse filosoof uit die 1950’s met mekaar en met die Inligtingsera te doen? Wel, ek het myself dikwels die vraag gevra wanneer ek hierdie vier denkers – onderskeidelik Dolf van Niekerk, Marcus Aurelius, Fjodor Dostojewski en Albert Camus – se sobere skryfwerk oor die menslike toestand binne ons holderstebolder, histeriese aanlynkultuur probeer plaas."
Kwarantynketting: "Playing cat and mouse with anxiety" by Chirikure Chirikure
2020-04-28"But, as the week progressed, I began to realise that things were no longer the same." Writer Chirikure Chirikure tells more about Zimbabwe’s Covid-19 lockdown.
Review: I wish I'd said: Volume 2 by Johann de Lange and Mandla Maphumulo (eds)
2020-04-28"To me, the anthology was a revelation. It achieves precisely the goal it sets out to: it consoles, enlightens, nourishes the grieving soul."
COVID-19 in Zambië: Laat ons nie die oumas vergeet nie
2020-04-28"Saam met die gesondheidswerkers en ander rolspelers sal die oumas help om die COVID-wa deur die drif te trek."
"The first step is to keep the book industry alive" – an interview with Mark Gevisser
2020-04-28"The first step is to keep the book industry alive: to save jobs and preserve the space in which books provide information to South Africans. That is the main task of this initiative."
Press release: The Baxter Theatre Centre launches Baxter Radio during lockdown
2020-04-28In response to the impact of coronavirus and the nation-wide lockdown, the Baxter Theatre Centre has launched a brand new initiative called Baxter Radio, aimed at recording school setworks, children’s books, new South African works and classics. These will be made directly accessible to The Baxter’s subscriber database and to community radio stations.
Elders gesien: Meertalige inligtingsessies oor die pandemie
2020-04-28"Die probleem wat egter geïdentifiseer was deur verskeie mense, en spesifiek deur ’n algemene praktisyn wat twee spreekkamers in Khayelitsha en Mitchell’s Plain het, is dat die meeste mense wat haar besoek, nie die boodskappe vanaf regeringskant verstaan nie. Dit word slegs in Engels gedoen en nie almal het toegang tot radio en tv nie."
Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede
2020-04-28"So bietjie Bybelstudie 101 is nie ’n slegte idee nie. Doen dit net met inagneming van die werklikhede om jou byvoorbeeld: Het God toe al die pous geantwoord toe hy hom nou die dag gevra het om die koronavirus te stop?"
Reader impression: Eb Koybie by Ebrahim Essa
2020-04-28"Eb Koybie has all the elements of a riveting read: daredevil adventure, childhood reminiscences, mystery and mayhem."
Persverklaring: Aansoeke vir Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis oop
2020-04-28’n Uitsonderlike geleentheid word aan belowende dramaturge gebied om onder professionele mentorskap aan hul tekste te skaaf. Vir die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting is die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent ’n saak van erns, daarom word gefokus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.
