Pasgelaai
LAPA maak e-lees nog bekostigbaarder
2020-04-22LAPA het alle e-boeke wat verhandel op ons webruimte afgemerk met 30%. Dit beteken e-lees is nog meer bekostigbaar as ooit te vore.
Mark Behr (1963–2015)
2020-04-22"Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees." Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
Kwarantynketting: "Jan Tuisbly se karretjie" deur Evita Bezuidenhout
2020-04-22"Jan Tuisbly se karretjie gaan nog staan tot 30 April. Skatties? Daar’s tyd vir heelwat snoepgereggies!"
Sushi with Hitler: ’n onderhoud met Koos Kombuis
2020-04-22"Hierdie is ’n vreemde tyd, ’n apokaliptiese tyd. Ek hoop nie daar kom ’n tweede Hitler nie. En ek hoop nie ons soesji raak op nie."
Dood van ’n bankrower – Allan Heyl (1951–2020)
2020-04-21Allan Heyl: "Meester, dink jy ons sou so onnosel wees om terug te keer na ’n plek wat wemel van polisiemanne op soek na ons?"
Elders gesien: "Hou op kla!"
2020-04-21"Hier's ’n voorstel: ipv moan oor jou warm Woollies hoender, gebruik daai R80 of wat ookal, koop 6 brode en polony en gee dit vir iemand wat nie kos het nie."
Ons was al hier
2020-04-21"Mense is desperaat. Honger maak hulle desperaat. Vrees vir siekte en dood maak hulle desperaat."
Die "skop-en-donner"-mag
2020-04-21"Daa is nou al ’n paa mense dood na die Mag mense 'genudge' en 'gepush' het. En nêrens praat die President gedurende sy speeches oo wat biesag is om te gebeerie deu die Mag wat hulle uitgestuuritie. Maa ôs moet luiste, en ôs moet die reëls volg."
Hoe die oorlog eindig
2020-04-21"Soos ons ’n vyand veg wat niemand kan sien
Soos die wêreld vasgevang is in die net COVID-19"
Draadkarman
2020-04-21"jy sien hom eers in seine
en daarna in sy lyf
hy stoot sy kar tot teen jou
half ongemaklik styf"
Resensie: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert
2020-04-21"En as die skrywer nie antwoorde op hierdie vrae kan verskaf nie, kán Suid-Afrika in sy beskouing dan hoegenaamd oukei wees?"
Groot virus
2020-04-20"Ek is egter baie skepties wat voor die aankondiging van die virus gebeur het en tans aan die gang is. Daar is baie vrae wat in my kop maal oor die aanloop die aankondiging en verloop van die krisis."
Spoke
2020-04-20"Daardie nag het die wind net uit ’n ander rigting gewaai as gewoonlik, ’n seldsame windrigting, en dit veroorsaak die vreemde geluide van oorkant die rivier en die gevoel dat dinge vannag anders is."
5G, die platte aarde en ander eienaardighede
2020-04-20"Wat is dit oor internasionale krisisse wat al die vreemde mense met vreemde stories na vore laat kom?"
Suid-Afrikaanse kunstenaars wend hul tot aanlyn konserte te midde van sosiale inperking
2020-04-20Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.
Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld
2020-04-20"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."
Lockdown: Streaming content, part 1
2020-04-20"Most of us are under lockdown and turning to online entertainment. Some nights I don’t even know what to watch, and I write about film and series for a living. So, I thought it would help sift through the jumble, to compile a list of every title that a) I have ever reviewed positively and b) is available online."
Persverklaring: The Lost Boys of Bird Island | Die seuns van Bird Island onttrek en sal nie herdruk word nie
2020-04-20Nadat ’n aantal faktore opgeweeg is, het NB-Uitgewers besluit om die boek The Lost Boys of Bird Island en die vertaalde weergawe daarvan, Die seuns van Bird Island, te onttrek.
