Pasgelaai
Kwarantynketting: "Die jaar toe ons herfs gemis het" deur Theo Kemp
2020-04-30"Die lekkerste deel van Stellenbosch is om op só ’n helder herfsdag in die berg te gaan stap. Om die sagte son op jou vel te voel, die heuning in die fynboslug te ruik, en daarna yskoue witwyn onder die rooiwingerdblaarprieel van De Cameron-restaurant te gaan drink."
Woord(TRO)fees se beste opkomende kunstenaar: "Geduld is die grootste les"
2020-04-30"Ek dink geduld is die grootste les. Geduld met die proses en met jouself." René Cloete was betrokke by die kinderteaterproduksie Huppelkind onder leiding van Marthinus Basson, en met Joanie Combrink, Stian Bam en Andrico Goosen as deel van die geselskap.
Belydenis van geluk
2020-04-30"Dis hoe FOMO (fear of missing out) kan verander in JOMO (joy of missing out). En hierdie besef is die grootste geskenk wat die lockdown my kom gee het."
Kwarantynketting: A tale of two hats, lost words and a pandemic by Zainab Priya Dala
2020-04-29Writer Zainab Priya Dala tells more about her experience as a healthcare worker in the time of COVID-19.
Carin Bester: "As jy nie opstaan vir geweldsmisdade teen vroue nie, wakker jy dit aan"
2020-04-29"Benewens Carin Bester se werk as aktrise en stelontwerper is sy ook ’n vertoonkunstenaar wat haar beywer vir die stryd teen geslagsgebaseerde geweld. Ek het haar uitgevra oor hoekom sy bereid is om kaal voor mense te staan, haar eie bloed te tap vir ’n optrede, en wat die nut is van haar dapper pogings."
Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen
2020-04-29Is jy in graad sewe? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum hier af.
Postcolonial leadership? The challenges facing a new generation of theologians
2020-04-29"Leadership in Christian faith communities is inherently a spiritual matter and therefore leaders should not take lightly the power they have to influence others’ behaviour and actions."
Postkoloniale leierskap? Die uitdagings vir ’n nuwe geslag teoloë
2020-04-29"Leierskap in Christelike geloofsgemeenskappe is derhalwe inherent ’n geestelike aangeleentheid, en daarom moet mens nie die vermoë wat sulke leiers het om ander se gedrag en optrede te beïnvloed, ligtelik opneem nie."
Die coronavirus: Watte opportunities kom as gevolg van lockdown?
2020-04-29"Hoe change ôs as ’n economy innie post-coronavirus wêreld? Watte changes moet deurkom veral virrie homeless en mense innie townships en informal settlements? Hoe maak ôs die gap tussen ryk en arm kleiner? Hoe change ôs die health care system? Hoe moet ôse mindsets change om hierie changes te sustain?"
Die lekkerste en slegste boekbekendstellings ooit
2020-04-29Mis jy die samesyn met skrywers wanneer boeke bekendgestel word? Melt Myburgh het boekmense gepols oor die beste en die slegste boekbekendstellings wat hulle al meegemaak het.
"We live charmed lives" – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk-Loots
2020-04-29"Ek kyk na my visse, hier sit ’n kat by my voete en ek het nou net die hoenders kos gegee. In hierdie oomblik, as ek nou net staan en kyk na alles wat ek het en hoe mooi en rustig en vredevol alles is en hoe bevoorreg ek is om dit so te kan hê, dan voel ek in my hart van harte geweldig gelukkig."
Tot Stilstand: "Daar is politiek in alles"
2020-04-29"Ons gee nie om oor die musiekmark nie. Ons maak nie musiek om in ’n mark te val of om geld te maak nie – ons maak nou al die laaste drie jaar musiek want dit is ons uitlaatklep, ons ontsnapping in daardie rehearsal room van alles af, vir drie ure elke Dinsdagaand, en dit is die beste terapie."
Resensie: Alleen onder die maan deur Willem Krog
2020-04-29"Om tydens inperking hierdie boek te lees, waar daar vir my besluit word wat ek kan koop, eet, bestel, laat aflewer, dat ek nie uit my dorp mag ry nie en dat ek eintlik nou die polisie en weermag moet vrees wat woonbuurte patrolleer, voel so effe soos die wêreld waarin Pieter en sy pa hulle bevind."
The African Library: A life full of holes by Driss ben Hamed Charhad
2020-04-29"A life full of holes is the fruit of an illiterate man’s imagination and harsh experiences, reflecting a life from childhood to young adulthood that must closely resemble the author's, who was a street vendor and a lowly household employee, like the central character."
Lockdown, die polisie en weermag en kragdadigheid
2020-04-29"Die polisie en weermag tree op asof ons in ’n noodtoestand is, waar die publiek in opstand kom teen die regering. Hulle het klaarblyklik moeite om te besef dat ’n ramptoestand ’n geleentheid is vir hulle om die publiek by te staan en te help."
’n Nuwe seisoen
2020-04-29"Haar groen blarerok het sy saam met die seisoen
suutjies oor haar vel laat afgly en lê nou gekreukel op die grond."
Donker karnering
2020-04-29"agter die sterre se skadu’s
’t ek tevergeefs
na die komeet
van jou inkarnering gesoek"
