Pasgelaai
Cordis Trust se Beiteltjies word wel in 2020 toegeken
2020-11-23Fanie Marais: "Met dié toekennings wil ons skryf-, dig-, drama- en liriekekuns aanmoedig met die klem op die ontginning van nuwe geleenthede. Ons wil belangstellendes uitnooi om in te skakel op ons beeldstroom op Maandag, 30 November 2020, op Facebook en op YouTube, en om saam met ons die inspirerende werk van die ontvangers te vier."
The flexibility of democratic elections in Africa: Manipulation in the interests of factional protection or people-oriented security?
2020-11-23"Indications are that autocratic states rely heavily on ethnic sentiments and ideological loyalties to consolidate a political ruling class."
Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?
2020-11-23"Hiermee word voorsien dat neigings tot oligargiese diktatuur in Afrika sal voortduur en die openbare ruimte waarskynlik toenemend deur ’n politieke heersersklas oorheers gaan word. Hierdie nuwe politieke klas sal waarskynlik materiële rykdom vir hulself nastreef terwyl die veelvlakkige ongelykhede wat in Afrikasamelewings bestaan, nie suksesvol aangepak gaan word nie."
Joburg noir, edited by Niq Mhlongo: reader impression
2020-11-23"Joburg noir is a present-day attempt to capture and reflect the people, images, architectural forms, footprints, aspirations, fears, dreams, cuisine, culture and memories of the City of Gold in contemporary times and for the modern reader."
Woord van die jaar 2020: eerste inskrywings
2020-11-23Hier is die eerste inskrywings wat tot dusver ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020.
"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?
2020-11-23"Die verskil tussen godsdiens versus ware geloof?"
Chrysostom’s understanding and evaluation of occupations and skills
2020-11-23"All the Church Fathers believed that it was expected of Christians to work hard. Chrysostom denounced those who were idle or unwilling to work. He then referred to Paul who was even willing to be a tentmaker, and he added that people who were craftsmen did not have to be ashamed of their craft."
Chrusostomos se verstaan en evaluasie van beroepe en vaardighede
2020-11-23"Wanneer ’n mens al Chrusostomos se uitsprake noukeurig bestudeer, kom jy agter die rede vir sy oortuiging dat ’n gelowige altyd sy bronne met ander moet deel, is dat ons en al ons bronne aan God behoort en dat ons almal medediensknegte van mekaar is ..."
NATi Jong Sterre: Ek, Eva-produksie by Suidoosterfees 2020
2020-11-20"Hierdie produksie handel oor vrouwees. Dit volg die storie van drie verskillende vroulike figure wat deur ’n sisteem onderdruk word. ’n Sisteem wat bestaan uit patriargie, armoede, verlies, seer, ongeluk en vrees. Dit lê klem op die verskillende klasse van die samelewing soos hoër klas, middelklas en laer klas. Dit wys hoe vroue eintlik nie so ver van mekaar geskei is nie, want wat die een raak, het ’n effek op die ander een, ens." Hierdie geleentheid vind 22 November om 12:00 plaas.
NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020
2020-11-20"Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se 'djep' ('beroof'/'steel') as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long." Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.
Persverklaring: Koker-wenners 2020 versinnebeeld diversiteit van Afrikaans
2020-11-20Die Kokertoekennings gee erkenning aan mense se bydraes tot die bevordering van Afrikaans en die belange van sy sprekers.
Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste
2020-11-20"Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld," vertel Tobi. "Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het."
Agter die skerms met Barack Obama se megatreffer
2020-11-20"Die boek word, net soos in die geval van Becoming, in Suid-Afrika gedruk. Om plaaslik te druk is goedkoper en dit skakel hoofbrekens met die verskeping van voorraad uit. Boonop verskaf dit ’n stewige finansiële inspuiting aan die Suid-Afrikaanse drukkersbedryf."
Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum
2020-11-20"Sluit Kaaps die moderne Engelse woorde in wat altans in Standaardafrikaans nie erken word nie? Vir baie gebruikers van laasgenoemde vorm van Afrikaans is dié groot hoeveelheid Engels in Kaaps ’n belangrike struikelblok in die aanvaarding daarvan. Dit voel vir party van hulle of dit onbewus ’n polities korrekte kortpad na verengelsing is."
LAW FOR ALL's Top 10: "Exit" by Maretha Maartens
2020-11-20"Twenty-nine minutes before her exit, Heaven-Leigh wanted something to eat – vetkoek with golden syrup. No, not an apple. Vetkoek with syrup ..."
Kommadagga-kortverhaal: Jy het nie ’n graad nodig vir common sense nie
2020-11-20"Terwyl my maat lang ure as hoof van ’n bankgroep werk, is ek aangewese op Owore se raad omtrent alles in Kampala. Hy is die een wat my wys waar die naaste convenience store vir brood en melk is."
Blomtyd in die Richtersveld
2020-11-19"Van Eksteenfontein af verander die landskappe dramaties soos ek uit die berge en in die sandveld in ry."
’n Gesprek met HemelBesem oor “Witbooi”
2020-11-19"Ja, kyk, hip-hop op sigself is maar iets wat ’n baie conscious movement is," antwoord hy. "Obviously, die commercial idea is nie waarvan ek praat nie." Volgens hom het kommersiële, radiovriendelike hip-hop wel ’n plek, ofskoon dit "baie middeweg" is. "Maar daar’s ’n rede daarvoor: brugbou."
Vir Christine – Christine Barkhuizen le Roux (1959–2020)
2020-11-19"Christine het my geleer wat passie is en dat geen droom ooit te groot is vir iemand wat van natuurlike talent toewyding maak en van ’n droom ’n lewe maak nie."
