Pasgelaai

The history of man by Siphiwe Gloria Ndlovu, a review

Helen Moffett Books and writers 2020-11-26

"This novel is no less than an act of extraordinary grace by the author."

Persverklaring: “Ek wou nog sê ...” – Ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie

LitNet TV 2020-11-26

Programaanbieder en digter Daniel Hugo beskryf dié projek en die bloemlesings wat daaruit spruit as “’n monument vir al die tale van Suid-Afrika”. In elk van die tien episodes van “Ek wou nog sê ...” gesels hy met Afrikaanse digters oor hulle werk en hul uitkyk op die lewe. Seisoen 4 begin op Maandag 14 Desember om 19:30 op VIA.

Press release: Join us for two special events during #ReadingAfrica

Catalyst Press Books and writers 2020-11-26

"You are invited to join us for two exciting zoom discussions on the joys of #ReadingAfrica. #ReadingAfrica week is an annual event to celebrate African literature. This year it will take place from 6 – 12 December."

Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot nou

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-26

Vroeg in Desember 2020 vind die bekendstelling van die bundel Randfigure – Stemme van toe tot nou by vier geleenthede plaas. Hier is nog inligting oor die bekendstellings in Bloemfontein, Wellington, Stellenbosch en Pretoria.

Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan

Amanda Marais, Eleanor Cornelius Skrywersonderhoude 2020-11-25

Eleanor Cornelius: "Indien daar met Afrikaanssprekendes gekommunikeer word in taal wat hulle geredelik kan verstaan, en konstruksies gebruik word wat nie uitermate kognitiewe inspanning vereis nie, sal al hoe meer mense geneig wees om belangrike dokumente te lees wat hulle lewens en lewenskeuses kan beïnvloed."

Still life, an interview with Zoë Wicomb

Zoë Wicomb, Izak de Vries Interviews 2020-11-25

"I visited the Amazwi literary museum (then NELM) to look at Pringle’s papers. It was his letter requesting permission to take the Tswana boy Hinza Marossi to London that piqued my interest. Reading Mary Prince’s slave narrative, published by Pringle in London, settled it: I would try to write a novel about them."

Kommadagga-opinie: Goeie chaos

Stef Cupido Menings 2020-11-25

"Ons het dierbare burgers, soos Ampie Coetzee en dominee Boshoff, verloor, maar het ook al die titel Dorp van die Jaar gedra deur Kwêla, die show wat kykNET uitsaai. En Andrew Murray, ’n leraar en gestuurde van God aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, sit steeds op dieselfde plek waar hy uitkyk oor ons dorp."

Persvrystelling: Maroela-studiefonds vir joernalistiek pas bekend gestel

LitNet Akademies en skole 2020-11-25

"In ʼn tyd van vreemde uitdagings wat 20 of selfs 10 jaar terug ongekend en ondenkbaar was, soos fopnuus, sosiale media en wêreldwye pandemies, is die rol van die media onontbeerlik vir ʼn deursigtige samelewing wat die staat en die publiek aanspreeklik en verantwoordbaar hou. Dis noodsaaklik dat joernaliste gehalte opleiding ontvang om hierdie rol in die samelewing te vervul."

Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos

Naomi Meyer, Cas Vos Skrywersonderhoude 2020-11-25

"Dit was nagdonker en ek moes die deur oopmaak. En wie staan daar? Corona met ’n opdrag: skryf oor my en my bondgenote."

Transgender Day of Remembrance 2020

Elma de Vries, Alex Botha Opinion 2020-11-25

"Earlier this year, LitNet reported on a young woman who had taken the Department of Education to court, as she was unable to matriculate due to harassment. Nare Mphela was murdered. She is one of 350 trans people who have met violent deaths in the past year."

The book of joy en lewensvreugde: ’n tweegesprek tussen die Dalai Lama en Desmond Tutu

Handré Brand Lesersindrukke 2020-11-25

"The book of joy is ’n universele bron. Die boodskap is toeganklik vir alle mense – adolessente, volwassenes en bejaardes uit alle kultuurgroepe en geloofsoortuigings."

Presidentsverkiesing in die VSA: ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika

Jannie Rossouw Seminare en essays 2020-11-25

"Terwyl Trump dikwels die indruk skep dat internasionale handel ’n nulsom-spel tot nadeel van die VSA is, verstaan Biden dat internasionale handel tot voordeel van alle deelnemers strek. Op grond van hierdie verskil in uitgangspunt sal ’n Biden-administrasie vir Suid-Afrika tot groter voordeel wees as ’n Trump-administrasie."

I may destroy you: uitbeelding van verkragting onder die soeklig

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-11-25

"Wat het Coel probeer doen?"

kortstondig word jy mondig

Fanie Olivier Poësie 2020-11-25

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Fanie Olivier se gedig hier.

Dana Snyman vereer: ’n fotoberig

Izak de Vries Boeke en skrywers 2020-11-24

Dana Snyman is op Vrydag 20 November by ’n intieme geleentheid deur die ATKV vereer vir sy jare lange bydrae om die stories van mense met deernis en humor te vertel.

Dana Snyman: Commendatio by die oorhandiging van ’n ATKV-oorkonde

ATKV ATKV-Portaal 2020-11-24

"Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens het stories nodig soos jy water nodig het..."

Skoon wasgoed: Iets oor boektitels

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2020-11-24

"Ek het baie saam met kollegas en skrywers om ’n tafel gesit vir ’n ideestorm om ’n titel vir ’n boek te vind. Die reël is: Jy sê alles wat in jou kop kom en iemand skryf alles neer."

Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd

Izak de Vries Menings 2020-11-24

"Die storie ágter hierdie program, oor ’n slim vrou en ’n siek aap, is egter flippen interessant."

Persvrystelling: Warmer voor die tuimeldroër-bekendstelling by Die Boer-teaterrestaurant

LitNet Leefstyl 2020-11-24

Danie du Toit stel sy eerste digbundel Warmer voor die tuimeldroër op 6 en 7 Desember by Die Boer teater-restaurant in Durbanville bekend.

Mediavrystelling: Taalmonument vereer nuwe skrywers van Arabies-Afrikaans

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-11-23

Ter ere van Versoeningsmaand, die afskaffing van slawerny asook die bydrae van Arabies-Afrikaans tot die taal se wording, word jy hartlik uitgenooi na die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se geselligheid op 3 Desember 2020 om pryse aan die skrywers van nuwe Arabies-Afrikaans-werke te oorhandig.

Top