Pasgelaai

Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-18

Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.

Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!

Koos Reyneke Elders gesien 2020-03-18

"My hande bewe toe ek dié ou boekie oopmaak: ’n Nuwe Testament, gedruk in 1647! Die boek is gedruk nog voordat Jan van Riebeeck Kaap toe gekom het, presies 373 jaar gelede!"

Press release: Cape Town City Ballet’s Autumn Season postponed

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-03-18

Cape Town City Ballet’s Autumn Season has been postponed, to be rescheduled at a date to be announced in due course.

Press release: Fleur du Cap Theatre Awards cancelled

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-03-18

The Fleur du Cap Theatre Awards, which would have taken place on 22 March, has been cancelled as a result of the coronavirus (Covid-19). Details regarding the winners’ announcement will be made known in due course.

Koronavirus: Suidoosterfees 2020 uitgestel tot later vanjaar

LitNet Suidoosterfees 2020-03-18

Na aanleiding van die ernstige kommer oor die COVID-19-pandemie, oftewel die koronavirus, het die bestuur en direksie van die Suidoosterfees ’n besluit geneem om dié fees, wat van 27 April tot 3 Mei in Kaapstad sou plaasvind, na later in die jaar uit te stel. Die nuwe feesdatum sal aangekondig word sodra uitsluitsel oor die impak van die pandemie verkry word.

Korona: ’n skoolhoof se ervaring

Melt Myburgh, Joubert Retief Skole 2020-03-18

"Leerlinge ontvang sover moontlik take en ou vraestelle om uit te werk, asook die besonderhede van webwerwe waar gratis aanlyn akademiese materiaal beskikbaar is."

Duiwelsdrek en skoonveld

Gerard Vermeulen Fiksie 2020-03-18

"Met Reyn se terugswaai snork Coert hard, Reyn haak die bal buite perke. Gert probeer saam met twee ander fris boerseuns om vir Coert te gryp en hom in die dam te gooi, maar hy is te vinnig vir hulle."

Personal-name-giving among the Xhosa speakers of South Africa

Bertie Neethling Academic research 2020-03-18

"As the name carriers grow up, they become aware of the positive qualities their names represent, and strive towards fulfilling those qualities."

Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika

Bertie Neethling LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-03-18

"Soos wat die naamdraers grootword, word hulle bewus van die positiewe eienskappe wat hulle name verteenwoordig, en streef daarna om dit uit te leef."

ALV-kongres 2020: Tweede oproep vir referaatvoorstelle

LitNet Akademies en skole 2020-03-18

Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-kongres wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind. Vanjaar is die kongrestema "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".

Sal bid ons red?

Caren Kearley Poësie 2020-03-18

"wanneer woorde weerloos verdamp
en mense soos diere in kampe
gekwarantyn moet krioel"

meetstok

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-17

"sou jy my in 2023 buite die vida in blouberg raakloop ..."

Objects of desire for Andy Warhol and Jean-Michel Basquiat

Abigail George New writing 2020-03-17

"Like the sea I have chased with my mother, and like
all of these words, I am thinking of you too much."

Storm-masker

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-03-17

"moes ek ’n verweerde masker
uit die trommel haal"

Ongetiteld

Margaret Cordier Poësie 2020-03-17

"dat skynbare waarhede
wet word in eie hede"

Emosionele oorlewing in die tyd van korona

Alta Cloete Seminare en essays 2020-03-17

"As ons in hierdie tyd egter nalaat om ook na ons geestesgesondheid om te sien, kan die pandemie merke op ons laat wat ons nog lank ná die fisieke bedreiging verby is, kan affekteer."

Dis tyd dat akademici vrouemigrante se ervarings ondersoek

Elsabé Brits, Marietjie Lambrechts Onderhoude 2020-03-17

"Al is die posisie van vroue in die samelewing op die oomblik onder die vergrootglas, veroorsaak ’n gebrek aan wetenskaplike navorsing wat op persoonlike ervarings fokus, dat die weerlose posisie van vrouemigrante voortduur."

Taalbestuur in Suid-Afrika: ’n oorgangspolitieke dinosourus

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2020-03-17

"Wat veeltaligheidsbestuur in Suid-Afrika betref, het die oorgangspolitieke skikking geen bolwerk teen Engelstalige oorheersing op alle vlakke van die samelewing gebied nie ... Taalaktiviste sal veel groter protesstappe moet doen om aan te dring op meer as net ’n afgewaterde estetiese veeltaligheid."

Die goeie dae toe dagblaaie nog joernaliste in die buiteveld gehad het

Elsabé Brits, Susan Cilliers Onderhoude 2020-03-17

"Ek vrees die hele beheptheid met klieks kan beslis tot ’n verswakking in gehalte en tot oppervlakkigheid lei, indien klieks die deurslaggewende maatstaf gaan word."

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Gerda Oosthuysen Notas, toetse en vraestelle 2020-03-17

LitNet het vir Gerda Oosthuysen gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Liewer dood as uit die mode”. Laai die oefening en memo hier af.

Top